Luddie
Dink hier kort n algemeen topic onder LR, sommer waar ons lekker net bydraes kan gooi en gesels. Hier is dan sommer n interresante artikel vir die manne wat daaraan dink om verder te skiet.
http://www.accurateshooter.com/competit ... est-guide/
Algemeen
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Algemeen
Dankie Blok - goeie idee 
Ludwig,
Net iets wat ek oor wonder, van watter afstand af word dit algemeen beskou as 'langafstand jag?
Verder as 400m, of 500 m?
Ludwig,
Net iets wat ek oor wonder, van watter afstand af word dit algemeen beskou as 'langafstand jag?
Verder as 400m, of 500 m?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Algemeen
FHM, ek dink as jy vir 10 manne vra gaan jy 10 antwoorde kry.
Blok, daai artikel van jou se eerste foto is n baan om te begeer, dink net hoeveel winderige dae kan jy daar skiet met aanvaarbare wind teenoor ons bane wat oop is
Blok, daai artikel van jou se eerste foto is n baan om te begeer, dink net hoeveel winderige dae kan jy daar skiet met aanvaarbare wind teenoor ons bane wat oop is
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Algemeen
Net n vragie oor die BR ouens. Is dit die tipe skiet waar die geweer als doen en die skut net die weer toestande moet dophou? Die skut sit mos nie agter die geweer nie hy gooi net rondtes in en skiet. So dit gaan eintlik net oor die beste equipment en skiet op die regte tyd?