6-18 nikon fieldmaster nikoplex

Post Reply
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: 6-18 nikon fieldmaster nikoplex

Post by Jean Marais »

Hallo Piet

Nikonhunting het 'n app waarna jy kan gaan kyk wat hulle "Spot on" noem. Dis nogals 'n akkurate ballistiese program wat op hulle tele's van toepassing is.

Hier is die link.

http://www.nikonhunting.com/spoton/

Ek sien nie die fliedmaster 6-18 daar nie, maar die nikoplex op enige van die ander teleskope behoort baie naby aan dieselfde inligting te gee.

As voorbeeld het ek op 'n 300 winmag met 'n 180gr accubond as data gebruik. Lyk my die afstand is 219 tree op 18 vergroting

Gebruik egter die app om dit op jou eie geweer toe te pas. Hy werk redelik eenvoudig, en gee jou 'n ballistiese tabel met die aantal klieks wat die teleskoop gestel moet word op verskillende afstande.

Hoop jy kom reg.

Groete

Jean
Last edited by Jean Marais on Mon Sep 03, 2012 3:27 pm, edited 1 time in total.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Post Reply