Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by BLOK »

Gunstock Carving By Cindy wrote: Halo,

My naam is Cindy en ek doen houdsnee werk op geweerkolwe. Ek jag ook self en my pa is 'n geweersmid so ek het met jag en skiet groot geword!

Sal binnekort vir julle mooi gekerfde kolwe fotos oplaai,

Groette,

Cindy

Aitsa!!

Baie welkom hier jy sal dit baie geniet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Piet Pille »

Welkom Piet, Cindy , Gerhard en ander nuwes.
Hier gebeur die dinge!  ;)
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Eugene »

Baie welkom aan al die nuwelinge, geniet dit hier!
Aim small, miss small
User avatar
Badger
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Tue Sep 18, 2012 8:09 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Badger »

Hallo almal!
My naam is Chris, ek is my hele lewe nog betrokke by jag en natuur. Ek is 'n beroepsjagter en die eienaar van African Pride Hunting Safaris. Molopohunter is my broer... :)
Groete!
SR.22, .22 Brnu, Miroku 12GA, CZ Redhead Delux 12GA, .223 Sako Varmiter, .308 Target Tactical, .375 Ruger, 9mm Astra A70, 9mm Tuarus MP and a few Landy's...
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Wouter Roets »

Hallo Chris/Manne/Mannine

Baie welkom aan ieder en elke een van julle. Maak julle sommer vinnig tuis en geniet dit terdee.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Badger

Geniet dit hier saam ons,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Badger
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Tue Sep 18, 2012 8:09 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Badger »

Dankie manne!
Sien uit om met my medejagters te gesels!
SR.22, .22 Brnu, Miroku 12GA, CZ Redhead Delux 12GA, .223 Sako Varmiter, .308 Target Tactical, .375 Ruger, 9mm Astra A70, 9mm Tuarus MP and a few Landy's...
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by savage(P Coetzer) »

Goeie dag aan almal.

My naam is Pieter, ek is van Pietersburg/Dendron se wereld en sien uit daarna om te leer en saam te gesels op hierdie forum.

Groete
.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by theedge »

Hi maat baie welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Vlakvark32
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Sep 26, 2012 8:57 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vlakvark32 »

Goeie naand aan almal eks Arrie van Niekerk bly in Ventersdorp is n beroepsjagter hier kan jul my asseblief help om jakkalse in te roep.Ek het gedink ek weet hoe maar ek sukkel bietjie op di nuwe plaas
Binneman
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Thu Sep 27, 2012 9:01 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Binneman »

Goeiemore
Dankie vir die toelating. Ek heeft Danie Binneman en is van Brakpan.
User avatar
lapman
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Thu Sep 27, 2012 7:32 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by lapman »

Goeie dag, baie dankie. Ek siet uit na die forum. Lappies Labuscagne van Klerksdorp
HOU OP LAG EN HERLAAI!!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Eugene »

lapman wrote: Goeie dag, baie dankie. Ek siet uit na die forum. Lappies Labuscagne van Klerksdorp
Baie welkom Lappies, uiteindelik!!!

Nou kan jy jou eie vrae vra  :angel:
Aim small, miss small
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Pieter, Vlakvark32, Binneman en Lapman

Dit is 'n uitstekende Forum geniet dit hier.

Groete
Henno
Last edited by Pitbull on Sat Sep 29, 2012 12:13 am, edited 1 time in total.
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by pam »

hi manne en maninni(as daar is) ek is phillip en nuut tot die forum. Ek is van bloemfontein en nuut tot jakkals skiet storie maar het die geleenthede wat ek gehad het terdee geniet. Ek is op die stadium nie aktief besig om te jag nie maar kry eers al my goodies bymekaar en siug informasie en hulp op soos n spons. geniet die forum en danki vir die info.
ARMOUR!!! Because the police also needs to call someone
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom pam

Geniet die forum,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Andre CZ »

Welkom Danie, Lappies en Pam?
Geniet dit
Groete
Andre
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Pitbull wrote: Welkom Pieter, Vlakvark32, Binneman en Lapman

Dit is 'n uitstekende Forum geniet dit hier.

Groete
Henno
Andre CZ wrote: Welkom Danie, Lappies en Pam?
Geniet dit
Groete
Andre
Baie welkom aan al die nuwelinge, glo julle gaan dit geniet hier saam met ons  8)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2116
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by vossie1 »

Hallo almal ek het sopas by julle aangesluit,my naam is Reynhard vos (vossie)en ek woon in somerset wes ek is 36jaar oud het bruin oe en hou van stappies op die strand :D ha ha joke net.Ek glo ek gaan sommer baie van die forum hou en sommer baie leer ook.
300 H&H
375 H&H ZKK602
303 BSA
Savage LRP 260
.22 cz zkm 452. 2-E
Winchester mod 63 .22 semi auto
.22 baretta
Baikal O/U 12br
Cz75B 40S&W
Cz75B 9mm Compact
.44 magnum Ruger Black Hawk 7.5" ( die baas)
Sako 222 rem vir die klonge
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13656
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Geno »

vossie1 wrote: ek is 36jaar oud het bruin oe en hou van stappies op die strand
Welkom. Boertjie soek hoeka 'n boyfriend!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Boertjie »

Is dit n reun of n teef.Ek soek net tefies
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Andre CZ »

Welkom Vossie geniet dit
Groete
Andr
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
James Wickens
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sat May 05, 2012 12:31 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by James Wickens »

Dags? manne

Ek is James Wickens van Pretoria, tyd gelede aangesluit maar nog nooit iets gesels saam jul nie.  Is redelik aktief op Jag Buddies maar my vriendin se oom Piet Breedt het my van die forum vertel .....sien uit daarna om van jul te leer
300 H&H Sako
30-06 Sprinfield Brno
25-06 Rem Sako
577-450 Martini Henry
38 Rossi
Mathews Switchback
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom James

Hoop jy geniet dit hier,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
Posman
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Sun Oct 07, 2012 10:35 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Posman »

Goeie dag mense

Ek is Altus Viljoen van Postmasburg, so klein dorpie onder 'n groot boom, Dis lekker om deel te wees van die forum en dis lekker om te sien daar is so baie mense wat my jag passie met my deel. sien uit om meer te leer

Lekker dag
Altus Viljoen
Post Reply