long Range shooters in Port Elizabeth?
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
long Range shooters in Port Elizabeth?
Good day all
I am interested in long range shooting but have never had the opportunity to watch never the less shoot long range.
So I would like to know if there is anyone in the PE area that would allow me to come watch them shoot and steal with the eye?
Thanx in advance

"Nothing can come of nothing" Speaker
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Is daar niemand in die PE area wat langafstand skiet nie? 
"Nothing can come of nothing" Speaker
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
F.L.A.S.H
Binnekort gaan daar een wees, nl ............... jy
Soos ek die langafstand skiet topics lees is daar baie wat mens op die forum en net kan leer, en wie weet, oor 'n jaar of wat dan klop daar iemand aan jou deur om raad te vra.
Swot op en lees baie en vra baie vrae en leer op daardie manier ................................... en gaan skiet baie langafstand, niks soos om uit praktiese ondervinding te leer nie.
Sterkte, ek hoop jy kry tog iemand daar wat dit doen, want dit is tog lekker om dit saam met iemand ook te doen.
Beste
Kalahari
Binnekort gaan daar een wees, nl ............... jy
Swot op en lees baie en vra baie vrae en leer op daardie manier ................................... en gaan skiet baie langafstand, niks soos om uit praktiese ondervinding te leer nie.
Sterkte, ek hoop jy kry tog iemand daar wat dit doen, want dit is tog lekker om dit saam met iemand ook te doen.
Beste
Kalahari
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Ek weet nie hoe lank die range is by Falcon Rock nie maar miskien moet jy een saterdag soontoe gaan? O ja ek weet van n ou genaamd Lourens wat op Patensie boer. Hy is glo lief vir sy .270 en skiet ook SA. Hy het n lang baan op sy plaas met benches. Sal kyk of ek sy kontak nr kan kry dan bel jy by hom en hoor of hy jou lesse sal gee.
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Baie dankie vir die goei advies manne.
Ek het a 243 wat lekker akkuraat is, so sal maar try om op my eie try en sien hoe ver ek kom..
Ek lees al a hele rukkie op oor die sport maar woe baie graag saam met imand wat ken.
Ek sal julle beslis op hoogte hou.
Mooi loop
F.L.A.S.H
Ek het a 243 wat lekker akkuraat is, so sal maar try om op my eie try en sien hoe ver ek kom..
Ek lees al a hele rukkie op oor die sport maar woe baie graag saam met imand wat ken.
Ek sal julle beslis op hoogte hou.
Mooi loop
F.L.A.S.H
"Nothing can come of nothing" Speaker
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Kontak Nico Starbuck van Kareedouw
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Vir Bisley en F-klas in die PE omgewing, kontak Trevor Hayter, Jason Joshua of Dawie vd Westhuizen.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
JY KAN OOK MET JOHNNIE HIER OP DIE FORUM PRAAT ,HY SAL JOU OP DIE REGTE SPOOR PLAAS
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
swc-tr wrote: Vir Bisley en F-klas in die PE omgewing, kontak Trevor Hayter, Jason Joshua of Dawie vd Westhuizen.
Weet jy dalk waar ek hulle in die hande kan kry?
Tokjak, ek sal hom a pm stuur
"Nothing can come of nothing" Speaker
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Hi 303 het jy dalk Lourens se nommer vir my?*303* wrote: Ek weet nie hoe lank die range is by Falcon Rock nie maar miskien moet jy een saterdag soontoe gaan? O ja ek weet van n ou genaamd Lourens wat op Patensie boer. Hy is glo lief vir sy .270 en skiet ook SA. Hy het n lang baan op sy plaas met benches. Sal kyk of ek sy kontak nr kan kry dan bel jy by hom en hoor of hy jou lesse sal gee.
"Nothing can come of nothing" Speaker
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Beyers, weet jy hoe ek hom in die hande sal kan kry?Beyers wrote: Kontak Nico Starbuck van Kareedouw
"Nothing can come of nothing" Speaker
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Telefoon boek 
nul 84 ag vyf 0 1 een 39
nul 84 ag vyf 0 1 een 39
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
Dankie Beyers
ek sal hom betjie later bell
ek sal hom betjie later bell
"Nothing can come of nothing" Speaker
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: long Range shooters in Port Elizabeth?
F.L.A.S.H wrote:swc-tr wrote: Vir Bisley en F-klas in die PE omgewing, kontak Trevor Hayter, Jason Joshua of Dawie vd Westhuizen.
Weet jy dalk waar ek hulle in die hande kan kry?
/quote]
Jason 082 eight two double9 for6three
Trevor 083 six1six oh1three8
You can also visit the SA Bisley website and forum.
Last edited by swc-tr on Wed Sep 26, 2012 12:32 pm, edited 1 time in total.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."