Hallo almal
Ek weet nie eers of ek die roofvoel se regte naam hier beet het nie, maar sou graag wou weet waar die manne op die forum hierdie reus gereeld sien en of op prty plase selfs 'n broeipaar of twee is?
Ek weet die voel kan nogals baie skade aanrig met 'n man se lammer-oes, maar dit bly maar net vir my 'n baie voel...
Ek kan nie wag om meer te hoor van julle nie!
Waars die reen dan nou???
Ponkie
Bree kop Arend...?
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Bree kop Arend...?
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Bree kop Arend...?
Ponkie

Bo die volwasse bre?koparend Martila eagle

Jong arend
Skiet eerder die jakkalse, die ou het die vermoe? om die jng dom jakkalse te vang

Baie dankie vi die foto's! Kyk net na daardie hande?? Geen wonder hulle kan maklik 'n lam of dan jong jakkals optel nie! Ek sien baie min die breekop-arend by ons op die plaas en as daar verliese weens die oukie se hongerpyne is, sal dit baie min wees. Die jakkals bly maar almal se eerste prioriteit!
Is daar enige Arende in jou geweste?
Baie dankie vi die foto's! Kyk net na daardie hande?? Geen wonder hulle kan maklik 'n lam of dan jong jakkals optel nie! Ek sien baie min die breekop-arend by ons op die plaas en as daar verliese weens die oukie se hongerpyne is, sal dit baie min wees. Die jakkals bly maar almal se eerste prioriteit!
Is daar enige Arende in jou geweste?
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Bree kop Arend...?
Ponkie,
Ek is nie so gelukkig om van hulle op my plaas te he nie, daar is wel een paar in die distrik wat ek van weet, en sien nou so onlangs 'n jongetjie rondvlieg. Daar is egter twee pare witkruis arende op die plaas, en ek het al agter gekom dat hulle net tussen die skape lol as daar iets is om te aas, of as dit vir 'n paar dae te mistig is om in die bege te vang.
Mac.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Bree kop Arend...?
Ja, maar sien volwasse een net so dan en wan
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Bree kop Arend...?
Ek het ook nog nooit 'n broeipaar gesien nie. Daar is wel 2 of selfs dalk meer Witkruisbroeipare op die plaas. Ek het ook al agter gekom dat mens maklik die jong bree-kop kan misgis met 'n Jakkalsvoel...? 
Dit sal lekker wees as iemand ons kan se of hulle 'n broeipaar op hulle plaas het...