Kruger wrote: Ek het nog nooit GSC gebruik nie, maar ek het ook nog nooit hulle produk afgebreek nie. Wat my egter by verskeie geleenthede vies gemaaak het is sommiges van ons se afbrekende houding teenoor andere en hul produkte. Die toets het die raaiwerk uitgeskakel, nou sal 'n eenvoudige "jammer ek was verkeerd" sal jou staal wys. Ons wag.
Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Aim small, miss small
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Hallo Manne
Eerstens Koos baie dankie vir jou toets wat jy gedoen het tesame met die integriteit wat jy gehad het om die bevindinge hier te plaas. Ons weet hierdie toetse is nie 100% wetenskaplik akkuraad nie, maar gee nog steeds n baie goeie aanduiding in die verband.
Soos ons almal kan sien was die toets tweeledig deur vir ons te wys of daar afwyking van die vlugbaan sal plaasvind en of tuimeling waargeneem kan word. In die eerste gedeelte kan ons nou seer sekerlik gesien dat GEEN van die drie koeels getoets vrygespreek is van defleksie van die vlugbaan nie. Ek moet eerlik wees en se dit is wat ek die hele tyd verwag het en hoekom ek in die eerste plek hierdie toets voorgestel het. Hierdie was vir n my n baie belangrike aspek aangesien die mite deur baie jagters daar buite verkondig word. Die algemene een wat ek hoor en lees is gewoonlik maar die swaer groot koeel en stadige spoed kombinasie waarmee jy maar kan laat waai deur die bos. Op hierdie draad was dit n produkvervaardiger wat n mens laat verstaan het dat sy produk vrygespreek was van invloed van opstruksies na die teiken. Soos almal nou kan sien uit die toets is dit nie die geval nie, so ek weet nou regtig nie wie hier moet omverskoning kom vra nie? Ek moet toegee dat Oom Gerard se woorde was n beter kans bied om in n reguit lyn te beweeg so miskien is my woorde van bo onvanpas, maar ek moet ook in dieselfde asem se dat die indruk wel geskep was dat dit wel so is. Wat ek wel kan se met nog meer sekerheid as tevore is weereens dat GEEN koeel op hierdie staduim vrygespreek is van defleksie deur media voor die teiken nie!
Ek weet ook nie hoe die groepe van die verskillende koeels gelyk het om mee te begin nie so dit is moeilik om komentaar te lewer oor die groepe wat verkry is om te bepaal watter van die koeels is die meeste beinvloed. Wel ek praat nie einlik van die Claw koeels nie, ek dink die meeste van ons kan darem sien hulle het die toets erg gedop! Ek praat spesifiek van die die twee 130gr koeels sodat n mens n defnetiewe vergelyking kan maak wat se invloed daar is tussen twee radikale verskillende vorms en ontwerpe. Die afwyking hier tussen die twee is redelik eenders. Wat se dit nou eintlik vir ons? Lig vir kaliber koeels is minder vatbaar vir defleksie? Mono konstruksie koeels is minder vatbaar vir afwyking? Hoe groot aanduiding het die SF syfer hier gespeel? Ek vir een voel dat koeelvorm wel nog bietjie nagevors kan word. Hierdie een is n ingewikkelde een en in my oe oop vir groot gesprek en navorsing.
Die tweede gedeelte wys dat die vorm van die koeel wel n invloed kan he op die stabiliteit van die koeel. Hiermee het ek persoonlik nie n probleem gehad nie. Die teorie is wel hier in n mate gestaaf deur die prakties toetse. Ek moet wel se dat gaaitjie nommer twee van die GS Custom wel vir my meer ovaal lyk as die ander twee skote. Die vorm daarvan lyk nie dieselfde as die ander twee nie. n Mens sou die teiken graag eerstehans wou sien om dit te bevestig want die foto maak dit so bietjie moeilik. Koeelvorm speel hier verseker n rol. Hierdie aspek sal ek se sluit n hele paar faktore in, maar word uiteindelik oorkoepelend saamgevat in die vorm van die koeel.
Waar los dit nou ons in hierdie hele gesprek. Die afleidings wat ek kan maak uit hierdie toets is dat daar wel koeels is wat beter presteer met die tref van obstruksies in hulle vlugbaan oppad na die teiken toe waarvan GS Custom verseker een is, maar dat daar huidiglik nie n koeel is wat vrygespreek is van die invloed op opstuksies is nie. So maak nie saak wat jy gebruik in die jagveld nie, MOEN NIE DEUR OPSTRUKSIES NA JOU PROOI SKIET NIE!!!!!!!!!!!
Groetnis
Wouter
PS Die uitgangspunt van JARACAL sal nog steeds dieselfde wees in die geval dat dit oneties en verkeerd is om na diere te skiet waar vesperrings/opstuksies in die pad van die koeelbaan is!

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Biltongjagter,
Baie goeie toets en dankie vir die moeite.
het jy nie dalk `n foto van die groeperings van elke koeel sonder dat dit deur enige tappenne geskiet is nie. (Control toets).
Soos ek dit het verskil verskillende koeels se "POI" aangesien party gewere net van sekere koeels hou en net goed groepeer met sekere koels.
W.S

.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Ek stem 100% saam hiermee!Wouter Roets wrote: PS Die uitgangspunt van JARACAL sal nog steeds dieselfde wees in die geval dat dit oneties en verkeerd is om na diere te skiet waar vesperrings/opstuksies in die pad van die koeelbaan is!
Daar kan egter somtyds 'n fyn takkie (nie 6'' dik takke nie!) of twee wees wat dalk nie deur die jagter gesien word deur die teleskoop nie en wat moontlik reg voor die "kill zone" kan wees. Ek het verstaan dat in sodanige gevalle, GSC koeels steeds sy vlugbaan sal hou en terminaal sal penetreer.
Op grond van die foto's deur Koos Biltongjagter, lyk dit vir my of dit die geval sal wees, so ek sal Gerhard gelyk gee. Daar was nooit by my twyfel dat takke of obstruksies wel 'n invloed sal h? op die vlugbaan nie, maar volgens die toets is dit baie minder as die ander koeels wat getoets is.
Dis maar my 2c
Groete
Aim small, miss small
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Eugene
Daar was nie n noeminswaardige verskil in afwyking tussen die Impala's en GS Custom nie. Die teiken was net 3m agter die opstruksies in die toets en dit het amper n 2 duim invloed op een van GS Gustom se koeels gehad. As die opstuksie 70m voor die dier getref was wat sal die uitkoms dan gewees het? Nee die GS Custom is in my oe geensins vrygespreek in die geval nie.
Groetis

Last edited by Wouter Roets on Wed Sep 19, 2012 10:31 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Ek stem ook 100% saam met die observasie/afleiding.Eugene wrote:Ek stem 100% saam hiermee!Wouter Roets wrote: PS Die uitgangspunt van JARACAL sal nog steeds dieselfde wees in die geval dat dit oneties en verkeerd is om na diere te skiet waar vesperrings/opstuksies in die pad van die koeelbaan is!
Daar kan egter somtyds 'n fyn takkie (nie 6'' dik takke nie!) of twee wees wat dalk nie deur die jagter gesien word deur die teleskoop nie en wat moontlik reg voor die "kill zone" kan wees. Ek het verstaan dat in sodanige gevalle, GSC koeels steeds sy vlugbaan sal hou en terminaal sal penetreer.
Op grond van die foto's deur Koos Biltongjagter, lyk dit vir my of dit die geval sal wees, so ek sal Gerhard gelyk gee. Daar was nooit by my twyfel dat takke of obstruksies wel 'n invloed sal h? op die vlugbaan nie, maar volgens die toets is dit baie minder as die ander koeels wat getoets is.
Dis maar my 2c
Groete
'n Kontrole toets wat wys wat die groepering is sonder die stokkies sou beter lig op die onderwerp geplaas het
Dankie Koos vir die tyd en koste om die toetse af te l?, dit is baie insigewend. Ek wag nog vir Oom Koos se toets, dan het ons al die basise gedek
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Ek dink n elkeen van ons aanvaar dat geen projektiel ooit vrygespreek kan word van moontlikke defleksie deur obstruksie nie , dit eenvoudige fisika. Somige hanteer dit net beter as ander.
Ek dink soos DWB se die FN reeks nog beter sal doen in so toets as die 3 wat hier getoets is.

Biltongjagter
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Frederik,
Ek het ongelukkig nie fotos geneem van die tappenne nadat hulle getref is deur die verskillende koe?ls nie.
Wat wel opvallend was, is dat die loodkern koe?l gebruik, meer tappenne gebreek het na elke skoot as in die geval met die twee ander koe?ls wat gebruik was. Wou al lyk of die loodkern koe?l vanaf die trefslag met die tappenne meer onstabiel was. Teiken wys dit dan ook duidelik uit.
Spoed van die Claw en Impala weet ek nie - GSCHV 130gr se trompsnelheid uit my geweer is 3080vps.
Wismit,
Ek het baie jare gelede baie goeie groeperings met al drie hierdie tipes koe?ls uit my geweer geskiet. Nadat ek met die loodkern en GSCHV koe?ls gejag het, was my keuse die GSCHV's tot nou toe. My seun het met sy .270 Impalas gebruik in 'n jag en was nie tevrede daarmee nie - gebruik ook jare al GSCHV se 110gr koe?ls met baie goeie resultate.
Ek dink dit is net nodig om hier by te voeg dat hierdie 'n baie strawwe toets was vir al die koe?ls - tappenne is sodanig gerangskik dat 'n koe?l noodwendig een of selfs meer tappenne met die punt sou tref en terselfdertyd ook sydelings met die skag tappenne geraak het.
Daarom simuleer hierdie toets na my mening nie omstandighede wat in die jagveld mag ter sprake wees nie, nee, eerder veel meer!
Groete,
Koos.

Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2161
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Dags?
My toets kom nog, gee net kans dat ek Huntex en die volgende Magnum-uitgawe agter die rug kry. Onthou net, my toets is nie een wat gaan probeer bewys dat Gerard verkeerd was nie (dit het ek reeds genoem). Wanneer 'n mens so 'n toets doen moet jy net seker maak elke koe?l vang dieselfde hoeveelheid penne of dan ten minste die eerste een in elke geval, op presies dieselfde manier anders is jou toets nie geldig nie. In die toets wat ek in 1998 gedoen was dit juis die probleem (het dieselfde tipe bord met penne as Biltongjagter gemaak). Om dit eenvoudig te stel; as een koe?l net een pen vang en die volgende een twee of meer is jou toets nie meer geldig nie.
Terloops, my vorige .243 wou nie Gerard se 69gr koe?ls skiet nie, maar toe ek verlede week hierdie koe?ls vir die eerste keer in my huidige .243 probeer het hulle baie goeie potensiaal gewys. Ek het sommer dieselfde lading as wat ek met die 70gr Sierra Blitzkings gebruik gelaai (41.5gr S355). Het uit die l?houding geskiet met geweer net voor gestut in my hand wat oor 'n sandsak gerus het. Ek het ses skote geskiet, die eerste een was aper een duim laer as die res maar die volgende vyf skote op 100m het 20mm gemeet. (die eerste skoot is geskiet nadat ek 'n klompie Sierras deur die loop gejaag het. As ek die lading verhoog om die koe?ls teen die aanbevole spoed te skiet en ek speel 'n bietjie met die COL en skiet van 'n ordentlike benchrest af behoort die groepe nog mooier te maak.
Mooi loop

Net sobex wrote: Ek dink n elkeen van ons aanvaar dat geen projektiel ooit vrygespreek kan word van moontlikke defleksie deur obstruksie nie , dit eenvoudige fisika.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Ek glo nie dit is die uitgangs punt nie Oom Koos, al wat ons soek is 'n eerlike goed uitgevoerde vergelyking. Dink elkeen sal self sy afleiding maak en daarmee saamleef. Mens sal nooit almal tevrede stel nieKoos Barnard wrote: Dags?
Onthou net, my toets is nie een wat gaan probeer bewys dat Gerard verkeerd was nie (dit het ek reeds genoem).
Mooi loop
Mooiloop
Marc
PS: Wens ek kon bietjie in die Kaap gaan draai, was in 2007 laas daar
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
AMENLudwig wrote: So manne, GSC het vir ons gewys hulle koeels presteer baie goed in verhouding met 2 ander make, gegewe die situasie. Maar mens moet nooit op 'n punt kom waar jy doelbewus deur enige obstruksie wil skote vat op diere nie. Geen koeel is vrygspreek van die effek nie. Ek dink die meeste, indien nie almal van ons hier, stem hieroor saam, maar ons moet dit net duidelik stel vir enige nuwe manne wat dalk nie die kennis of agtergrond in die verband het nie.
Amen againLudwig wrote: Koos, nogmaals dankie vir hierdie toets
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Gerard
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Daar is sommige dinge wat 'n gegewe is en wat in perspektief gesien moet word. Dit is 'n gat waarin ek gereeld trap.
Wanneer ons praat van 'n plat trajek, is daar die verstandhouding dat die trajek altyd 'n parabool beskryf en nooit plat kan wees nie. Platter as 'n ander of meer gebo? as 'n ander word verstaan. Indien 'n plat trajek dan sodanig is dat dit doen wat die skieter wil doen, teenoor 'n ander kombinasie, word daardie produk verkies.
Dieselfde geld vir weerstand teen windskuif. Daar kan nooit geen windskuif wees wanneer die wind teen 'n hoek oor die koe?lbaan waai nie. Die weerstand teen windskuif van een koe?l is net meer aanvaarbaar as 'n ander. Ons verstaan dit en as die weerstand teen windskuif so aanvaarbaar is dat dit vir die skut probleme oplos, is dit mos goed.
'n Koe?l wat geen vleisskade veroorsaak nie, sal ook nie 'n dier kan doodmaak nie. As daar geen skade aan weefsel of organe gedoen word nie, kan die koe?l mos nie die dier laat doodskrik nie. Wanneer ons s? 'n koe?l doen geen vleisskade nie, is die implikasie tog sekerlik dat die vleisskade minder is as wat met 'n ander produk ervaar word, of dat die eienskappe van skade ongewoond anders en meer aanvaarbaar is.
Dieselfde geld vir penetrasiediepte, die vorm van die wondkanaal, weerstand teen afwyking van rigting, stabiliteit en 'n horde ander eienskappe van 'n koe?l.
Die eienskappe van 'n koe?l bepaal hoe een produk sal werk teenoor 'n ander in alle aspekte van ballistiek maar, een feit bly soos 'n paal bo water: Min aspekte is absoluut. 'n Eienskap is altyd meer of minder, vergeleke met 'n ander produk.
Sommige produkte los so probleme op wat ander produkte nie eers aanspreek nie. Dit bly altyd moeilik om hierdie aspekte reg oor te dra aan die gebruiker, veral waar die gebruiker miskien aanvaar het dat daar geen oplossing kan wees vir 'n probleem nie.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Mooi gestel Oom Gerard
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
+1 DeonDWB wrote: Mooi gestel Oom Gerard
So maak mens 'n stelling, dis 'n mond vol om te kou daai
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Deon
Ek stem!!
Groetnis
Ek stem!!
Groetnis
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Net geplaas om almal se gehue's te verfris.Gerard wrote: Wouter,
Die vorige keer toe Koos vertel het dat hy deur takkies geskiet het en steeds sy teiken getref het, het dit 'n groot aff?re ontketen. Ons het dit laat gaan want die vlak van aanvalle was so hewig en beledigend dat ek vir Koos ges? het hy moet dit los.
Ek wil nou die ding opklaar en die wat nie wil saamstem met die feite nie, is welkom om hulle opinie te h?.
Koe?ls kan ontwerp word om 'n spesifieke gedrag te volg by impak. GSC se doel is om oplossings te vind vir probleme wat jagters en ander skieters ervaar. Een van die probleme wat jagters en ander skieters ervaar is dat die teiken soms skuil agter voorwerpe wat 'n probleem skep vir koe?ls wat nie ontwerp is om meer as een voorwerp of meduim te penetreer nie.
In die middel sestigerjare het die VSA weermag baie navorsing gedoen rondom hierdie onderwerp en gevind dat, vir die massas en vir die vervaardigingsmetodes wat met massaproduksie gepaard gaan, is die kool die sous nie werd nie.
Sedert 1997 het ek heelwat werk gedoen in die verband omdat dit nou moontlik is om ontwerpe herhaalbaar en presies te doen. Die resultaat is dat lini?re penetrasie binne 'n gejagte teiken 'n gegewe is. Binne so 'n teiken ervaar die koe?l 'n groot verskeidenheid van media van vel, been, sagte weefsel, lug en vloeistof. Reguit penetrasie in hierdie moeilike media is haalbaar en gebruikers van GSC produkte kan daarvan getuig. Hoekom kan reguit penetrasie dan nie ervaar word wanneer 'n verskeidenheid van media iets voor die teiken insluit nie?
Voorbeelde:
1. In 2000 het Tom Marsti die Lapua Sniper Kompetisie gewen met die kortste tyd en die hoogste telling. Hy het 'n koe?l gebruik wat ek vir die Rheinmetall groep ontwerp het. Sy groepering op 800m was nie na wense nie maar darem op die skyf. Met die tweede skoot op daardie afstand het sy spotter besef dat hy die skyf tref ten spyte van die feit dat hy deur 'n boom skiet wat bokant die siglyn was.
2. Ek het dit op rekord dat 'n 300WM met 'n 160gr HV koe?l gebruik is om 'n olifant te stop op 15m. Die persoon het uit selfverdediging geskiet en geslaag met 'n frontale breinskoot. Hy het meer as een meter reguit penetrasie gekry deur vel, sponsbeen, holtes binne die kopbeen, die brein en daarna die agterkant van die skedel.
3. 'n Jagter het na 'n blouwildebees geskiet wat in die skaduwee onder 'n boom gestaan het. Met die skoot het die bw etlike meters gehardloop en toe neergeslaan. By ondersoek is gevind dat 'n dik tak getref is wat nie gesien kon word teen die agtergrond van die bw in die skaduwee nie. Die koe?l het reguit penetrasie deur die tak gegee en die teiken op die regte plek getref.
4. 'n Jagter skiet 'n swart wildebees op 345m met 'n 40gr HV koe?l uit 'n 22-250. Hy kry lini?re penetrasie soos wat hy vantevore ervaar het, ten spyte van die groot verskeidenheid van media wat die koe?l moes penetreer. http://gsgroup.co.za/attie.html
5. In 'n TV program wat op skerpskutters en die werk wat hulle doen gefokus het, het 'n man ges? dat hy die GSC koe?l verkies omdat dit betroubaar reguit deur media skiet waaragter die teiken verskuil is. Baie ander fabrikaat koe?ls kan dit nie doen nie.
Dus: Indien ons 'n koe?l aanbeveel vir 'n sekere doel en s? dat 'n sekere terminale gedrag verwag kan word, is so 'n stelling gegrond in dit waarvoor die koe?l ontwerp is. GSC raai nie oor wat gaan gebeur nie, ons weet. Die wete is gegrond in die ontwerp van elke koe?l en terugvoering van kli?nte af, oor die laaste 12 jaar, wat bevestig dat ons ontwerpe doen wat ons van hulle vra.
Indien hierdie terminale gedrag nie met ander fabrikaat koe?ls moontlik is nie, vra ek met respek dat hulle probleme nie GSC sin gemaak word nie. Manne wat GSC koe?ls gebruik en wat hierdie gedrag ervaar het, kan self vertel daarvan.
Ek het geen begeerte om te verduidelik hoe die ontwerpe gedoen word nie. Dit het my jare se tyd gekos met die werk wat daarin gegaan het en, as ander fabrikate dieselfde terminale gedrag wil h?, is hulle welkom om die tyd te spandeer en die navorsing te doen.
Die probleem van koe?ls wat draai voor of binne die teiken is opgelos. GSC spesialiseer in die oplos van probleme rondom herlaai en skiet. Volg ons riglyne.
Ek dink nie iemand kan uit bogenoemde enige ander afleiding gemaak het anders as die een dat opstruksies nie n rol speel met die gebruik van GS Custom se produkte nie. Dat die gebruik van die produk wel minder daardeur beinvloed word blyk wel die geval te wees, MAAR die produk is nog steeds nie VRYGESPREEK van die invloed van opstruksies nie!
Na aanleiding van hierdie stelling wat gemaak was het n mede forum lid dan gevra of die vervaardiger dan vir sy "feit" sal Pa staan. Seker nie te veel gevra nie? n Verteenwoordiger van hierdie forum het ook hierdie "feit" bevraagteken aangesien hy die gevare van die promovering daarvan kan raaksien. n Toets is gedoen deur n persoon wat direk betrokke is by die vervaardiger en het gewys dat hierdie 'feit" wat verkondig is nie water dra nie!
Oom Gerard om nou te kom en dit probeer afmaak dat Oom bedoel het wat die toets gewys het is nie aan nie. Hierdie gesprek het gegaan oor dat geen koeel vrygespreek was van invloed van voorwerpe nie, nie oor of hy minder as ander produkte is nie!
Sulke stellings wat dan as "feite" deurgegee word plaas n vraagteken dan ook op al die ander "feite" van die produk, reg of verkeerdelik. n Amerikaanse prisident het woorde van die effek gese jare terug en dit was "Why is the simpleton always so sure about his opinoin and the intelectual always so unsure?". Ek se geensins hiermee dat Oom n sipleton is nie maar probeer net die gevare uitwys in hierdie onsaglike komplekse wereld van eksterne en interne balistiek om onwrikbare stellings te maak. As Oom daarop gelet het was hierdie laaste skrywes van Oom en die res van ons totaal onnodig.
Hierdie hele toets kon n totale positiewe uitkoms vir Oom se produk gehad het en ek hoop nog steeds mense sal inneem wat dit wel gewys het dat GS Custom verseker een van die top produkte in die wereld is met onsaglike voordele op so baie fronte ver bo die ander aanspraakmakers op die titel, maar dit was ontsuur deur ongegronde stellings wat dan afbreek doen aan die produk en vervaardiger.
Ek vir een was aan die begin verskriklik geteenkant teen GS Custom juis omrede die houding en uitlatings wat ingedruis het teenoor my ondervinding in die verband. Oor die laaste twee jaar het my gevoel teenoor GS Custom en Oom as mens n totale ommekeer gehad. Van so aard dat ek laas week toe ek met Stefan gepraat het die voorstel gemaak om GS Custom n oordentlike kans te gee in van ons gewere. Hy wat net soos ek vroer gevoel het, het ingestem en ons gedagte was om dit alles tesame met die forum te doen. Dit is seker nog steeds op die kaarte, maar ek moet se my geloofwaardigheid het n redelike knou gekry in die verband. So die bal is in Oom se hande. Bedoel wat jy se en se wat jy bedoel is dalk die beste woorde wat ek hierdie stukkie mee kan afsluit.
Groetnis
Wouter
Last edited by Wouter Roets on Thu Sep 20, 2012 10:08 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Gerard
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Ludwig,
Alle eienskappe van 'n koe?l is onderhewig aan wat dit ontwerp is om te doen. Sommige eienskappe is teenstrydig en dan moet mens iets inboet om iets anders te kry. Die duidelikste voorbeeld hiervan is spoed en ballistiese koeffisient. Dryf die spoed op om beter energie en momentum syfers te kry, dan word die koe?l ligter en dus korter en die BK kom af.
'n Ander teenstrydigheid is lini?re penetrasie (lug, takke, weefsel, maak nie saak nie) en werkverrigting op groter afstande. Voorbeeld: Die 130gr GSC koe?l wat Koos gebruik het vir die toets is gelanseer uit 'n 308 geweer met 'n 12" spiraal en teen (ek suig my duim) 3000vps. Dit het dus 'n stabiliteitsfaktor van 'X'. Die lini?re penetrasie kan verbeter word deur 'X' groter te maak maar daar is net drie maniere. Vergroot die afstand, verhoog die tolspoed en/of maak die spiraal stywer. Die nadeel van 'X' wat te hoog is kom op groot afstand waar die koe?l dan nie wil kantel om die trajek te volg nie. Goeie terminale werking op kort afstand het dus teenstrydige vereistes met goeie terminale werking op groot afstand.
Skiet dus die 130gr HV uit 'n 30-06 of 300 Magnum teen meer spoed en met 'n 10" spiraal en 'X' word sommer baie groter en die lini?re vermo? verbeter nog meer. Vergroting van afstand werk egter net tot op 'n punt en die ontwerpeienskappe van bv. die 130gr HV is so dat ons sekere aanbevelings kan maak, want ons weet wat binne die vermo? van die ontwerp is. Ons 200gr 375 HV is 'n reuse sukses omdat hierdie beginsel toegepas word.
Ek dink die groot verskil tussen GSC en die meeste ander vervaardigers is dat ons kyk na die oplos van spesifieke probleme in plaas van net tevrede wees met 'n generiese produk.
Soms is dit wat ons doen 'n groot verbetering maar, in baie gevalle is dit net 'n klein verbetering op dit wat voorafgegaan het. Die punt is dat, wanneer jy genoeg hare gekloof het, het jy 'n haarstuk. Beter is altyd beter en hoeveel beter word minder belangrik.
Wouter, eintlik moes jy hierdie dele ook onderstreep het:
"Dus: Indien ons 'n koe?l aanbeveel vir 'n sekere doel en s? dat 'n sekere terminale gedrag verwag kan word, is so 'n stelling gegrond in dit waarvoor die koe?l ontwerp is."
"Volg ons riglyne."

Ai manne dit is mos logies dat wanneer iets getref word gedurende die vlugtyd van n koeel voordat dit die teiken tref om te se dat daar nie n afwyking gaan wees. Waaroor nou al die bohaai?? Hetsy so gese is of nie.
Of mis ek dalk julle punt?

Groetnis
Of mis ek dalk julle punt?
Groetnis
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Wouter, ek lees die stuk wat jy aangehaal het en ek sien nerens dat Gerhard of GSC aanbeveel dat jy nou na 'n bok agter takke kan skiet nie. In die onderstreepte gedeelte, word gevra waarom dit nie kan plaasvind nie? Verder sien ek voorbeelde van ander mense wat per ongeluk/onwetend deur media geskiet het. Daar is ook een skerpskutter wat 'n getuigskrif gee en ek as leek, aanvaar dat 'n skerpskutter ander behoeftes as jagters het en heel moontlik wel deur media sal skiet.Chevvy SS wrote: Ai Wouter......
Ek wil ook nie popcorn maak nie, maar wat presies is dit wat julle pla? Selfs onervare/nuwe jagters behoort oor genoeg common sense te beskik om nie 'n bok deur bome te wil skiet nie en die cowboys wat dit nou doen, gaan dit in elk geval aanhou om dit te doen.
As ek reg verstaan, maak GSC nie ammunisie nie, net koeels, so dit is net beskikbaar vir herlaaiers en as 'n ou die koste en moeite doen om te herlaai, het hy waarskynlik darem 'n bietjie meer kennis en sal hy nie, selfs per ongeluk, glo dat hierdie of daardie koeel deur bome en ander obstruksies kan skiet en steeds die bok tref nie?
Of verstaan ek verkeerd?
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Ludwig wrote: Ek het glad nie 'n probleem met wat ges? word nie. Oom Gerard s? hulle poog om spesifieke probleme wat jagters ervaar, op te los. Ek het nie besef hierdie was 'n algemene probleem onder jagters nie. Dit was nog nooit vir my 'n probleem nie. Dis great dat die grense van tegnologie in hierdie verband deur vervaardigers soos GSC aanhoudend getoets en verbeter en verbreed word. Dis die manne wat die onbekende aanpak wat die baan weg vir die res om te volg, en GSC se produk is in talle opsigte 'n baanbreker. Ek het dit net baie vreemd gevind, eintlik niks met GSC te make, dat dit blyk asof so baie jagters 'n probleem het met die skiet na wild deur obstruksies.
Ek dink nie enige etiese, ernstige jagter sal probeer om deur 'n boom na 'n bok te skiet nie. Dit sal egter bakgat wees as daar koeels is wat steeds terminale penetrasie gee, sou jy per ongeluk 'n TAKKIE tref wat jy nie deur die teleskoop gesien het nie.
Teen die heersende wildspryse, kan ek in elk geval nie bekostig om 'n 50/50 skoot te neem nie...
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Jy moet onthou, ek skiet op 100m en jy skiet op 800m....Ludwig wrote: Persoonlik kan ek nie eens 95/5 skote bekostig nie.![]()
Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
My fout! Ek verwar die langafstand teiken skiet, met lang afstand jag!

Maar jy sal laaik om 'n bok op 800 m te kan skiet!
Ek ook.... 
Maar ek het waarskynlik te laat begin oefen, gaan 50 jaar se oefening nodig h?!
Miskien kan Gerhard koeels ontwikkel wat nie beinvloed word deur die skut se onnodige gebewe nie?