Ek doen weer 'n beroep op die ouens om hulle taalgebruik en suggestiewe woorde en stories in toom te hou. Ek wil nie graag die board verwyder nie so ek sal oorgaan in die "ban" van die betrokke persone. Indien dit voortgaan sal ek die "board" moet verwyder. Ek kan nie elke dag na alles wat "gepost" word kyk nie so hierdie is 'n vriendelike waarskuwing. Ek vra ook vir die ouens wat dit wel raak lees om my te verwitting van enige onwelvoeglike taalgebruik. Ons het 'n baie mooi taal, dit is nie nodig om dit met vloekwoorde af te breek nie.
Groete
Heinrich
Taalgebruik ens op forum
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Taalgebruik ens op forum
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter