Lisensies

Post Reply
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Lisensies

Post by bex »

n Friend het een van die City Guns Howa specials gekoop , 3 Aug sy aansoek ingedien in die Kaap en 4 September SMS gekry dat lisenise goedgekeur.

Ek het my aansoek in middel Junie in en het nog geen SMS gekry nie.
Last edited by bex on Fri Sep 07, 2012 9:16 am, edited 1 time in total.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Kyk, ek weet nie hoe dit moontlik is nie maar iewers is daar fout!

Hy kan virseker nie binne 'n dag tot in PTA kom en dan deur al die prosesse kom nie!

Bel die Call Centre 0123536111 om die stand van jou aansoek uit te vind
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Lisensies

Post by bex »

Jammer, tikfout, hy het 4 September die SMS gekry.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Lisensies

Post by Swede »

DWB

My aansoek is 10 Aug ingehandig by die plaslike DFO, en is op 29 Aug ontvang by die CFR, miskien is ek net n bietjie hastig.
And as thy days, so shall thy strength be
bex
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm

Re: Lisensies

Post by bex »

Dankie vir die nommer.
Ek bel toe gou die call center en hulle se vir my dat dit wag vir betaling by my polisie kantoor.
Ek bel toe my DFO want ek het die kwitansie en hy het gese dis lankal weg. Die DFO is toe nie by die stasie , maa n konstabel wat ook daarmee werk se toe vir my dat hulle die aansoeke Woensdag alles weggestuur het.  :(
Hulle kon blykbaar nie voor nou dit weggestuur kry nie.  :'(

Die DFO se my elke keer as ek bel dat dit in Kimberly vashaak. Pleks hy gee my eerder die waarheid.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Ja jong.

Wat sal ons maak....

Myne is al van 21 Augustus af by Consideration....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

DWD,


Lyk my daai manne het iets teen jou!!!!Jy is nou offisieel die een wat die langste wag waarvan ek weet.......

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Kobus,

Ja, ek was al lus om jou te vra of jy nie kontakte het nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Ek sal oor die naweek bietjie probeer uitvind wat gaan daar aan

Groete
Kobus
PS jy gaan hom meer waardeur hoe langer jy wag......skies ek moes net!!!
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Amper sit en kies ek 'n vinger uit...  ;D ;D ;D

Ek het nou al vir Kaptein Nortier ge-email asook 'n Mev Lorraine Fourie.

Kaptein Nortier was behulpsaam en het my versoek aangestuur, maar nie een van die 3 mense het gereageer nie.

Ek het ook nog geen antwoord van die dame ontvang nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Lisensies

Post by BRNO (Pierre) »

Daar is darm net nie n stuklie geduld aan jou nie. Gaan skiet more n paar skote met die nil kwes. Hy mis jou.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Net so terloops

'n Vriend van my uit die Vrystaat het gedurende Augustes aansoek gedoen vir 'n .22 en het na 15 dae sy kaartjie gehad  :o

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Ek lees nou so weer biki hier deur, dog toe ek s? maar net ek wag nogsteeds vir my kaartjie! 6de Julie al goedgekeur!! Dit is mos nie moontelik nie! Die mense by my plaaslike polisie stasie is ook nie baie hulp saam nie! Ek gaan nou more weer soentoe nadat ek so 2 weke nie daar was nie, so kom ons kyk!

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Manne, ek weet almal is nou al lankal gatvol vir my gekerm oor my lisensie.

Ek kan nie help ek sien so baie daarna uit nie.

Een ding wat net vir my baie sleg is is hoe ongeskik die mense by die CFR is, veral die dames.

Die afrikaans sprekende dames is baie vriendelik, maar ongelukkig is die ander ALTYD mislik, maak nie saak hoe vriendelik jy met hulle is nie.

Dit maak 'n mens eintlik net meer knorrig.

Dit is ons wat vir lisensies aansoek doen wat hulle salarisse betaal...

Vriendelikheid kos mens niks....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Lisensies

Post by Lourens »

Deon,

Ek dink jy moet daai 9.3 maar laai en 'n paar skote in die geheim gan skiet.  ;) ;D As daai ding reeds in my kluis gestaan het en ek het nog nie 'n lisensie nie sou ek van my kop af gegaan het!!  ;D

Groete,
Lou
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Lourens!

Ek sal dit nooit weer aan myself doen nie! Stoorpermitte is van die duiwel af!

Dit is die ergste wat 'n man jouself kan terg!

Ek voel nie dis onredelik om te vra hoekom 'n aansoek 3 weke by consideration l? as hulle normaalweg nie 'n week eers daar is nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Lisensies

Post by Lourens »

DWB wrote: Ek voel nie dis onredelik om te vra hoekom 'n aansoek 3 weke by consideration l? as hulle normaalweg nie 'n week eers daar is nie.
Ek sou lankal 'n helse lawaai gemaak het, ek hoor van helemal te veel aansoeke wat binne 'n week deur consideration hardloop. Kyk wat jy uitgerig kry, daai ding le waarskynlik op iemand se tafel en stof trek.
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Dit is die probleem.

As jy vra dan bollie hulle op jou kop.

Ek het nou al probeer e-mails stuur waarin ek regtig vriendelik is.

Maar niemand reageer nie......

Die een vrou het vandag vir my ges? ek kan maar wag dat my 3 maande verby is.....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Manne

Daar is wee iets aan die gebeur ek hoor al hoe meer en meer van die selle probleem.My suster wag nou ok al n ruk vir die lisensie hy is nou 3 weke terug goedgekeur.Dink dalk is hulle wee agter na die jagseisoen.Hulle sal sokkies moet optrek want die aansoeke raak nie minder nie

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Lisensies

Post by matewis »

CFR ook vir my ges? maks 3 weke vandat by hul ontvang tot goedgekeur. Myne was net so bietjie meer as 'n week vir consideration.

Nou wag ek net vir die kaartjie, wat lyk my net solank kan vat, aangesien nuwe aansoeke se kaartjies in pta gedruk word, dan 1x per maand afgevlieg na Bellville, waarna ek moet wag tot iemand by DFO Worcester lus is om deur te ry...

Verstaan nie waarom hul nie net nou vir my 'n printout kan gee sodat ek my geweer kan gaan haal nie, kaartjie kan mos agterna kom.

Geduld.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Hulle moet hom net goedkeur.

Dan is ek fine.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

Ek wag nou al weer 'n maand net vir die lisensie kaartjie, dis reeds gedruk op die 21e van verlede maand.  Verduidelik nou vir my wat presies neem so lank om 'n gedrukte kaartjie by die poelies stasie te kry... !  Daar is reeds ander lisensies sederdien afgelewer, net nie myne nie :(

Ek hoor daar is nou weer 'n nuwe indier vroue brigadier wat blykbaar die vertraging (doelbewus?) veroorsaak.

Laat ek sommer nou 'n "spanner in die works" gooi soos hulle se.
http://www.youtube.com/watch?v=yzpwdSRT ... ce=message
Is ons weer eerste aan die beurt, die rede waarom lisensies doelbewus weerhou word ?
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Lisensies

Post by RUPERT »

Ek wag nou al meer as n week net vir goed keuring op my lisensie die ding le glo op kolonel motabo se tafel.Ek wil net graag weet as die ding nou goed gekeur is moet ek vir hulle wag om die ding na my naaste polisie stasie te stuur of mag ek hom self in PTA gaan haal?
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Rupert,

Ek wag nou al 3 weke vir dieselfde storie.

Hoe het jy uitgevind by wie dit l
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

As ek reg verstaan word die lisensies in PTA gedruk, dan word dit JHB na die "hoofkantoor" toe gestuur (nie seker waarom nie) en vandaar word dit na die afsonderlike poelies stasies toe gestuur.
Post Reply