Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nou wat ons hierdie afdeling het kom ons hoor bietjie by die slim manne wat se koeels kan gebruik word vir hierdie aplikasie.
Dinge soos die spoed wat baie minder is op die afstande moet in ag geneem word en hoe die koeel gaan presteer op die spoed ivm penetrasie en mushroom effek. Wat van match koeels? Ou vertel my hoe hard n Eland geval het van n hart skoot met n 155gr palma match
Ouens met lang afstand ondervinding kom ons hoor watse koeels julle sal gebruik.
Is dit nie ook so dat koeels wat 'n flat bottom het beter stabiliseer na 300m as 'n boattail koeel nie? Wat dus die flat bottom koeels al klaar beter geskik gaan maak vir lang afstand jag doel eindes nie?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
So nou gebruik jy kompetisie koeels vir langafstand maar jagkoels vir korter afstande kan sien dat hierdie n storie sal wees.
So wat jy nou se is ek kan maar my fmj's in die .303 gebruik
Interesant oor die skerpskutters wat ander rondtes gelaai word ek wonder net of elkeen se geweer voor apart gelaai word/lading ontwikkeling en of almal dieselfde rondtes kry vir dieselfde gewere?
Fcloretz ek het gehoor dis anders om boatail is beter vir langsfstand beter bc dis hoekom meeste .308 koeels boatail is gaan check maar. 155gr palma match bly supersonies tot by 1000m omdat hy so goeie bc het en het ook boatail.
Last edited by LUAN on Thu Aug 30, 2012 10:49 am, edited 1 time in total.
303 dalk is jy reg. Ek sal maar wag om te sien wat se die geleerde manne op die forum.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Is dit nie ook so dat koeels wat 'n flat bottom het beter stabiliseer na 300m as 'n boattail koeel nie? Wat dus die flat bottom koeels al klaar beter geskik gaan maak vir lang afstand jag doel eindes nie?
Ek's nie geleerd nie, maar dis andersom.
Kyk maar na kortafstand BR kompetisies. Meeste ouens gebruik FB koeels. Langafstand is die kos vir BT's.....
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
Ludwig wrote:
Plat basis koeels stabiliseer vinniger as bootstert koeels en lewer dus beter kortafstand akuraatheid, terwyl bootstert koeels 'n ho?r BC het en dus beter oor die langer afstande doen.
Sommer net vir interresantheid, en ek weet dit gaan afhang van kaliber en gewig, maar op watter afstand dink jy dan sal dit belangriker word om eerder BT's te gebruik ipv die FB's
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Ludwig wrote:
As mens byvoorbeeld 'n ligte klein kaliber in sterk wind gebruik kan die voordeel van die bootstert koeels waarskynlik vanaf 100m gesien word.
Geno
Hoor jy maw op daai windtoets by OPS as ek 40g'e gelaai het sou die drag helfte minder kon wees maw omtrent nul.hahaha
Dankie ludwig
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Ek het 168gr Bergers (die jagkoeels) in my 308 win gelaai. Baie baie akkurate koel met goeie BC ens. Het Julie met hulle in die Vrystaat gaan jag en hulle het goed gewerk op die sprinbokke (nek skote), maar ek het ook 'n mooi swartwildebees koei geskiet. Haar op die blad geskiet en moet bieg ek sal nooit weer dit op 'n groter dier gebruik nie. Die punt het omtrent ontplof en van penetrasie was daar amper nie sprake nie met genoeg vleisskade.
Soos ek dit sien is die kwessie dat die koeels met die hoer BC's ens beter is vir langafstand skiet, maar nie noodwendig beter is vir jag nie (veral nie groter wild nie). Hoe kry mens die beste kompromie tussen langafstand skiet en 'n premium koeel?
Net iets waaroor ek al gewonder het met LRH. Gewone mono's soos, barnes, GMX, ens. is na my mening te hard om voldoende werkverrigting te lewer op 1000m plus. Nou my vraag, daar is baie state in die VSA waar nie van loodkern koels gebruik mag word nie. Wat sou die manne in so geval dan doen of knyp hulle maar oe toe en hoop niemand sien die lood in die lug raak nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Was maar net iets wat ek oor gewonder het. Gedink daar is al manne wat iets anders ontwerp het. Ek het al daai leadfree koels gesien van Hornady, Nosler maak ook, maar die prys is effe stywer vir iets wat die selfde werk doen as n Vmax. Of hulle vir langafstand sal werk twyfel ek ook maar reken nie sal die ideaal wees nie.
Net so vir interresantheid n 32g Vmax skiet nie eers deer n lee 20liter kan nie, maak n klein 3mm gat voor en agter teenaan maak hy net klomp duikies.
Last edited by BLOK on Thu Sep 20, 2012 2:48 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
BLOK wrote:
Net so vir interresantheid n 32g Vmax skiet nie eers deer n lee 20liter kan nie, maak n klein 3mm gat voor en agter teenaan maak hy net klomp duikies.
Dit laat veel te wense oor aan daai "speed kills" teorie van jou
Het jy al gesien hoe lyk iets wat met 'n haelgeweer geskiet is?
BLOK wrote:
Net so vir interresantheid n 32g Vmax skiet nie eers deer n lee 20liter kan nie, maak n klein 3mm gat voor en agter teenaan maak hy net klomp duikies.
Dit laat veel te wense oor aan daai "speed kills" teorie van jou
Blok, eintlik bestaan daar glad nie so iets soos die ideale langafstand jagkoeel nie. Iets wat ideale terminale ballistiek sal lewer tussen 1200fps en 2000fps, 'n baie ho? BC het, en baie stabiel in vlug bly vir optimale akuraatheid oor hierdie afstande. Daai koeel moet nog ontwerp word, en ek wens GSC wil hier inspring. Eerlikwaar.
Nou net hier begin saamlees, baie interesant
Ek stem saam oor daai koe?l Ludwig, hoop Oom Gerard sal hom in .338 maak Ek sal nie omgee om te help toets nie
Ek is bitter vebaas met die SP's en glo hulle gaan mooi maak oor die langer afstande, ek is net reeds gewaarsku deur ander manne wat hulle gebruik, dat hulle nie gemaak is om materiaal {Bokke} mee te probeer stuit nie. Mits jy tevrede is met 'n uitgangs wond die gote van jou kop
Ek hou hier dop
Last edited by Marc on Thu Sep 20, 2012 8:40 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner