Effek van knaldemper

User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Effek van knaldemper

Post by Ruhan »

Ek het 'n knaldemper op my 243 laat sit en kon die eerste keer hierdie naweek met hom skiet.

Hy het so 20cm laag geskiet op 200m wat ek verstaan a.g.v. loopwip, maar wat vir my eienaardig was, is dat my akkuraathed slegter geword het.
Ek het van 14mm groepering na 35mm groepering gegaan met 95gr Nosler Ballistic Tips. 35mm was die beste wat ek kon kry uit die 5 groepe wat ek geskiet het.

Kan dit wees dat die knaldmeper die skut se foute vergroot soos asemhaling, greep, form, etc?

Wat is julle opinies/ondevinding?
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by VdWalt »

Ek skiet beter met altwee my gewere met die kd op.
User avatar
TOKELOS
Hero Member
Hero Member
Posts: 555
Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by TOKELOS »

Ruhan,

Skiet jy nie dalk jou skote te vinnig na mekaar nie? Die knaldemper word hel warm en veroorssak merage. (spelling?)
\
Groetnis
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by G-force »

Dalk "clip" die koel die KD as hy die loop verlaat.Maar ek dink dat met die ekstra gewig voor maak dit dat die geweer erens vasdruk teen die kolf....dalk bietjie floating weer nodig.
Groete
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Ruhan »

Nadat die groeperings vergroot het, het ek juis meer aandag gegee aan my form en faktore soos hitte juis omdat ek gevoel het hoe warm die KD word!

Die opsie dat hy teen die kolf druk het ek ook aan gedink maar hy raak nerens nie.

Ek het baie gelees dat die manne se groepe kleiner word met 'n KD, dis hoekom ek so verbaas was dat my groepe groter word.
Ek het ook opgemerk dat jy die boresnake meer gereeld deur die loop moet trek. Na ?12 skote.
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Effek van knaldemper

Post by Vlakvark »

BORESNAKE
Se jy
Search bietjie hier op die forum oor daai ding
Last edited by Vlakvark on Mon Aug 27, 2012 2:22 pm, edited 1 time in total.
Image
Image
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Ruhan »

'n skoonmaak rod is seker meer effektief maar ek het net 'n boresnake in my geweersak gehad. Dit het die job gedoen.  :)
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Effek van knaldemper

Post by Eugene »

Vlakvark wrote: BORESNAKE
Se jy
Search bietjie hier op die forum oor daai ding
Jy moenie nou vir my 'n hartaanval gee nie, eks besonder lief vir die boresnake, dis nie al wat ek gebruik vir skoonmaak nie, maar dis maklik en vinnig in die veld om die stof uit die loop te haal! Wat is die probleem, stuur bietjie daai link asseblief? Of my soekfunksie werk nie, of eks te dom om dit te laat werk, want ek kry tokkol as ek soek....
Aim small, miss small
User avatar
quintin
Newbie
Newbie
Posts: 28
Joined: Tue Jun 12, 2012 2:26 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by quintin »

sal nie rerig se dat jou kd n verskil aan skootplaasing sal maak ni. dit kan dalk net als mind over matter wees
9mm cz 75
303 lee enfield
pse compound bow
as ek my sin kry nog baie ander
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Cobus(Cobb) »

Gaan nou weer die naweek, skiet 3 groep met kd....
dan 3 groep sonder kd....
dan weer met kd.....

vat daardie resultate en kyk wat jy wys raak...

Soek vir Gideon op die forum...hy het so jaar+ terug, selfde probleem gehad.
Kyk ook vir "burrs" in die ding..
Ps, watse maak kd is dit
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Marc »

Eugene wrote:
Vlakvark wrote: BORESNAKE
Se jy
Search bietjie hier op die forum oor daai ding
Jy moenie nou vir my 'n hartaanval gee nie, eks besonder lief vir die boresnake, dis nie al wat ek gebruik vir skoonmaak nie, maar dis maklik en vinnig in die veld om die stof uit die loop te haal! Wat is die probleem, stuur bietjie daai link asseblief? Of my soekfunksie werk nie, of eks te dom om dit te laat werk, want ek kry tokkol as ek soek....
Eugene

http://www.jaracal.net/http://jaracal.c ... 16#p107116

Hiers hy, loer maar gerus. Ek het ook 'n bore snake of twee, moet net die goed vir alle skoonmaak werk gebruik nie. Tog handig om een byderhand te hou  ;)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Ruhan »

Cobb wrote: Gaan nou weer die naweek, skiet 3 groep met kd....
dan 3 groep sonder kd....
dan weer met kd.....

vat daardie resultate en kyk wat jy wys raak...

Soek vir Gideon op die forum...hy het so jaar+ terug, selfde probleem gehad.
Kyk ook vir "burrs" in die ding..
Ps, watse maak kd is dit
Ek sal dit probeer Cobus.

Ek het hom by Safari and Outdoor laat opsit. Weet nie watse maak is dit nie maar die nie Terminator of iets soo ACE Utra nie. Sal foto post.
Die eerste ding wat ek voor gekyk het was Burrs. Die alignment met die loop is reg as ek van die slot af deur die loop kyk.

Sal gesels met Gideon.

Groete
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
Sarelss
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am

Re: Effek van knaldemper

Post by Sarelss »

ek is redelik oortuig dat dit nagevolge is van die vorige aand se hoes medisyne......
.22 Brno
.22 Krico
223 Howa
308 Sako
300 H&H Magnum FN
303 Lee Metford
7x64 Steyr
375 FN
12B Merkel
12B Baikal
9mm P CZ75
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Ruhan »

Ek het daai opsie klaar ellimineer. Het myself vir eens gedra... :angel:
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
Erni
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Sat May 05, 2012 9:45 am

Re: Effek van knaldemper

Post by Erni »

Ruhan

Ek het dieselfde probleem met my .22-250 gehaad, hy het op 'n tiekie geskiet voor ek my knaldemper opgesit het. Kom toe agter daar is vout op die skietbaan want my groeppe maak oop haal al die burr uit( herhaaldelik). Skiet toe twee bekskote op 200m en ek besluit hy moet wapensmid toe want dit kannie so werk nie. Ek word aanbeveel om hom na Bloemfontein Coustom Arms toe te vat. Oom Kevin het so gevat en gekyk en 'n week later is my getroue roer klaar. Hy het die kroon oor gesny en 'n drukpunt voor op die kolf aangebring.
Die geweer skiet beter groepe as voorheen, 3 skote almal sny mekaar! Ek stel voor jy vat jou geweer na n proffesionele ou toe, dit gaan jou baie tyd en patrone spaar!

Groete
Erni
User avatar
Dippies
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Dippies »

Hi Erni,

hoe het hulle drukpunt op jou geweer ingesit of bygevoeg en presies waar?

Watse tipe kroon(grade) is jou kroon gesny en wat het kevin jou gevra?

Groete
Dippies
Klaas de Jager
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Wed Jul 11, 2012 8:57 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Klaas de Jager »

Ruhan

Mens kry knaldempers en knaldempers!  Mag ek vra wat was die oorspronklike koste?

Die feit dat Kevin Healy die kroon moes oorsny, laat twyfel oor die oorspronklike werk.  Het die koe?ls nie dalk aan die knaldemper geraak nie?  Weet van so 'n geval!  Bly die probleem is opgelos!

Groete

Klaas
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Cobus(Cobb) »

Wil julle manne my nie asb die drukpunt ding verduidelik nie....
Ek luister graag

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Erni
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Sat May 05, 2012 9:45 am

Re: Effek van knaldemper

Post by Erni »

Dippies

Ek is nie presies seker teen hoefeel grade die kroon gesny is nie, wat ek wel kan s? is dat dit bitter netjies is, die drukpunt is een of ander "composite" soos waarmee jy 'n geweer pak en is heel voor vir die laaste 20mm van die kolf gesit (voor bedoelende na die knaldemper se kant toe). Die koste is wat my die meeste verbaas het, R325. Dis maar al.( Byges? ek het my eie ammunisie geggee vir die toets wat gedoen word om te kyk na die groepering en of alles 100 is.)

Ruhan

Die oorspronklikke koste van die knaldemper was R1500 opgesit en ek het n thread cap bygekry, ek het ook gedink dat die oorspronklikke werk die kroon beskadig het, maar dis bloot spekulasie en kannie bewys word nie.

Cobb

Ek gaan daardie verduidlikke vir die slimmer manne los, ek gaan voute maak.

Groete
Erni
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Ruhan »

Die totale koste vir die knaldemper en installasie was R3300.

Ek weet daar is voor aan die loop gesny om hom haaks te maak sodat hy presies teen die KD seel. Aan die kroon is niks verander nie. Winchester het 'n recessed crown en hy is nog net so.

Een van die skuts op die skietbaan het my verwys na Andries Moller. Sal my geweer soontoe vat of andersins na Arms in Waterkloof.

Wat is die ideale manier om die baffels van die KD skoon te maak?
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Ruhan »

Hier is fotos van die silencer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Effek van knaldemper

Post by Johan JvR »

Iemand het jou ge-EET met daai prys. (R3300) Behalwe as dit Healy se werk ook insluit.

Dit lyk soos een van oom Pieter se dempers van Aliwal, hy vra maar in die omgewing van R700 vir die demper as jy direk by hom koop.

groete
Last edited by Johan JvR on Thu Aug 30, 2012 9:41 am, edited 1 time in total.
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Ruhan »

Ek raak sommer siek! Ek hoop werk lik jy is verkeerd.  :o
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Effek van knaldemper

Post by Johan JvR »

Ek is 99% seker dis oom Pieter s'n.

Ai man, wat ek jou wel kan s? - die demper sal reg wees. Oom Pieter se werk is goed.

Raak jou kolf nie dalk aan die loop as jy skiet nie? Wouter het my raad gegee met soortgelyke probleem om die loop onder swart te kleur en dan te skiet en kyk of hy erens raak. Dis nie te s? as die demper opgeskroef is en die geweer staties is en freefloat, dat hy nie kan raak as jy skiet nie.

sterkte
User avatar
Ruhan
Full Member
Full Member
Posts: 232
Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm

Re: Effek van knaldemper

Post by Ruhan »

Johan, dankie vir daai tip met die merk van die loop! Sal dit probeer.

Ag wat, dis geld betaal en nou moet ek die beste daarvan maak. Solank hy effektief is, is ek gelukkig.
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
Post Reply