wapenwet
- Krokedil
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Wed Aug 29, 2012 7:20 am
wapenwet
EK soek iemand wat my KAN HELP MET DIE VUURWAPENWET.EK IS ONBEVOEG VERKLAAR OM VUURWAPEN TE BESIT DIT WAS VIR AANRANDING MASR WAS SESJAAR TERUG EN DIE WET SE ALLES OUER AS VYFJAAR VERVAL DAN KAN JY WEER AANSOEK DOEN EK HET MY BEVOEGTHEID GEDOEN OP ALLE VUURWAPENS EN MUZZLELOADERS MAAR DIE SAPD. ELLISSRAS KAN MY NIE HELP NIE AS HULLE MY ID NR IN DIE STELSEL SIT SE DIE STELSEL ONDEVOEG 99 KEN IEMAND MET SOORTGELYKE VOORVAL MET RAAD DIT SAL WARDEUR WORD SEL0763028992
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: wapenwet
Bel vir Renier van Rensburg by 072 559 8209. Ek weet nie wat is sy fooie nie.
Groete
Dawie
Groete
Dawie
-
Fanie
Re: wapenwet
Gaan heel eerste na die kriminele rekord sentrum toe en doen aansoek vir jou kriminele rekord sertifikaat. Dit neem 'n paar weke tot 'n paar maande. Daarna, as jy 'n kriminele rekord het moet jy vir hulle se hulle moet die vorms vir jou gee vir kwytskelding deur die depatement van justisie. Jy moet aandring daarop want hulle wil die vorms nie vir jou gee nie. Ek het geweier om te loop tot hulle vir my die vorms gegee het.
As jy 'n rekord het (ek het sommer twee) dan doen jy aansoek vir kwytskelding deur die "president" en jy word dan 'n skoon rekord gegee, amper soos jy word her-gebore in die NSA. Dit neem die dept van justisie ten minste 5 maande, ek het nou nog niks gehoor van myne nie en ek is nie vreeslik hoopvol nie. Dalk oor die president in Mozambique rondry of myn oproer toesprake lewer.
'n Afskrif van jou rekord sertifikaat (onthou tog alle papiere moet beedig word en hou al die oorspronklikes) as jy geen kriminele rekord het nie, moet jy dan by die "registrar" kry, die oponthoud is waarskynlik hulle wag vir die rekord verslag om eendag gestuur te word. So voor jy "aansoek" doen vir bevoegdheid, kry maar eers jou kriminele rekord sertifikaat - dis weeeer vingerafdrukke en en en.
Terwyl jy wag vir die "president" om jou kriminele kwytskelding te vergun, kan jy solank vir die apelraad 'n brief skryf en vra dat hulle jou bevoegdheid toestaan. Ek het 4 apelle ingedien en geen idee wat hulle uiteindelik gekry het nie, die eh eh eh ontvangs weier om vir jou 'n ontvangs bewys te gee.
As jy nie 'n kriminele rekord het nie stuur jy die kriminele rekord sertifikaat se gesertifiseerde afskrif in saam met jou aansoek vir bevoegdheid.
Onthou die wet is nie geskryf sodat mense wettige wapen lisensies kan kry nie, dis geskryf om mense te ontwapen.
Moenie opgee nie, dit is jou reg en jou regte is nie onderhandelbaar nie.
Net so terloops - die "onbevoegverklaring" om 'n wapen te kan besit is kwaadaardig en teenstrydig met wat die konstitusie bepaal. Dit ontneem onder andere jou reg op lewe omdat jy nie jou lewe kan beskerm nie. Dis so goed hille se jy mag water drink maar jy mag nie die kraan oopmaak nie. Nie een regsdienaar wil mense se regte eerbiedig nie wat daar is te veel wat voordeel trek daaruit. Dis maar die gevolg as wette oor die grondwet geskryf word.
Toe jy 16 jaar gelede in die hof was is daar mos 'n straf uitgespreek wat jy reeds uitgedien het - nou het jy 'n lewenslange vonnis gekry waarin jy voelvry verklaar is = enige een wat jou aanval gaan die voordeel van die twyfel kry omdat jy die een is met die lewenslange kriminele rekord ongeag of jy reg is of nie. Dis nou soos om dieselfde rekening weeer en weeeer en weeer te kry wat ky moet betaal al het jy dit reeds betaal.
Net so terloops - iemand by die apelraad het vir my gese dis nie reg nie, hulle keer die verbod om. Dis om egter by die apelraad uit te kom ! Die poelieste weier mos om mense te help. Daar is wel 'n paar goeies oor AS jy hulle kan opspoor.
Doen 'n soek na Kapt Nortier en e-pos hom. Ek het intussen gehoor my lisensies is goedgekeur maar wie weet hoe lank dit nou nog gaan neem om die liksense te kry. Jou maande is jare wat jy spaandeer beteken vet mooi nokkol vir die spl nie.
As jy nie die brief vir die apelraad kan skryf nie, ek ken iemand wat dit vir jou waarskynlik gratis sal doen. Hy het so ver al die appelle omgekeer teruggekry, myne inkluis met dieselfde storie as joune.
Vir die' wat wonder oor al die "kriminele" wat skielik oral oor uitslaan en wat se vreeslike disdade iemand moet pleeg om lewenslank onbevoeg verklaar te word - enige iets word gebruik. Moenie te opgewonde word as hulle by jou (ja by JOU) opdaag om jou te kom ontwapen nie want iemand erens het besluit jy is 'n krimineel en jy kort 'n kriminele rekord. Die stelsel is ontwerp daarvoor, nie om enige van jou regte te eerbiedig nie.
Ons het lankal 'n formele klagte by die sogenaamde HRC ingedien oor hierdie miswaste wapenwet, maar hulle stel net belang in wit op swart "misdade" en nie in misdade teen mense nie.

Last edited by Fanie on Wed Aug 29, 2012 5:03 pm, edited 1 time in total.
- Krokedil
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Wed Aug 29, 2012 7:20 am
Re: wapenwet
BAIE DANKIE FANIE DIT WORD OP REG WARDEUR JY GEE. MY WEER HOOP AS JY SO PRAAT.EK HET AL DEUR MY REGSVERTEENWOORDIGER N EMAIL AAN DIE HOOF VAN. DIE SAPD GESTUUR MAAR GEEN ANDWOORDE IS VERKRY NIE.AS JY ENIGE EMAIL ADRES HET VAN IEMAND WAT VERDER KAN HELP AL IS DIT IEMAND WAT JOU GEHELP HET SAL EK BLY WEES.LEKKER AAND VERDER
-
Fanie
Re: wapenwet
Krokkie, haal seblief daai caps lock van jou af... dit lyk so of jy skree as jy alles in hoofletters tik.
Jy gaan geen antwoord van die SAPD af kry nie, hulle gaan jou of jou regsverteenwoordiger net ignoreer - ek het al al die klerke tot generaal gebel en probeer e-pos sonder enige resuktaat en wat gaan jy daaraan doen, hulle vee hulle gatte aan jou af ! Daar is twee maniere om die' ding te doen.
Die eerste is jy kan 'n prokerower duur betaal en hy gaan doen wat hy kan. Ek hou nie hiervan nie want die kruppel wapenwet moes in die eerste plek nie oor die grondwet geskryf geword het nie en die regslui kon dit lankal reggestel het - in stede misbruik hulle dit nou vir persoonlike gewin, maar ten koste vir ander - en dit laat almal nog 'n trappie verder in armoede verval. Iemand sal jou graag van jou bietjie wil verlos as jy so iets het.
Of jy kan meeste van die werk doen en die probleem goedkoper en makliker en waarskynlik gouer uitsorteer, hang net af hoe gemaklik jy is en hoeveel geld jy het.
Gaan doen nou eerste van alles aansoek by die kriminele rekord kantoor vir 'n kriminele rekord sertifikaat. Daarsonder weet jy nie wat hulle alles op jou rekord gesit het nie.
As jy die sertifikaat het moet jy aansoek doen vir kwytskelding van die rekord by die departement van justisie, en dieselfde tyd kan jy 'n apel aan die apelraad rig sodat hulle jou onbevoegverklaring omkeer. Jy moet dieselfde tyd wat hulle jou onbevoegverklaring omkeer versoek dat jou bevoegdheid sertifikaat uitgereik moet word, die vervlakste poelieste gaan se nee jou bevoegdheid was reeds afgekeur hulle kan dit nou kastig nie weer oorweeg nie. Die apelraad moet die bevoegdheid uireik, as jy dit nie vra nie gaan jy 'n tweede keer aansoek by die apelraad moet doen en gaan dit weer nog maande duur. So maak seker jy versoek beide. As die apelraad die onbevoegverklaring omgekeer het en jou bevoegdheid sertifikaat uitgereik het kan jy aansoek doen vir 'n wapen lisensie.