.204 Ruger vs European wildboar.

User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

.204 Ruger vs European wildboar.

Post by G-force »

My twee vriende Vincehond en Geno het gereel dat ek n vark kom skiet met my houtboog waarvan Vincent wou ontslae raak.
Die vark was blykbaar lekker parmantig gewees.
Ek was baie dankbaar vir die geleentheid maar het gevra of my dogtertjie van 11 nie die bacon kan looi nie.Hul het ingestem.
Skietbaan toe saterdag oggend dat sy Geno's se nuwe wilde Howa in .204 kan gewoond raak.Die het sy lekker vinnig reg gekry,dis n baie aangename kaliber om mee te skiet.
So sondag oggend ry ons toe na Geno toe en daarna na Vincehond se plaas toe.
Daar aangekom en my dogter Caylin mooi gemaklik gemaak en voorberei.Sy het al darem n paar tarrentale,duiwe en ystervarke al geskiet maar nog nie iets met lyf nie.
Hier op die video wat Geno gemaak het kan mens die skoot sien.
http://youtu.be/JlcdfoIAjnQ
Die geweer is reg en skiet raak,die 32gr V-max maak mooi virseker.
My kind verstaan dat sy die vark nie gejag het nie maar eenvoudig geskiet het.
Dis mos deel van ons bedryf.
Thanks ouens dat ek en my kind dit kon saam doen,dit beteken baie.

[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C08176.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C08177.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C08173.jpg[/img]
[img width=560 height=372]http://i677.photobucket.com/albums/vv14 ... C08179.jpg[/img]
Last edited by G-force on Mon Sep 10, 2012 11:39 am, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by Geno »

G?,
Groot plesier my maat. Caylin is reg geleer, sy verstaan hoe om 'n geweer te dryf.
Die .204 is ook 'n great kaliber vir vrouens en kinders om mee te leer. Goedkoop, akkuraat, geen recoil!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by Vincehond »

Meisiekind skiet baie goed my maat. 
Pa kan baie trots wees.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by Vlakvark »

Mooi man Daai miesiekind kan
Image
Image
Zack Benade

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by Zack Benade »

Mooi man.

Mag haar volgende dier 'n mooi buffel wees met die .204

Baie geluk  Caylin
In my oe is jy al klaar 'n volwaardige jagtertjie.  Ek kan sien jy het dit baie geniet. :angel: :angel:

Groete
Zack
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by SV MAD (Henk) »

Baie geluk Ge met jou dogter se vark.

Janee, daai 204 van Geno loop oop hoor ek...
ek soek nog wapens...
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by JAGTERSREG-JRM »

Dagse Manne,

Geno en G-force dit was nice om julle manne te ontmoet hopelik loop ons mekaar weer raak.Daai meisiekind kan skiet of dit nou handwapen of geweer is,ek was verstom

Groetnis
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie vir die video. Mooi skoot! Baie geluk almal.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by Gerhard »

Baie mooi geskiet jong dame...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by Marc »

Baie geluk Ge en jonge dame

Pa sal dalk moet dink om vir haar so enetjie aan te skaf  ;)

Mooi gemaak, Geno, Vince, mooi gebaar julle  ;)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by JPS »

Mooi gedoen daar deur die dame.
Vince en Geno mooi gedoen deur julle ook.

Groete
JP
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by douw »

BAIE MOOI GESKIET!!

GELUK JULLE!!

GROETNIS
DOUW
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by BLOK »

Aitsa!! Kyk hoe drop so vark, baie oulik.


Wil darem ook net noem behalwe vir haar goeie skiet vernuf moet ons nie vergeet dat 204 se speed kills nie. Hier is dit weer bewys
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by JAGTERSREG-JRM »

Ek ken nie rerig die 204 nie maar het gesien hoe skiet die kalibertjie.Mens kan seker tot so swartwildebees grote skiet of wat is die maksimum grote wild?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by BLOK »

Speed Kills, seker tot n buffel ek kry nog net nie n sponser nie. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by BRNO (Pierre) »

Blok, hoe vinnig is die kaliber werklik, en wat sal jy gemaklik met hom aanvat. Ek wik en weeg nog wat om vir my vrou te koop wat slegs een keer n jaar sal jag, en seker nie groter as n rooibok of blesbok nie.

Watse koeels ontwikkel GS, en wat sal hulle speks wees?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by JAGTERSREG-JRM »

.204 Ruger 32 GR 4225 FP/S
.204 Ruger 40 GR 3900 FP/S
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by BLOK »

JRM

Ek het lank ook die 45g'e geskiet aangesien dit die enagste was wat ek aan die begin kon kry.

Pierre

Ek het met myne al springbok, rooibok en blesbokke geskiet kop en lyfskote. Die seisoen paar keer jagters uitgevat wat eerste keer jag en nie hulle eie gewere gehad het nie. Hulle het almal die 204 gebruik met die 45g'e en ek het nie een bok gehad wat verder as 10 meter gehardloop het nie. Die hornady koele is almal net effe sag met redelike vleis skade as jy been tref maar met oom Gerhard wat blykbaar vir geno nou GSC's stuur vir gebruik dink ek dit behoort ook uitgesort te wees. Wat lekker is van die kaliber is jy raak verslaaf aan sy geen recoil. Ek en my seun het van 3uur vanmiddag op die baan gele en gonge skiet op 300 - 400 meter en jy sien letterlik hoe die koel die gong tref nog lank voor jy die skoot hoor klap. Is verslawend ek belowe jou. Myne nou so 3 maande en het al amper 1000 skote deur hom en steeds kan ek nie genoeg kry nie. Vir lyfskote sal ek niks groter as blesbok met hom skiet nie tensy jy 100% seker sou wees van skootplasing, maar tot blesbok loop hy soos stroop. Kopskote - wel soos ek gese het soek die ou wat my wil dare en sponser op n buffel selfs tot 300m ver. Ek sal kan kyk deur die scope hoe daai koel ingaan waar ek gemik het.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by JAGTERSREG-JRM »

Die 204 klink vir my na die regte medikasie vir lang skote...........Die vleiskade kan seker n probleem wees as jy nie vir die kop skiet nie

Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie Blok, en jammer Geno en Ge dat ek die draad so effe kaap. Ek het nou so bietjie op QL gespeel. Vertel my met wat en hoeveel laai jy sy patroon, en watter grootte dop vergelyk die .204 s'n mee asb.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by BLOK »

Pierre

Dop is maar amper amper selfde as 223, met n .204 koelgat Ek laai 28.2g 335 wat my n spoed gee van 3740fps. As ek weer sal koop sal dit net die een wees wat FM het met n 24" loop wat n beter spoed op ons kruit gee. Weet hy kry 4200fps, maar met ons lope wat 2' kort kom is daar nie n node op daai spoed nie. Het al gekry dat hy oor 4000 gaan maar groepe is dan baie swak. Soos hy nou loop is dit vir my meer as voldoende en ek glo loop lewe sal nog langer wees as wat hulle reken. Ander ding is sy trajek wat so plat is. Ek skiet op 100m 40mm hoog, dan op 300m 100mm laag en op 400m 330mm laag nou my vraag met daai ekstra spoed gaan dit werklik saak maak hoeveel minder die trajek gaan wees. Ander ding van die kaliber is hoe min hy sensitief is vir wind. Vra maar die manne wat by was toe ons by OPS windtoetse gedoen het in n 50-60km/h wind. Op 300 meter moes die manne lead gee van half meter tot oor n meter die 204 net so 300mm lead gegee kon dit self nie glo nie.
Last edited by BLOK on Tue Sep 11, 2012 11:13 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by Geno »

Die .204 is 'n .222RemMag wat afgenek is na .204 toe, met 30grAde skouers.

Blok, 3700fps teenoor 4100fps met 100yd zero verskil omtrent 3".

O ja, dit was 300mm windskuif op die toets gewees, en nie 30mm nie mater.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie julle manne. Het beide van julle die Howa? Is dit die 22" lope? Kry jy hom ook in die savage of n ander bekostigbare maak? Is die komponente soos doppe ens redelik vrylik beskikbaar?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by BLOK »

Pierre

Ja altwee skiet die howa standaard, maar jy kry hom ook in n howa varmint met die dukker langer loop, Savage maak hom ook in die langer loop en hy lyk glad nie sleg nie. Doppe en al die ander komponente was so jaar terug n probleem maar raak al meer beskikbaar. Omdat herlaai vir die kaliber ook nie so duur is nie kan jy sommer groot hoeveelhede koop. Ek het bv nou 500 doppe gekoop teen R400 vir n hondrd, en 2500 koels teen R180 vir n 100.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: .204 Ruger vs European wildboar.

Post by BRNO (Pierre) »

Dit lyk vir my so al hoe meer asof hiedie die perfekte kaliber vir my vrou sal uitmaak. Dankie Blok en Geno vir die info.
Veiligheid eerste manne!
Post Reply