Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
PJS wrote:
Jammer die kursus is bietjie ver en net vir die Swat manne.
Nee, sy kursesse is oop vir enigiemand, maar ja, dit is regtig jammer dat dit so ver moet wees. Om een van sy kursesse by te woon is op my bucket list....
Sjoe ek het dit nie besef nie.
EK kan dink jy sal graag wil gaan. Jy verstaan die langafstand "ins and outs".
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
Aaitsa Skop 338 alweer 50 Cal se bas Ludwig jy moet laat weet wanne jy wil gaan, as dit nie te naby is nie mag ek dalk saam gaan Shawn verstaan die oefening mooi
Last edited by Marc on Wed Sep 05, 2012 5:57 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Watter dop form die basis vir die Edge +P en wat is die verwagte loop leeftyd op so wapen Ek vermoed dis maar bitter kort teen daai spoed wat hulle jaag
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner