Yogi, dit sal waarskynlik van die kostes afhang! Nie almal het iPads of tablets nie en nie almal het toegang tot 3G sein nie. Daar sal dus 2 opsies moet wees: Vir tablet ouens met 3G sein en vir die res...Yogi wrote: Wat sou die belangstelling van die lede wees as mens so 'n stelsel ontwikkel.
Daar is twee opsies: Die RF wireless stelsel met eie skerm of dan 'n 3G stelsel wat direk na jou IPAD toe gaan. Daar is ongelukkig kostes verbonde aan laasgenoemde opsie om dit te bedryf, maar jy kan daqn ook weer enige plek in die w?reld die skiet dophou.
Teiken by kamera
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Teiken by kamera
Aim small, miss small
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 232
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Re: Teiken by kamera
Yogi - Daai sisteem by elecroman is baie goed maar sodra jy bo 500Mw gaan moet jy 'n lisensie kry. Dis volgens wat een van die kenners vir my gese het.
Eugene - ek het vandag my transmitter en skerm bestel en ek kry dit dinsdag. Ek sal beslis in volgende week hom uittoets en terugvoer gee. Ek wou by SWAT gaan skiet het maar ek dink ek sal 'n ordentlike toets by krokodilspruit gaan doen op 500 meter. Hoop net ek kry so ver raakgeskiet
Wat ek op 'n latere stadium wil doen is om die skerm, receiver en battery in een van daai harde tasse in te bou sodat alles mooi bymekaar is. Amper iets soos daai "black box" idee. Nadeel van dit is daai tasse is baie duur. Miskien 'n goedkoper alternatief soek.
Maar ja, ek sal julle volgende week mooi terugvoer gee!

.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Teiken by kamera
Dankie, kan nie wag nie!Ruhan wrote: Yogi - Daai sisteem by elecroman is baie goed maar sodra jy bo 500Mw gaan moet jy 'n lisensie kry. Dis volgens wat een van die kenners vir my gese het.
Eugene - ek het vandag my transmitter en skerm bestel en ek kry dit dinsdag. Ek sal beslis in volgende week hom uittoets en terugvoer gee. Ek wou by SWAT gaan skiet het maar ek dink ek sal 'n ordentlike toets by krokodilspruit gaan doen op 500 meter. Hoop net ek kry so ver raakgeskiet
Wat ek op 'n latere stadium wil doen is om die skerm, receiver en battery in een van daai harde tasse in te bou sodat alles mooi bymekaar is. Amper iets soos daai "black box" idee. Nadeel van dit is daai tasse is baie duur. Miskien 'n goedkoper alternatief soek.
Maar ja, ek sal julle volgende week mooi terugvoer gee!![]()
![]()
![]()
Aim small, miss small
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Teiken by kamera
Ruhan,
Net 'n klip in die bos. As jy op bv. 300m skiet en die man reg langs jou skiet op 100m. wat is die kanse dat daai man jou mooi swart boksie, met al jou nuwe en duur toerusting m@er toe gaan skiet??
Ek vra maar net, want is 'n ander man my boks met R3000 se toerusting flenters skiet, gaan ek ongelukkig wees.
Ek dink dat die oplossing soos volg kan wees. Stel jou skietbaan op dat jy of heel links, of heel regs op die baan is en dan kan jy so bietjie die boks na die buite kant van die skietbaan opstel.

Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 232
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Re: Teiken by kamera
Ek het uiteindelik terugvoer vir julle oor hierdie siteem!
Ek het net tyd gehad om SWAT skietbaan toe te gaan vanoggend en aangesien hulle 300m baan nog nie klaar is nie moes ek hom op 200m toets.
Dit van 'n tydjie om op te stel maar as alles eers op is werk dit perfek.
Twee dingetjies wat bietjie van 'nprobleem veroorsaak het maar oorkombaar is:
No1. Son op die skerm. Mens moet 'n karton vat en om die skerm sit om die sonstrale uit te blok anders gaan jy amper niks op die skerm kan sien nie. Ek weet nie of dit maar 'n algemene probleem is met 'n TFT skerm nie. ;n Ander oplossing is iets soos 'n klein LCD of LED skerm maar dan kyk mens na baie hoer kostes vir so skerm en 12v DC weergawes is nie maklik beskikbaar ie.
No2. My kamera se screen gaan na 3 minute af. Ek kan nie vir julle verduidelik die frustrasie wat dit veroorsaak het nie! Kom by die bank aan, skiet drie skote en daar gaan die screen af a.g.v. die kamera wat in power save mode ingaan. Die maksismum wat hy kan gaan is 3 minute. Goedkoopste oplossing vir dit is 'n CCTV kamera wat kan zoom. Ander opsie is 'n kamera wat se screen timeout kan stel vir langer. Sal bietjie kyk na die opsies.
Oor die algemeen sal hierdie sisteem 'n luxury en dis 'n absolute "nice to have". Ek is baie bly ek het nou die sisteem en met so paar modifikasies sal hy net beter en makliker werk.
Ek het so paar fotos aangeheg sodat julle die setup kan sien.
Groete,
Ruhan

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux