Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Ek vra net of jy vir jou FEITE sal pa staan. Dit het niks met my opinie uit tewaai nie
Staan jy by jou FEITE
Staan jy by jou FEITE
Last edited by Vlakvark on Sun Sep 09, 2012 9:39 am, edited 1 time in total.

- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Ek dink n goeie etiese jagter sal altyd probeer om na n duidelikke sigbare teiken te skiet en as die vervaardiger dan kleim dat sy produk deur takke KAN skiet en nog steeds in n reguit lyn verder penetreer dan is dit mos maar net n bonus . Wat ek egter wil se is dat n mens net moet waak daarteen om uit gewoonte die (onwerper, vervaardiger) te kritiseer oor n skynbare goeie prduk. Is dit nou n kwessie van die hoogste boom vang die meeste wind??? Gerard , doen so voort... jy het n goeie produk en as hy dan nou no. 1 of no. 2 of no3 op die ranglys is, dan is dit nog steeds n baie goeie produk
Groetnis
Gert
Groetnis
Gert
Last edited by GERT vd M on Tue Sep 11, 2012 4:52 pm, edited 1 time in total.
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie

- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Stem saam met jou hele stelling, Gert.
Uitstekende produk. Moes die ander dag van n gekweste vlakvark ontkant maak. Skiet die vark met die .308 met 130gr HV in die kop skuins van voor, en koeel is los deur net voor die agter boud uit.
"Don't hate the player, hate the game"... LOL

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Manne
Ek weet nie of hier al so poll was nie weet ook nie om dit te doen nie maar kom ons sit so poll op soos Barnes vs GS custom of wie dink GS custom deur n tak boom skiet en nog steeds n bok dood skiet
Berertta
Ek weet nie of hier al so poll was nie weet ook nie om dit te doen nie maar kom ons sit so poll op soos Barnes vs GS custom of wie dink GS custom deur n tak boom skiet en nog steeds n bok dood skiet
Berertta
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Dit kom vir my voor dat woorde gedraai word hier. Dit gaan maar op dieselfde argument as om die Eland met n 6mm te skiet. Kan dit gedoen word? Ja beslis. Stel ons dit voor en/of eties. Nee. Is daar ooit gese ons moet vir n dier gaan soek wat agter n boom of n tak staan, en die GSC koeel se vermoe toets? Nee. Is daar ooit gese, as daar n dier staan en daar is n tak of boom voor die dier se "vital traingle" , dat ons nogsteeds to skoot moet waag. Nee.
Wat wel gese is, is dat as daar vir een of ander rede nie n onderwerp voor die dier gewaar word nie, tot die skud se beter kennis en n skoot geskiet word, dat die kanse goed sal wees, weens praktiese toetse wat gedoen is, dat die koeel in n reguit lyn sal penitreer en die dier nogsteeds op die regte area geslaan sal word.
Kom ons word bietjie groot. Dit raak nou belaglik. As jy nie van GSC hou nie, is dit heel moontlik dat jy nog nooit met hulle geskiet het nie. Dit is julle opinie, maar moet nie die forum vir die res van die manne spoil nie.
Dit word nou net n modder gooi geveg met geen einde in sig nie.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Baie dankie, en ek stem 100% saam. Ek het gister my lading vir 243 met die 69gr's bevestig, en kan nie wag om dit sommer op die buurman se kat uit te probeer nie.iceman1982 wrote: Kom ons word bietjie groot. Dit raak nou belaglik. As jy nie van GSC hou nie, is dit heel moontlik dat jy nog nooit met hulle geskiet het nie. Dit is julle opinie, maar moet nie die forum vir die res van die manne spoil nie.
Dit word nou net n modder gooi geveg met geen einde in sig nie.
Veiligheid eerste manne!
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Pierre, laat weet hoe loop daai 69'ers. Ek het hulle self vir die .243 Win gelaai. Al my ladings is al gelaai. Moet net kans kry na my jag seisoen om hulle te gaan toets. Hulle staan al seker 4 maande so, ai.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Pierre van der Merwe wrote:Baie dankie, en ek stem 100% saam. Ek het gister my lading vir 243 met die 69gr's bevestig, en kan nie wag om dit sommer op die buurman se kat uit te probeer nie.iceman1982 wrote: Kom ons word bietjie groot. Dit raak nou belaglik. As jy nie van GSC hou nie, is dit heel moontlik dat jy nog nooit met hulle geskiet het nie. Dit is julle opinie, maar moet nie die forum vir die res van die manne spoil nie.
Dit word nou net n modder gooi geveg met geen einde in sig nie.. Ek het aan die begin van die draad ook soos Iceman hier gevra, kom ons hou dit volwasse, en groot, en bespreek die koeels, sodat ek ook meer van dit kan leer, want ek wil baie graag meer van die koeels leer.
+ 100 Ek stem 100% saam julle manne. Vlakkie ek wil ook nou nie vyande maak nie,maar kom ons hou modder gooi en being feite, my persoonlike ondervindings met Barns koe?ls was Skokkend, maar ek loop nie en maak hulle produk sleg elke kans wat opduik nie
Let's play nice
Mooiloop
Marc
Last edited by Marc on Sun Sep 09, 2012 1:30 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- jacojrdn
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Stem 100%. Die enigste rede waarom ons nie die selfde besprekinge het oor ander vervaardiger se koeels nie, is omdat hulle nie hier teenwoordig is om ons te help nie. Dit maak tog sin om n eg Suid Afrikaanse produk die selfde kans te gee as al die ander buitelandse produkte. Oom Gerard noem tog as jy iets spesiaals wil he, en n groterage bestelling in sit kan dit vir jou gemaak word. Watter ander verskaffer is bereid om dit te doen.iceman1982 wrote: Dit kom vir my voor dat woorde gedraai word hier. Dit gaan maar op dieselfde argument as om die Eland met n 6mm te skiet. Kan dit gedoen word? Ja beslis. Stel ons dit voor en/of eties. Nee. Is daar ooit gese ons moet vir n dier gaan soek wat agter n boom of n tak staan, en die GSC koeel se vermoe toets? Nee. Is daar ooit gese, as daar n dier staan en daar is n tak of boom voor die dier se "vital traingle" , dat ons nogsteeds to skoot moet waag. Nee.
Wat wel gese is, is dat as daar vir een of ander rede nie n onderwerp voor die dier gewaar word nie, tot die skud se beter kennis en n skoot geskiet word, dat die kanse goed sal wees, weens praktiese toetse wat gedoen is, dat die koeel in n reguit lyn sal penitreer en die dier nogsteeds op die regte area geslaan sal word.
Kom ons word bietjie groot. Dit raak nou belaglik. As jy nie van GSC hou nie, is dit heel moontlik dat jy nog nooit met hulle geskiet het nie. Dit is julle opinie, maar moet nie die forum vir die res van die manne spoil nie.
Dit word nou net n modder gooi geveg met geen einde in sig nie.
As jy GS customs bestel en dit vat n tydjie wil die manne kwaai raak, maar as jy n buitelandse produk soek en die wapen winkel se dat daar eers oor ses maande weer vooraad in die land is wag ons maar gedwee.
Probeer eerder om van die manne met jare se kennis te leer as om hare te kloof oor woord keuses. Net my 2c.
Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag,
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Ek vra net sy feite as hy se sy produk groepeer 100% en dit werk nie sal hy seker die man se geld terug gee. Nou se hy sy koeels kan deur takke en blare skiet Ek vra net as dit nie werk nie gaan hy die rekeningkie betaal. Gebruik die search en soek so jaar terug is die storie ook op gewees daar het ek 2 videos op gesit oor, wat koeels maak as hulle deur takke skiet, dit is dan nou die swakkeres soos Barnes en Hornady GMX ens
Marc waar gooi ek modder as ek feite vra
glo jy die feit van Gerard dat sy koeels geen probleem het om deur takke te skiet nie,sal jy dit dan nou so toepas om bokke agter die bome te skiet as hy nie die feite op die tafel sit nie
Miskien moet hy so 100 koeels skenk dat een van die manne so toets doen. Koos B het as ek reg onthou in die vorige koeel versus takke storie gese hy sal graag so toets doen

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Hier is my ondervinding uit die veld uit en dit het niks te doen met verskillende soorte koele nie.
Om reguit penetrasie te kry deur 'n boom of 'n dik tak is redelik normaal wat ek van baie verskillende koel makke gesien het en gewerk het om die dier plat te kry of die dier te kon skiet waar die skoot bedoel was.
Wat my egter opvang is dat dun take en gras meer koel afwyking inbring as 'n soliede tak of boom as voorbeeld.
Grasse en takke het die moontlikheid om langs die punt van die koel op die ronding of skag van die koel te speel terwyl 'n soliede boom of tak eers deur die punt van die koel gevang word.
Nou die is net my teorie maar van heel paar diere so te gesien getref word het ek my eie afleiding gemaak.
So sal 'n koel sy lyn reguit hou om se maar deur grasse of dun takke te skiet waar dit die koel se ronding of skag vang en nie die punt nie ?

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Frederik
Ek stem met jou oor die Dik tak versus klien takkies en gras

'N friend van my

Koeel deur boom en die Zebra het geval

Koeel uit Zebra

Koeel deur boom en die Zebra het geval

Koeel uit Zebra

- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Gert, Iceman,
Baie goed gestel. Ek stem saam.
Baie goed gestel. Ek stem saam.
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Ek het gister gaan skiet, en is reeds besig om nog so vyf koeele te laai, en dan wil ek net bevestig dit gaan werk.iceman1982 wrote: Pierre, laat weet hoe loop daai 69'ers. Ek het hulle self vir die .243 Win gelaai. Al my ladings is al gelaai. Moet net kans kry na my jag seisoen om hulle te gaan toets. Hulle staan al seker 4 maande so, ai.
S365 47,5gr, TPL 69mm (0,6mm vanaf groewe); gem spoed was 3631ft/sek; ES 13ft/sek
Ek sal later die foto opsit aangesien daar iets fout is met photobucket, maar twee koeels het mekaar gesny, en die derde was 10mm van die twee se impak.
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Hier is hy nou:
[img width=339 height=480]http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... M/GSC2.jpg[/img]
[img width=339 height=480]http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... M/GSC2.jpg[/img]
Veiligheid eerste manne!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Lyk goed !
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Frederik
Ek stem 100% saam met jou oor jou redenasie. Ek wil egter ook byvoeg dat alle koe?ls deur takkies kan skiet of nie skiet nie. 50% Gaan hulle koe?lbaan hou en 50% gaan deflekteer. Miskien 30-70 miskien 60-40 wie weet.
Daar is soveel veranderlikes dat geen mens met sekerheid kan s? dat die koe?l elke keer 100% reguit gaan trek nie.
As jy in die middel van 'n duk tak gaan skiet sal meeste koe?ls reguit penetreer.
Ons het as troepe die "bin" van 'n buffel oopgemaak en penetrasie toets met 'n R4 gedoen sonder dat die leierelement daarvan bewus was. Maklik deur die een wand van die buffel penetreer en 'n lekker duik agter die druiwer se stoel. Ja en die koe?lbaan was lekker reguit. Ek moet s? die ou wat geskiet het was omtrent 5 m weg van die buffel agter 'n boom net die geweer wat by die boom verbysteek.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Hallo Oom Gerard
Soos ek eerstens gese het wil ek geensins n argument begin nie. Ek is aangestel as moderator op die forum en deel daarvan is om te sorg dat daar nie onetiese praktyke hier verkondig moet word. Nog elke leestuk wat ek gelees het het geen koeel vrygespreek van defleksie met voorwerpe in hulle pad nie. So verstaan asb enige persoon se ongeloof op die spesifiek onderwerp want dit druis verseker in teen die algemene aanvaarde norm. Ek het wel nog geen van hierdie toetse gesien waar GS Custom deel was nie. Die toetse is wel n eenvoudige een en ek het gehoop dat dit wel deur Oom of n persoon/instansie/tydskrif gedoen was om Oom se bewerings te staaf. Is dit te veel gevra van n persoon om die vervaardiger daarvoor te vra veral op n so n belangrike aspek?
Huidig moet ons nou maar Oom se woord vat dat dit wel so is. Indien n persoon hier wat wel GS Custom gebruik vir ons die toets kan doen sal dit baie gaaf wees. Dis net n plankie wat jy 6mm gate inboor en dan dell's(daai ronde houtjies wat jy by n hardeware winkel koop) wat korter gesny is(20cm sal oor as genoeg wees) en dit dan 2m voor n teiken plaas. Skiet dan net deur die kotrapsie na n spesifiek merk en neem waar of daar afwyking is van die koeel. Ek sal se 10 skote behoort n persoon n goeie idee te gee. Maak net seker dat die dell's wel raak geskiet word en dat die trefpunte op hulle alle moontlike hoeke in ag neem.
Dit sal regtig fantasties wees as GS Custom so optree soos Oom beweer. Net so bye-the-way wat n ongelooflike storie van die skerpskutter wat nog steeds op tyken is op 800m nadat hy deur n tak geskiet het! Mens sou dink dat die minste wat sou gebeur is dat die tak die koeel se spoed sou minder maak wat op sy beurt sou veroorsaak het dat die trajek darem sou verander het. Werklik ongelooflik!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Aai VlakkieVlakvark wrote: Marc waar gooi ek modder as ek feite vra
glo jy die feit van Gerard dat sy koeels geen probleem het om deur takke te skiet nie,sal jy dit dan nou so toepas om bokke agter die bome te skiet as hy nie die feite op die tafel sit nie
Ek het geen begeerte om doelbewus 'n dier deur enige ander voorwerp te probeer skiet nie
Ek het self nog nooit met GSC geskiet nie, maar daar is paar in die kas wat net gelaai moet word
Wouter baie goed gestel
Mooiloop
Marc
PS: Wit vlaggie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Gerard
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Vlakvark,
Uitgesonderd die .22 wapens en die 12 boor, hoeveel van die ses senterslag gewere op jou profiel het jy al met GSC koe?ls geskiet? Het jy al ooit met enige kaliber met GSC koe?ls geskiet?
Jy vra vir feite. Die feite is gegee:
Beretta,
Jy en Vlakvark dring aan op vergelykings tussen GSC en Brand X. Goed, kom ons maak 'n paar vergelykings. Ek gee die feite van GSC koe?ls en julle kan Brand X se feite voorsien indien dit verskil van wat ek noem.
1. Verkoop Brand X meer koe?ls as GSC? Ja, baie fabrikate verkoop meer koe?ls as GSC.
2. Teen watter minimum impaksnelheid kan mens betroubare ontplooing van die koe?l verwag? Met GSC, 1600vps. Met Brand X, 2200vps.
3. Teen impaksnelhede van meer as 2600vps gee GSC beter wondkanaalvorming as Brand X.
4. GSC koe?ls se terminale gedrag is voorspelbaar. Brand X se terminale werkverrigting wissel.
5. Die deklaag op GSC koe?ls verlaag die vlamtemperatuur in die drukstygfase van die drukkurwe, die deklaag maak die loop makliker om skoon te maak en die deklaag verhoed oksidasie van die koe?l, oor tyd. Is dit ook die geval met Brand X?
6. Die dryfbande op GSC se HV, SP en FN koe?ls verlaag die graveerdruk van die koe?l na 750psi tot 1100psi. Die graveerdruk van Brand X is gemiddeld 3600psi. Hoe ho?r die graveerdruk is, hoe meer slytasie is daar op die keel van die loop. Watter fabrikaat is dan beter?
7. Die dryfbande van GSC koe?ls seel die loop teen gas wat verbybloei en die keel uitbrand. Gegroefde koe?ls, soos Brand X en ander, is onder-grootte om druk te verminder. Gas bloei by die koe?l verby en verslyt dan die keel van die loop. Ek sou dink dit is beter as die keel van die loop langer hou.
8. GSC dryfband koe?ls vergemaklik die laaiproses teenoor Brand X en ander gladde koe?ls en die ladingontwikkeling met GSC is eenvoudiger as met Brand X en ander. Makliker is mos makliker, nie waar nie?
9. GSC se gehaltebeheerproses waarborg dat elke koe?l binne 0.005mm van die ander is, van lot tot lot. Dieselfde geld vir die vorm van die punt en skag. GSC waarborg dat die gewig van ons koe?ls binne een kwart van 'n persent van die verklaarde gewig is. Wat is Brand X se gehaltebeheer waarborg en proses?
Wouter,
Ek verstaan jou punt. Dit is makliker wanneer daar deur 'n soliede medium geskiet word as wanneer die koe?l defleksie in vlug moet hanteer soos met gras en dun takkies. Die voorbeeld van Tom Marsti het juis daardie punt gemaak:
GSC maak spesifieke aanbevelings ten opsigte van langafstand, middel afstand en algemene jag. Die doel is om die beste moontlike werkverrigting uit die koe?ls te verkry. As iemand dink hy kan ons 177gr HV koe?l in sy nuwe Sako laai en deur obstruksies skiet, sal hy teleurgesteld wees. Die riglyne wat GSC op die webwerf gee, moet gevolg word.

In die middel sestigerjare het die VSA weermag baie navorsing gedoen rondom hierdie onderwerp
Jy vra:Sedert 1997 het ek heelwat werk gedoen in die verband
Dit is net so 'n simpel vraag as om te verwag dat Brand X die rekening moet betaal wanneer jy 'n bok kwes met hulle koe?l. Lees Gert en Iceman se bydraes en begin dink asseblief.sal jy die rekeninkie betaal vir daai bok as hy nie gevind word nie
Vlakvark: ek 2 videos op gesit oor, wat koeels maak as hulle deur takke skiet,
Gerard:Indien hierdie terminale gedrag nie met ander fabrikaat koe?ls moontlik is nie, vra ek met respek dat hulle probleme nie GSC sin gemaak word nie.
Toetse is gedoen deur die VSA weermag by Aberdeen Proving Grounds meer as 40 jaar terug. 30 Jaar later (meer as tien jaar gelede) het ek my eie proewe gedoen. As iemand die proewe wil herhaal kan hy sy hand in sy sak steek en self betaal vir wat hy wil doen.Vlakvark:Miskien moet hy so 100 koeels skenk dat een van die manne so toets doen.
Beretta,
Jy en Vlakvark dring aan op vergelykings tussen GSC en Brand X. Goed, kom ons maak 'n paar vergelykings. Ek gee die feite van GSC koe?ls en julle kan Brand X se feite voorsien indien dit verskil van wat ek noem.
1. Verkoop Brand X meer koe?ls as GSC? Ja, baie fabrikate verkoop meer koe?ls as GSC.
2. Teen watter minimum impaksnelheid kan mens betroubare ontplooing van die koe?l verwag? Met GSC, 1600vps. Met Brand X, 2200vps.
3. Teen impaksnelhede van meer as 2600vps gee GSC beter wondkanaalvorming as Brand X.
4. GSC koe?ls se terminale gedrag is voorspelbaar. Brand X se terminale werkverrigting wissel.
5. Die deklaag op GSC koe?ls verlaag die vlamtemperatuur in die drukstygfase van die drukkurwe, die deklaag maak die loop makliker om skoon te maak en die deklaag verhoed oksidasie van die koe?l, oor tyd. Is dit ook die geval met Brand X?
6. Die dryfbande op GSC se HV, SP en FN koe?ls verlaag die graveerdruk van die koe?l na 750psi tot 1100psi. Die graveerdruk van Brand X is gemiddeld 3600psi. Hoe ho?r die graveerdruk is, hoe meer slytasie is daar op die keel van die loop. Watter fabrikaat is dan beter?
7. Die dryfbande van GSC koe?ls seel die loop teen gas wat verbybloei en die keel uitbrand. Gegroefde koe?ls, soos Brand X en ander, is onder-grootte om druk te verminder. Gas bloei by die koe?l verby en verslyt dan die keel van die loop. Ek sou dink dit is beter as die keel van die loop langer hou.
8. GSC dryfband koe?ls vergemaklik die laaiproses teenoor Brand X en ander gladde koe?ls en die ladingontwikkeling met GSC is eenvoudiger as met Brand X en ander. Makliker is mos makliker, nie waar nie?
9. GSC se gehaltebeheerproses waarborg dat elke koe?l binne 0.005mm van die ander is, van lot tot lot. Dieselfde geld vir die vorm van die punt en skag. GSC waarborg dat die gewig van ons koe?ls binne een kwart van 'n persent van die verklaarde gewig is. Wat is Brand X se gehaltebeheer waarborg en proses?
Wouter,
Ek verstaan jou punt. Dit is makliker wanneer daar deur 'n soliede medium geskiet word as wanneer die koe?l defleksie in vlug moet hanteer soos met gras en dun takkies. Die voorbeeld van Tom Marsti het juis daardie punt gemaak:
Ek het dit nie duidelik gestel nie. Hy het nie swaar takke getref nie, hy het deur die boonste gedeelte van die boom geskiet. Nadat hulle van posisie verander het en 'n skoon sig en skiet trajek gekry het, het sy telling verbeter.Met die tweede skoot op daardie afstand het sy spotter besef dat hy die skyf tref ten spyte van die feit dat hy deur 'n boom skiet wat bokant die siglyn was.
GSC maak spesifieke aanbevelings ten opsigte van langafstand, middel afstand en algemene jag. Die doel is om die beste moontlike werkverrigting uit die koe?ls te verkry. As iemand dink hy kan ons 177gr HV koe?l in sy nuwe Sako laai en deur obstruksies skiet, sal hy teleurgesteld wees. Die riglyne wat GSC op die webwerf gee, moet gevolg word.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Manne,
Hier is my voorstel vir 'n oplossing tot hierdie gestryery:
http://jaracal.com/index.php/topic,14238.0.html

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Deon en manne
Ek wil dit net duidelik stel dat ek geensins besig is met n stryery van my kant nie. Vir my sal dit fantasties wees indien n mens met n produk kan gebruik wat vry gespreek is van die invloed op voorwerpe wat jy onwetend tref op pad na jou teiken. Dis n groot probleem in die skietwereld vanaf die se ontstaan. Ek het al self duur betaal om hierdie les te leer en sal verseker n produk ondersteun wat my kan vry spreek daarvan.
Verstaan ook asb my huiwering om dit nie net so te aanvaar want dit druis teen my ervaringe en denke in en dit is tog n onsaglike belangrike aspek wat aangeraak word. Ek sal dit self toets maar het net gedink dis makliker vir iemand wat klaar die produk gebruik.
Groetnis
Wouter
Ek wil dit net duidelik stel dat ek geensins besig is met n stryery van my kant nie. Vir my sal dit fantasties wees indien n mens met n produk kan gebruik wat vry gespreek is van die invloed op voorwerpe wat jy onwetend tref op pad na jou teiken. Dis n groot probleem in die skietwereld vanaf die se ontstaan. Ek het al self duur betaal om hierdie les te leer en sal verseker n produk ondersteun wat my kan vry spreek daarvan.
Verstaan ook asb my huiwering om dit nie net so te aanvaar want dit druis teen my ervaringe en denke in en dit is tog n onsaglike belangrike aspek wat aangeraak word. Ek sal dit self toets maar het net gedink dis makliker vir iemand wat klaar die produk gebruik.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Wouter miskien moet die moderators so post waar iemand iets beweer van 'n produk. Die post sluit dat die baklei en woorde uit die forum uit gelaat word. As die persoon die bewyse kan lewer dat die produk dit kan doen,dan kan die post maar weer aangaan,so nie verwyder die modorator die postWouter Roets wrote: Hallo Oom Gerard
Soos ek eerstens gese het wil ek geensins n argument begin nie. Ek is aangestel as moderator op die forum en deel daarvan is om te sorg dat daar nie onetiese praktyke hier verkondig moet word. Nog elke leestuk wat ek gelees het het geen koeel vrygespreek van defleksie met voorwerpe in hulle pad nie. So verstaan asb enige persoon se ongeloof op die spesifiek onderwerp want dit druis verseker in teen die algemene aanvaarde norm. Ek het wel nog geen van hierdie toetse gesien waar GS Custom deel was nie. Die toetse is wel n eenvoudige een en ek het gehoop dat dit wel deur Oom of n persoon/instansie/tydskrif gedoen was om Oom se bewerings te staaf. Is dit te veel gevra van n persoon om die vervaardiger daarvoor te vra veral op n so n belangrike aspek?
Huidig moet ons nou maar Oom se woord vat dat dit wel so is. Indien n persoon hier wat wel GS Custom gebruik vir ons die toets kan doen sal dit baie gaaf wees. Dis net n plankie wat jy 6mm gate inboor en dan dell's(daai ronde houtjies wat jy by n hardeware winkel koop) wat korter gesny is(20cm sal oor as genoeg wees) en dit dan 2m voor n teiken plaas. Skiet dan net deur die kotrapsie na n spesifiek merk en neem waar of daar afwyking is van die koeel. Ek sal se 10 skote behoort n persoon n goeie idee te gee. Maak net seker dat die dell's wel raak geskiet word en dat die trefpunte op hulle alle moontlike hoeke in ag neem.
Dit sal regtig fantasties wees as GS Custom so optree soos Oom beweer. Net so bye-the-way wat n ongelooflike storie van die skerpskutter wat nog steeds op tyken is op 800m nadat hy deur n tak geskiet het! Mens sou dink dat die minste wat sou gebeur is dat die tak die koeel se spoed sou minder maak wat op sy beurt sou veroorsaak het dat die trajek darem sou verander het. Werklik ongelooflik!
Groetnis
Wouter
Gerard
Soos ek al 'n vorige keer gese het.Ek was besig om GSC koeels deur een van ons gunshops te bekom as ek reg is sou hulle dit van Neeu Zeeland af kry. Dit was net mooi die tyd toe Koos die storie so jaar terug hier gehad het dat hy deur takke kan skiet
Ek het dit toe daar gestop.agv die storie
Huidiglik giet ek eerder lood as dit die laaste uitweg is as ek nie iets beter as lood kan kry nie. voor ek jou produk deur een van my gewere skiet.
Ek dink persoonlik jy het 'n goeie en akurate produk, dink dit is reeds bewys op die baan en in die veld (oop veld en baan nie deur die blare en takke nie) dit sal altyd 'n groot risiko inhou en is geensins aan te beveel nie. As so deur die blare skoot werk dink ek is die geluk maar aan jou kant
So nee ek het nog nooit jou produk gebruik nie
Dit mag dalk simpel wees om te verwag dat jy vir die kwes skote moet betaal. Maar jy bemark jou koeel hier as 'n bosbreker so as hy faal wie dra die pyn .Die ander brands maak geen bewerings oor hulle vermoe om deur takke en blare te skiet nie
Dis nou nie dat die manne bakhand staan om jou koeels te ontvang nie. Maar so 'n toetsie van 'n onafhanklike persoon sal nie skade doen nie.
Die toetsie sal ook meer water dra as iemand wat iets weet dit doen, en nie 'n ou wat nou ses maande lank laai en 'n target hier opsit van sy vreeslike vordering met Brand X en dan het hy 'n 30mm groep op 100m of net twee skote wat sny, wat van no3,4,5 maar nou ja soos reeds gese jou produk is akuraat maar ons moet nou daai dells of takkies voor die teiken kan raak skiet om te sien of hulle reguit bly.En die ou wat 'n 30mm groep skiet gaan nie die pyp hier rook nie
Ek het ook nog nooit as ek reg onthou aangedring op 'n vergelyking tussen jou en 'n ander produk nie. Al bewys julle my dat julle beter is sal ek hom nog nie koop nie net oor julle houding
Dit is vir my soos Leupold daar is beter maar ek sal altyd Leupold koop. Ek koop die waarborg en dan kry ek die scope verniet
Ek koop Barnes skiet nie deur die takke nie want hulle beveel dit nie aan nie. Ek probeer ook eties jag so deur die takke is 'n "NO" "NO" vir my
Last edited by Vlakvark on Mon Sep 10, 2012 7:41 am, edited 1 time in total.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Uit die jagter se mond - ervarings met en feite oor GSC koe?ls
Wouter,
Ek is 100% persent met jou.
Die ding gaan vir my so: As die verkeerde ou (Nuweling) die ding lees en dit nie reg verstaan nie, gaan hy dalk die kans vat en 'n dier deur die boom skiet!
Ek weet van meer as een mens wat dit glo.
Eties? Nie in my boekie nie
Maar as ons hierdie vergelyking kan doen en ons sien dat GS Custom die beste reageer onder meeste omstandighede en en ons dat meer gerus sal stel vir as jy miskien daai grassie of takkie raakskiet maar hy bly reguit vlieg, hoekom dan nie.
Nie een van ons het iets om te verloor nie, inteendeel.