Goeie Dag Almal,
Ek het so paar motiverings vir my jag gewere. ek het onlangs n 38 Special aangekoop en wil hom graag op my naam sit.
Kan julle my dalk help met n motivering vir die handwapen?
Hilp sal baie waardeer word?
Groetnis
Robert
38 Special Motivering
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: 38 Special Motivering
Robert, skakel vir Kobus van Jagters Reg motivering. Hy doen die motiverings teen n baie billike prys, en na my kennis het hy al vir n paar manne hier op die forum sukses behaal, my inkluis.
Sy besonderhede is: 0826197236 of jagtersreg@webmail.co.za
Sy besonderhede is: 0826197236 of jagtersreg@webmail.co.za
Veiligheid eerste manne!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2341
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: 38 Special Motivering
Dagse Robert,
Ek doen motiverings vir handwapen,haelgeweer en jaggeweer en so dan en wan semi-autos en redelik gereeld vir sportskiet.Indien jy van my diens wil gebruik maak stuur vir my n e-pos na jagtersreg@webmail.co.za. Die motivering finaliseer ek in so +- 2 werksdae en soms binne n dag(hang net af van die volumes wat ek hanteer).Die koste beloop R350 per motivering.Skree maar as ek van hulp kan wees.O ja voor ek vergeet indien jy reeds bevoegtheid het behoort dit so +- n maand te duur vir die lisensie.
Groete
Kobus

Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za