Help gou dringend manne. Ek kan so een tweedehands koop. Wie ken hom?
Gaan teikenskiet en springbok skiet.
Willem
Leopold VX3 6.5-20x40 Varmint Reticule
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Leopold VX3 6.5-20x40 Varmint Reticule
Last edited by wlm on Wed Sep 19, 2012 2:33 pm, edited 1 time in total.
- louis slabbert towerwater
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 13, 2012 10:55 am
Re: Leopold VX3 6.5-20x40 Varmint Reticule
Willem
Ek weet nie wat is die waarde nie, maar glo nie jy kan fout maak om hom te koop nie
Louis
Ek weet nie wat is die waarde nie, maar glo nie jy kan fout maak om hom te koop nie
Louis
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Leopold VX3 6.5-20x40 Varmint Reticule
WILLEM ,JOHNNIE ,HIER OP DIE FORUM HET EEN .EGTER NIE DIE VARMINT NIE .....GREAT SCOPE EK HET AL MET HOM GESKIET .ONTHOU NET JY KAN HOM NUUT VIR RINDOM R12 000 KOOP
GROETE
GROETE
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Leopold VX3 6.5-20x40 Varmint Reticule
Manne en mannine
Dit is nie 'n VX3 nie dis 'n VXIII (romeinse syfer 3 ). Prys meer as nuwe Burris.
Dankie Arnold vir jou wyse raad.
Dit is nie 'n VX3 nie dis 'n VXIII (romeinse syfer 3 ). Prys meer as nuwe Burris.
Dankie Arnold vir jou wyse raad.