O/U of Semi-auto haelgeweer
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
O/U of Semi-auto haelgeweer
Ons het verlede week bietjie gaan tarentale skiet met die haelgeweer. Ek het dit nogal geniet. Ek het nou hierdie week bietjie begin rondbel vir pryse ens. Ek het nie geweet dat die O/U so duur is nie...
Hier is my vraag, is die semi soveel swakker dat hy soveel goedkoper is. Ek wil hom gebruik vir vo?ls en tarentale en dan so nou en dan vir kleiduif.
Watter een sal julle aanbeveel?
Hier is my vraag, is die semi soveel swakker dat hy soveel goedkoper is. Ek wil hom gebruik vir vo?ls en tarentale en dan so nou en dan vir kleiduif.
Watter een sal julle aanbeveel?
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Waar is die manne met haelgewere????
- gillie
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Vantheman
Die motivering vir jou aansoek vir die lisensie vir die semi-automaties sal net redelik waterdig moet wees. Ek mag verkeerd wees, maar die SAPS nie baie gaande om semi lisensies uit te deel nie. Ek mag verkeerd wees en ek is seker die ouens sal my reghelp as ek wel verkeerd is. Ek moet nou juis my lisensie aansoek indien vir my pa se ou over and under...
Sterkte !
Die ouens sal jou wel antwoord, gee net bietjie kans
Johan

.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Gillie
Dankie, ja ek weet motivering vir die semi gaan bietjie moeiliker wees, maar ek het darem Toegewyde jagter en toegewyde sportskut, so ek dink ek sal hom kan deurtrek.
Ek wil net weet sal mens alles met die semi kan doen en net so goed kan doen as met die o/u. Een van die manne wat saam was hat ges? dat die o/u meer akkuraat is. Is dit so of hang dit maar van die drywer af of maak die chokes so groot verskil op die o/u?

- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Nee wat, ek glo nie die akkuraatheid verskil nie, ek dink meer dis persoonlike voorkeur en fit wat maak dat 'n man "beter" skiet met die een as met die ander. Ek skiet baie beter (akkurater, as jy wil) met my maat se nuwe Franchi semi auto bloot omdat hy beter by my pas as die Sabatti O/U wat ek al 16 jaar het !
Die belangrikste by haelgewere is dat die ding vir JOU moet pas. Dan sal jy meer akkuraat met hom skiet. Daar is niks fout met die S/A nie, hulle is net moeiliker om gelisensieer te kry, maar met jou status sal jy nie sukkel nie. Dis ook die rede hoekom semi's se waarde in hulle bril is, meeste ouens wil nie die nodige moeite doen om hulle te lisensieer nie, die ander klomp glo verkeerdelik dat semi's nie meer gelisensieer kan word nie.
Spanner

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Spanner
Ek het 14 vuurwapens op my naam met al die statuse wat jy kan kry in die jag wereld en ek het my gat afgesukkel dat ek na 3 jaar maar my Browning O/U gekoop het en binne 3 maande my lisensie gekry.
Is dit die moeite werd om so lank te wag en al die frustrasies deur te gaan. Ek het met a semi Baretta groot geword en hom baie geniet maar ek moet s? my Browning O/U geniet ek meer.
Groete
Kerneels

.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
ek het baie hael gewere en het maklik lisensie vir my semi gekry
die semi is beter vir jag hy het minder terugskop en jy kan heeldag staan en duiwe skiet
ek het n benelli wat 11 skote gooi en hy kom met vol stel chokes
die ouens hou nie daarvan as jy kleie skiet met die semi nie jy gooi hulle met die doppe en is die geweer moeilik hanteer baar op n baan
dus het altwee gewere het hulle plek
die semi is beter vir jag hy het minder terugskop en jy kan heeldag staan en duiwe skiet
ek het n benelli wat 11 skote gooi en hy kom met vol stel chokes
die ouens hou nie daarvan as jy kleie skiet met die semi nie jy gooi hulle met die doppe en is die geweer moeilik hanteer baar op n baan
dus het altwee gewere het hulle plek
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Nou ja, as die O/U vir jou werk, hoekom wil jy dan verander
Persoonlik sou ek aanhou probeer, jy het mos die O/U om in die tussentyd mee te skiet.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Maak ook net seker van wat jou provinsiale ordinansie se ivm die jag van n semi auto hael geweer voor jy besluit op n semi.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Dankie vir inligting sover. Hou aan moenie ophou nie.
Het 'n Beretta A300 deur my vingers laat glip by Nobleteq vir R1500. Julle manne weet nie van nog so iets nie.
Na watter ander fabrikate kan mens kyk...
Het 'n Beretta A300 deur my vingers laat glip by Nobleteq vir R1500. Julle manne weet nie van nog so iets nie.
Na watter ander fabrikate kan mens kyk...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Kyk op Classic Arms se website.
Hulle doen gereeld wapen veilings waar gereeld O/U en ander hael gewere is.
Hulle doen gereeld wapen veilings waar gereeld O/U en ander hael gewere is.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Fanie
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Iemand het nou-die-dag vir my gese hy het sy selflaai geweer as 'n enkelskoot gemotiveer en die lisensie sonder probleme gekry. Bly weg van woorde soos "outomaties" en "semi-outomaties" en "assault rifle" en sulke agressiewe woorde. Dit is 'n verskriklike bedreiging vir die poelieste as jou bewoording nie reg is nie.
'n Selflaai geweer skiet darrem baie lekker(der) jong !

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: O/U of Semi-auto haelgeweer
Onthou dat om wettig te jag, mag jou semi auto nie meer as twee skote skiet nie.
Daar is dus geen werklike voordeel n semi te jag nie. Dit is ook makliker om met n O/U te sien of die geweer veilg is nie.
Ja dit is goedkoper om n semi te koop, maar ek is maar n O/U man.
Frikkie

Cradock