375 H&H laai data
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Baie dankie vir die info.
Dit gaan beslus iets wees wat ek gaan oor weeg.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 375 H&H laai data
Gerhard julle manne, hoe suksesvol was die 223 ackley? Ek oorweeg dit nou..
Kan julle aan enige negatiewe aspekte dink as dit by AI kom? Ek dink dit was die beste ding na gewere.

- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: 375 H&H laai data
Hallo Wouter,
Ja jy is reg met die nie-konvensionele aanwending van die .375. Ek gebruik meestal my .243 as ek jag maar met die 70gr BlitzKings kan jy dit bv. nie waag om 'n bosvark in die kop te skiet as hy skuins wegstaan van jou af nie en 'n lyfskoot met hulle is moeilikheid soek. Dis dan waar die .375 se aanwending soos voorheen genoem lekker inpas want dis moeilik om twee gewere op te pas as jy iewers probleemdiere gaan jag. In gevalle waar ek weet ek gaan varke jag en daar dalk geleentheid is vir ander bonusse vat ek die .375 en doen alles met hom. Ek moet ook s? die knaldemper help geweldig baie en maak een van my twee gunsteling kalibers (noodwendig .243 en .375) net soveel meer genietlik.
Alwyn,
Ek was 'n geregistreerde PH maar help deesdae net uit met gevaarlike wild waar ek gevra word.
Lekker jag manne en geniet daai roere.
Johan

Where He leads me I shall follow!
-
BUSH1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm
Re: 375 H&H laai data
Wouter ek het sommer van die begin af silencer op my 375 H&H laat sit juis om die recoil minder te maak , ek wil ook nie graag lid van die Halfmoon Club raak nie .Maar ons sal maar sien of dit werk met die ligte punte .
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Wouter en die ander 375 eksperts....
Gee bietjie gewigte en fabrikate vir die 375 H&H wat ek na kan kyk vir gewone vlakte wild jag.
Iets wat jy in die Noord Kaap sal gebruik vir eland en gemsbok en iets wat jy sal gebruik vir bosveld jag tot en met kameelperd.
Ek het n lekke 300gr Frontier punt wat ek gebruik vir papier skiet en plink maar soek nou jag punte...
Ek het n Leopold 1 - 4 x 20 VXII teleskoop op die geweer.
My persoonlike maks afstand wat ek wil skiet is 200m maar verkieslik nader...
Ek luister graag ...

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 H&H laai data
Hallo Gerhard
Ek is n groot voorstaander van een lading per geweer indien jy meer as een geweer het. Kom ons kyk na jou kreteria op jou vereistes.
1. Jy stel n perk van 200m vir jouself.
2. Jy het ook n teleskoop op die geweer wat jou nie veel verder as 200m skote gaan toelaat nie.
3. Jou diere sluit kameelperde in wat maar hard kan wees op koeels en die konstruksie daarvan.
As ek so na alles kyk gaan n 300gr teen 2450-2550ft/sek aan die al die behoeftes voldoen. Frontier Spartan, Barnes TSX, Hornady DGX, Nosler Accubond/Partition en Rhino is almal wat vinnig opkom. Ek is lief om te oefen met die lading wat ek vir jag gebruik so in daai geval gaan iets ekonomies soos Nosler se Accubond dalk net die koeel vir jou wees.
Die 260-270gr klas koeels is vir my die beter keuse op die 375 H&H maar die beperkings wat jy gestel het met afstand en teleskoop keuse regverdig dan nie die kombinasie nie. Die kaliber regverdig regtig iets in die 3-9 klas vergroting teleskoop en dit tesame met die 260-270gr koeels maak van hom n uitstekende kombinasie vir algemene jag in die vlaktes en in die bos. My broer skiet die 250gr Frontier Spartan teen 2750ft/sek uit n 24duim loop met groot sukses op alle tereine. Akkuraadheid is ook uit die boonste rakke.
Soos jy kan sien sluit ek geen konvensionele koeels in die bespreking in nie. Daar is vir my geen plek daarvoor met die 375 nie en die wonderlikke kaliber het dit amper nie gemaak in die jagveld agv die tipe koeels nie. Moenie daai selfde fout maak nie!
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Wouter,Wouter Roets wrote: Hallo Gerhard

Baie dankie.
Dit is presies die inligting wat ek gesoek het.
Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 375 H&H laai data
wouter
ek sien die meeste ouens hier gebruik s335 ek het nog altyd s355 of s365 gebruik agter die 300gr koeels maar ja my groepering is swak
ek het 1000 swif a frame 300gr koeels by n vriend gekry
watter kruit stel jy voor
ek sien die meeste ouens hier gebruik s335 ek het nog altyd s355 of s365 gebruik agter die 300gr koeels maar ja my groepering is swak
ek het 1000 swif a frame 300gr koeels by n vriend gekry
watter kruit stel jy voor
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 H&H laai data
Remington
Jou keuse vir kryt tesame met gewig koeel is reg maar soos jy weet elke roer is mos maar uniek. Die Swift A frame gee baie hoe graveerdruk agv sy konstruksie en die gebruik van stadigerverbrandende kruit is juis aantebeveel in die geval. Aangesien jy met baie koeels sit moet n persoon maar eksperimenteer met S335 en selfs S341 en S321. PM my met jou gegewens van jou geweer dan kyk ons of ons nie daai roer reguit kan laat skiet. Net vir interessandheid is die roer reg met ander ladings? Die probleem kan ook daar le.
Die laaste uitweg indien jou roer maar net nie hou van die Swift's nie is om dit te verkoop en maar te bele in iets wat werk in hom. Laat ek nou nie die wa voor die osse inspan nie, kom ons kyk maar eers of ons nie die koeels kan maak werk nie.?
Groetnis
Wouter
Jou keuse vir kryt tesame met gewig koeel is reg maar soos jy weet elke roer is mos maar uniek. Die Swift A frame gee baie hoe graveerdruk agv sy konstruksie en die gebruik van stadigerverbrandende kruit is juis aantebeveel in die geval. Aangesien jy met baie koeels sit moet n persoon maar eksperimenteer met S335 en selfs S341 en S321. PM my met jou gegewens van jou geweer dan kyk ons of ons nie daai roer reguit kan laat skiet. Net vir interessandheid is die roer reg met ander ladings? Die probleem kan ook daar le.
Die laaste uitweg indien jou roer maar net nie hou van die Swift's nie is om dit te verkoop en maar te bele in iets wat werk in hom. Laat ek nou nie die wa voor die osse inspan nie, kom ons kyk maar eers of ons nie die koeels kan maak werk nie.?
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
300Winmag
Re: 375 H&H laai data
remington wrote: ek het 1000 swif a frame 300gr koeels by n vriend gekry
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 375 H&H laai data
wouter
ek het nog nie van die swifs gelaai nie
die geweer is n pasmaak deur dumoulin van belgse afkoms waarvoor ek baie betaal het maar f@K maar nog altyd rond met groepering
eerste twee skote perfek dan is derde ver uit
jy se stadigverbrandende kruit is goed maar noem dan die vinnig verbrandende kruit as n alternatief hoekom
ek sal die geweer se gegewens vir jou pm
300win
kennis van my by een van ons vervaardigers wat mooi sorg
ek het nog nie van die swifs gelaai nie
die geweer is n pasmaak deur dumoulin van belgse afkoms waarvoor ek baie betaal het maar f@K maar nog altyd rond met groepering
eerste twee skote perfek dan is derde ver uit
jy se stadigverbrandende kruit is goed maar noem dan die vinnig verbrandende kruit as n alternatief hoekom
ek sal die geweer se gegewens vir jou pm
300win
kennis van my by een van ons vervaardigers wat mooi sorg
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 H&H laai data
Remington
Die "rule of thumb" met kruite is dat hoe swaarder die koeel hoe stadiger moet jou kruit wees binne konteks van die kaliber. Die 375 is nogal uitsonderlik in dat heelwat kryte goed in hom funksioneer. S365 word nie aangedui op hom in die Somchem boek nie maar as jy in die Amerikaanse handleidings gaan kyk is IMR 4350 gewoonlik die kryt van keuse met swaarder koeels. Ek het jare terug al S365 begin gebruik met 300gr koeels en 2650ft/sek is wel veilig haalbaar met gekompakteerde ladings.
Hier is n rowwe aanduiding vir die gebruik van kryte met die 375H&H.
S335/S321 200-250gr
S355/S341 250-300gr
S365 300-350gr
Hiedie is net n aanduiding vir maksimum spoed verkrygbaar met ons poeiers en geensins n beperking vir n persoon wat dit nie wil volg nie.
Dit klink vir my jy sit met n klasieke drukpunt probleem op jou geweer wat maklik uitgesort behoort te word deur iemand wat sy storie ken. Deur die aksie te bed en die loop te vreefloat is maar gewoonlik die maklikste en beste opsie. Jou probleem klink gladnie na n herlaai probleem nie.
Bel my gerus op 083 378 4147 dan bespreek ons dit meer in detail.
Groetnis
Wouter
Die "rule of thumb" met kruite is dat hoe swaarder die koeel hoe stadiger moet jou kruit wees binne konteks van die kaliber. Die 375 is nogal uitsonderlik in dat heelwat kryte goed in hom funksioneer. S365 word nie aangedui op hom in die Somchem boek nie maar as jy in die Amerikaanse handleidings gaan kyk is IMR 4350 gewoonlik die kryt van keuse met swaarder koeels. Ek het jare terug al S365 begin gebruik met 300gr koeels en 2650ft/sek is wel veilig haalbaar met gekompakteerde ladings.
Hier is n rowwe aanduiding vir die gebruik van kryte met die 375H&H.
S335/S321 200-250gr
S355/S341 250-300gr
S365 300-350gr
Hiedie is net n aanduiding vir maksimum spoed verkrygbaar met ons poeiers en geensins n beperking vir n persoon wat dit nie wil volg nie.
Dit klink vir my jy sit met n klasieke drukpunt probleem op jou geweer wat maklik uitgesort behoort te word deur iemand wat sy storie ken. Deur die aksie te bed en die loop te vreefloat is maar gewoonlik die maklikste en beste opsie. Jou probleem klink gladnie na n herlaai probleem nie.
Bel my gerus op 083 378 4147 dan bespreek ons dit meer in detail.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 375 H&H laai data
Wouter
Dankie sal jou bel
Die geweer is reeds geglass bed en is daar nie druk punte nie gedoen duur oom ginger van zyl
Hoeveel gr s365 het jy gelaai
Wat is die uitwerking as jy twee gewere se slote omruil identiese gewere kan dit dalk its doen
Die geweer se tpl is 95.36 en my gelaaide potrone meet slegs 90.96 op crimping groof maksimum volgens magesyn kas
Dankie en groete
Dankie sal jou bel
Die geweer is reeds geglass bed en is daar nie druk punte nie gedoen duur oom ginger van zyl
Hoeveel gr s365 het jy gelaai
Wat is die uitwerking as jy twee gewere se slote omruil identiese gewere kan dit dalk its doen
Die geweer se tpl is 95.36 en my gelaaide potrone meet slegs 90.96 op crimping groof maksimum volgens magesyn kas
Dankie en groete
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 H&H laai data
Remington
Jy kan groot probleme optel deur twee slotte om te ruil. Die grootste probleem is gewoonlik headspacing. Laat n gunsmith dit vir jou meet.
Ek het n hele paar ladings met S365 gedoen in die 375H&H voordat ek hom geackley het. Sal jou vir jou gee as ons praat. Jou freebore behoort nie n probleem te wees met die flyers nie.
Groetnis
Wouter
Jy kan groot probleme optel deur twee slotte om te ruil. Die grootste probleem is gewoonlik headspacing. Laat n gunsmith dit vir jou meet.
Ek het n hele paar ladings met S365 gedoen in die 375H&H voordat ek hom geackley het. Sal jou vir jou gee as ons praat. Jou freebore behoort nie n probleem te wees met die flyers nie.
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Ek het uit eindelik my 375H&H weer aan mekaar...
Daleen hulle by Armtec het die kolf vir my baie mooi reg gemaak en ek het vanoggend gou gaan skiet.
300gr Frontier game ranger punte
62gr S335
Gee vir my 2380fps
Met yster visiere kry ek 3 skote n duim groep op 50 meter maar 3 duim hoog. Ek sal n ander pennetjie moet kry... (weet net nie waar nie)

250gr Barnes TTSX
72,5gr S355
TPL 91mm
Kry ek 2600fps gemiddeld
Ek kon net op die 80m baan skiet vandag.
Hier is n 4 skoot groep op 80m

Ek dink ek kan nog werk aan die spoed op die 250gr TTSX'e maar vir akkuraatheid met n 375 klas kaliber is daar niks foute nie

Last edited by Gerhard on Sat Aug 18, 2012 1:17 pm, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 H&H laai data
Gerhard
Dit lyk verseker nie sleg nie! Ek kan nou nie jou specs van jou geweer so uit die kop onthou nie maar weet Barnes en Frontier se nodespoed le na aan mekaar. Gooi bietjie daai weer op dan loer ons daarna. My broer se nodespoed met die Frontiers le op 2750ft/sek met n 24 duim loop.
Groetnis
Wout
Dit lyk verseker nie sleg nie! Ek kan nou nie jou specs van jou geweer so uit die kop onthou nie maar weet Barnes en Frontier se nodespoed le na aan mekaar. Gooi bietjie daai weer op dan loer ons daarna. My broer se nodespoed met die Frontiers le op 2750ft/sek met n 24 duim loop.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 375 H&H laai data
OK doppe geprep gemeet en alles.
270 gr Impala
Doppe REM gemiddeld 96gr H2O
Dop lengte 72 mm
Totale patroon lengte 90 mm (Ek het kort magasyn)
24" loop
Temp waarmee ek werk is 25 grade Celcius.
CCI 250 primer.
68.4gr S355
Nou met S355 se QL my nodespoed moet wees 2609fps

71.3gr S365
Nou met S365 se QL my nodespoed moet wees 2547fps
Dit is basies maks dan hardloop ek uit dop spasie uit 98.9 % vol
Ek sal graag 2600fps wil breek of naby kom wat wat dink julle gaan beter wees die S355 of S365 ?
Sal hopelik die kan toets volgende naweek.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Vandag gehoor van n lading...
300gr punt met 75gr S365 gee baie naby aan 2600fps met mooi groepe op n 100m.
Wie het die resep al probeer?
Is 365 n kruit met potensiaal vir 300gr en op in die kaliber?
300gr punt met 75gr S365 gee baie naby aan 2600fps met mooi groepe op n 100m.
Wie het die resep al probeer?
Is 365 n kruit met potensiaal vir 300gr en op in die kaliber?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5030
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 375 H&H laai data
Gerhard,
QL se vir my die volgende as jy by iets soos 'n 300gr Hornady interlock of woodleigh os selfs die pmp sagtepunt bly dan kry ek op die lading met TPL van 90 mm 100.9 % dopvulling en spoed van 2575fps met REM doppe met 96gr H20.
Sodar jy langer koeels gaan begin gebruik gaan dit anders lyk.
Hornady Interbond selfde dop TPL en lading dan kry ons 105% dopvulling spoed 2621 fps so as jy 'n CZ het waarmee jy lekker met TPL kan speel is dit baie moontlik om te bereik. 93mm TPL en skielik is dopvulling 101%
Gister my kruit opgetel by Arms om mee te speel.

Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 375 H&H laai data
Gerhard
Ek het al 68gr s365 in my geweer geskiet teen 2550 75gr klink baie maar kan seker werk.
Maar hy gaan die skouer lekker byt...

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Ek dink as jy 2600fps kan kry met n 300gr en jy groep n duim of kleiner op n 100m het jy die perfekte balaans.Rasmus wrote: Gerhard
Ek het al 68gr s365 in my geweer geskiet teen 2550 75gr klink baie maar kan seker werk.
Maar hy gaan die skouer lekker byt...
Hoe het jou skiet geloop gister?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Wouter,Wouter Roets wrote: Gerhard
Dit lyk verseker nie sleg nie! Ek kan nou nie jou specs van jou geweer so uit die kop onthou nie maar weet Barnes en Frontier se nodespoed le na aan mekaar. Gooi bietjie daai weer op dan loer ons daarna. My broer se nodespoed met die Frontiers le op 2750ft/sek met n 24 duim loop.
Groetnis
Wout
Sal vanaand die dop kapasiteit weer na gaan.
Die loop lengte is 25 duim.
Ek het weer die naweek gesien met die skiet dat 25 duim lope nie regtig in probleem is met vinnig op teiken kom nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: 375 H&H laai data
So bietjie van n highjack..
Ek het saterdag n dop gehad wat gegroet het..... Case head separation.... My geweer se kop spasie is n jaar terug reg gemaak deur Ralph Badenhorst op Ermelo.
Die doppe is al heel paar keer herlaai.... Ek gaan nou kyk om al my doppe te vervang. Ek dreig al lank om dit te doen! Wat stel julle voor moet mens maar op die 375 eerder die doppe net neck size?
Ek het saterdag n dop gehad wat gegroet het..... Case head separation.... My geweer se kop spasie is n jaar terug reg gemaak deur Ralph Badenhorst op Ermelo.
Die doppe is al heel paar keer herlaai.... Ek gaan nou kyk om al my doppe te vervang. Ek dreig al lank om dit te doen! Wat stel julle voor moet mens maar op die 375 eerder die doppe net neck size?
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 375 H&H laai data
Wouter,Wouter Roets wrote: Gerhard
Dit lyk verseker nie sleg nie! Ek kan nou nie jou specs van jou geweer so uit die kop onthou nie maar weet Barnes en Frontier se nodespoed le na aan mekaar. Gooi bietjie daai weer op dan loer ons daarna. My broer se nodespoed met die Frontiers le op 2750ft/sek met n 24 duim loop.
Groetnis
Wout
Loop is 25 duim.
Dop water kapasiteit is 94gr
250gr Barnes TTSX
TPL 91 mm
S355
Lading 72,5gr
Gemiddelde spoed was 2580fps oor 10 skote
Waarna kyk ons om die volgende node te slaan?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 375 H&H laai data
Gerhard
Iets lyk snaaks hierso. Ek het nou basies al wat n 250gr koeel gebruik en die spoed met meeste van hulle is 2750ft/sek en hoer. Met die 250gr Frontier is dit net oor die 2800ft/sek. Dis baie uit van jou data so ek is nie gemaklik om enige een te gebruik nie. sorry ou maat maar dit is maar op die ou manier met die een. Beskou 2850ft/sek as jou absolute maksimum met die Barnes. Is jy seker jou spoedlesing is reg?