Knaldemper vir langafstand skiet
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Hi Ludwig
Jy kan gerus na Numenor toe gaan.Hier is n video van my .338 Lapua met sy KD.Hy is van lekker dik ally gemaak en werk baie baie goed.Nico sal seker van stainless of titanium kan bou as jy dit wil he.Hy is stil en vat baie van die recoil weg.Het al jakkals paartjies met hom omgedop.
www.numenor.co.za

Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Man ek het nog nie n POI verandering in myne gesien nie,ek het twee van hulle.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Ludwig
Hoekom spesifiek 'n KD en nie 'n MB nie ?

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Luddie
Ek dink die pad om te gaan in hierdie verband is om self met die vervaardigers te praat en hulle insette te kry. Ek dink bitter min van ons het ondervinding met silencers op die afstande wat jy dit voor gebruik. Kry maar al die informasie bymekaar en laat die vervaardigers verwysings gee vir die spesifieke aplikasie. Wat ook baie belankrik in my oe is is die oplyding van die silenser. Hierdie gaan kreties wees, soos jy seker weet, en ek stel voor jy gee daai werk vir een persoon. Te veel keer word dit as n verskoning gebruik met probleme met die stelsel. Die idiaal is dat die silencer vervaardiger dit doen. Jy het baie geld,tyd en moeite ingesit in die projek moet nou nie alles kom ontverwerp met die silencer nie.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Nico het jare terug n 1000m wereld rekord geskiet met n 6,5x284 as ek reg kan onthou.Praat met hom oor jou behoeftes,hy verstaan die goed.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
LudwigLudwig wrote: . Ek het al gehoor dat sommige reflex supressors met die afhaal en weer opsit daarvan, die POI skuif? Jy dit al so ervaar? As hy 'n 1/2" skuif op 100m, is dit 3" op 600m, en vir my doel is dit nogals aansienlik baie.
Ek het n paar van die refleks tipe.
Ek kan nie verskil sien sien nie. Gegewe ek het nog nie op 1000 m geskiet met n KD nie. tot op 300 geen merkbare verskil opgelet nie. Die omstandighede soos tempratuur en wind van dag tot dag dink ek maak meer van n verskil.
Frikkie
Cradock
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Ludwig
Ralf Huttenrauch 0824785777
Hy het al n paar F klas gewere ook gebou, onder andere die een waarmee my broer so ruk terug in Kanada die wereld kampoeinskappe gewen het. ( 6.5-284)
Ralph het twee modelle, n standaard een van staal en sy Phantom van aluminium wat blykbaar beter is. Ek het albei. Die Phantom klink nie stiller as die standaard een nie, maar is dalk.
Ek het hulle op 243, 7mm AI en 308 ( intussen verkoop)

- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Ludwig
Ek het by Frikkie sy 308 gekoop met die phantom silincer op en is baie beindruk met die silincer! Ek het hom onlangs vergelyk met n reflexs tipe wat uit 2 dele bestaan wat aanmekaar skroef en heelwat groter is en ek sal nie daai groot ding koop nie!!
Die phantom voel vir my baie "solid" en maak glad nie die geweer onhandig of onhanteerbaar nie en was vir my baie effektief!!
Ek het hom nou nog nie met baie(reflex tipe) vergelyk nie, maar sal hom baie sterk aanbeveel!
Willem

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Dit moet Rolf die duitser wees seker die grootste geweersmid in die oos-kaap. Hy is by Falcon rock by Port Elizabeth gelee.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Hallo Ludwig,
Ek was vroe?r in die week by Piet Welgemoed om met hom te gesels oor die pas van 'n nuwe loop. Hy het die knaldemper konsep wat hy gebruik vir my gewys en dit lyk baie goed. Sover ek kan onthou gebruik hy stainless om dit te maak en indien nie sal hy dit verseker vir jou in stainless kan maak. Sy konsep van klankdemping lyk ook baie goed. Hy bou ook baie van die F-klas gewere en skiet self ook nog. Ek het self ook nog net goeie terugvoer oor sy werk gehad. Kontak my indien jy nie sy detail het nie want ek wil nie graag iemand anders se detail in die openbare media sit nie.
Groete
Johan

Where He leads me I shall follow!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Dit is die selfde Ralph of Rolf. Van Falcon Rock.
Ek verkies ook dat die persoon wat die silencer bou die draad sny en alles in een slag doen. Ek het vergeet ek het ook n KD wat Lock Stock en Barrel van PE vir my gebopu het. Hy is op my standaard 7x57 en ek het lanklaas met hom geskiet, so ek het daarvan vergeet.
Baie ligter as die Terminator wat ek voor dit gehad het.
Ek het ook n nuwe een ( nie refleks) vir my 223 laat bou by Johan waarmee ek baie beindruk is. Sy werk is fantasties. Dit is van Vlekvrye staal.
Frikkie
Ek verkies ook dat die persoon wat die silencer bou die draad sny en alles in een slag doen. Ek het vergeet ek het ook n KD wat Lock Stock en Barrel van PE vir my gebopu het. Hy is op my standaard 7x57 en ek het lanklaas met hom geskiet, so ek het daarvan vergeet.
Baie ligter as die Terminator wat ek voor dit gehad het.
Ek het ook n nuwe een ( nie refleks) vir my 223 laat bou by Johan waarmee ek baie beindruk is. Sy werk is fantasties. Dit is van Vlekvrye staal.
Frikkie
Cradock
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Ek het gehoor dat Rolf besig is om oud te word....
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Knaldemper vir langafstand skiet
Ja Hy is seker in sy sewentigs, indien nie laat sewentigs nie
Cradock