Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Ek wil kyk of ek een van hierdie scopes vir my kan koop teen n goeie prys as ons oor n week na die Czech Republiek gaan om teen hulle te skiet. Ek hoor mens kan hulle vir n baie goeie prys kry by handelaars in Prague.
Heinrich is mal oor hulle, en ek wil graag een aanskaf vir my toegewyde jakkals roer.
Wat sou julle s? moet ek kies, die mildot, of die Z- plex ?
n Geweersmidt wat ons in Noorwee ontmoet het praat met baie groot lof van hulle. Hy s? hulle lense word deur Zeis gemaak. Weet een van julle of dit waar is?

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Ek sien die online prys in CZ is 28 920 CZK http://www.puskohledy.cz/
deel dit deur +- 2.4
Wat kos so scope hier in SA? Ek het 'n vriendin wat in Nov kom kuier van CZ af. Dalk moet ek haar vra om een saam tebring as dit regtig baie goedkoper is.
Sorry ek sien nou eers dit is 'n ander scope http://www.puskohledy.cz/zd-4-16x44/
dit is die ZD nie die R1 nie

Last edited by the kid on Sun Aug 26, 2012 10:46 pm, edited 1 time in total.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Die Meopta is n baie bekende maak en kwalitiet scope?My pel het n 8x42 fixed power en die se optics is brijlant.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Piet
As jy wil jakkies skiet met hom in die nag, hoekom nie n groter objektiewe lens nie?
Het self n meopta meostar R1r 3-12 by56 waarmee ek baie gelikkig is.
Groete Freddie
As jy wil jakkies skiet met hom in die nag, hoekom nie n groter objektiewe lens nie?
Het self n meopta meostar R1r 3-12 by56 waarmee ek baie gelikkig is.
Groete Freddie
yol bolsun
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Freddie, ek het n 2.5 - 10 x 56 Nikon op my .223 en hy werk baie goed in die nag. Die probleem hier by ons is as die lande kaal gestroop is, skiet ons baie kere die jakkalse op v?rder as 400m in die nag, en dan wil ek die groter vergroting gebruik vir uitkenning, aangesien hier baie Tierboskatte en Duikers is, en ek nie n fout wil maak nie. Die 10 x vergroting is dan net te klein, en die 12 x nie veel groter. Onder 250m werk die klein vergroting egter uitstekend.
Die manne wat met die 4 - 16 x 44 Meoptas skiet, praat met groot lof van hulle in die nag.
Die manne wat met die 4 - 16 x 44 Meoptas skiet, praat met groot lof van hulle in die nag.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Piet
Ek verstaan nie lekker nie. Volgens wat ek geleer is en ook in die nag gesien het , het mens reeds vir die groter vergrotings n groter objektief lens nodig om meer lig in te laat anders word dit wasig. Maar moet se het nog nie self deur n 44 lens op hoe vergroting in die nag gekyk nie so kan nie regtig se nie. Maak net nie vir my sin nie.
Weet dat die objektief/vergroting bv 56/8 vergroting = 7mm as min of meer ideaal beskou word vir n mens met goeie oog. Dan 44/16 = 2.75 wat min is. Maar dit is net die somme.
Moet se ek kan nogal n jakkals uitken met myne op 400m as ek sy lyf kan sien en ek skiet maar altyd op 10 vergroting.
Vra maar net.
Groetnis Freddie

Freddie, ek verstaan al die somme ens, en het aanvanklik na die 3 - 12 x 56 Meopta gekyk, maar vir lang afstand bokke in die kop skiet bedags, gaan die 4 - 16 x 44 heelwat beter werk. Ek weet die 4 - 16 x 44 gaan heelwaarskynlik nie so helder in die nag wees as die 3 - 12 x 56 nie, maar ek moet n kompromie aangaan.
Almal wat ek mee gepraat het wat wel die 4 - 16 x 44 Meopta het, getuig van baie mooi beeld in die nag. Die groter vergroting gaan beslis help vir die v?rder skote in die dag, asook vir uitkenning in die nag. As die jakkalse in die oopte staan, is dit nie n probleem nie, en ken ek hulle baie maklik uit selfs op n 10 x vergroting. Hier by ons is dit egter moeilik as die gras begin lank word om te onderskei tussen n jakkals en n Tierboskat, en selfs n Duiker.
Wat is julle opinie, inag genome dat ek hierdie scope wil aanwend as prim?r my jakkals geweer scope, maar ook wil gebruik vir bokke in die dag oes hier op die vlaktes by ons waar die skote varieer tussen 200m - 350m.
Is daar enige een hier op die forum wat self n 3 - 12 x 56 Meopta, en n 4 - 16 x 44 Meopta scope besit, en my beter raad kan gee?

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Piet / FreddiePiet Breedt wrote: .... Die groter vergroting gaan beslis help vir die v?rder skote in die dag, asook vir uitkenning in die nag. As die jakkalse in die oopte staan, is dit nie n probleem nie, en ken ek hulle baie maklik uit selfs op n 10 x vergroting. Hier by ons is dit egter moeilik as die gras begin lank word om te onderskei tussen n jakkals en n Tierboskat, en selfs n Duiker ...
As ek 'n baie beskeie mening mag gee, gaan jy in die nag geensins beter uitken met 'n 16 vergroting teenoor 'n 12 vergroting nie. Ek het dit al verskeie male getoets en op 3 verkillende maak teleskope. Help nie veel om 'n dowwe/ onduidelike prentjie groter te maak nie, jy sien nie beter of met meer detail nie. Inteendeel, soms ken 'n mens selfs effe beter uit met 'n effe kleiner vergroting in die nag, hoe onlogies dit ook al mag klink. Ek dink wel dat die verskil tussen 'n 44 en 'n 56 optiese lens voor, 'n groter verskil maak (appels met appels vergelyk, natuurlik)
Maar ek leer graag, miskien is dit net my o? wat my bedrieg.
Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Piet en Louis
Ek stem saam met Louis.
Piet is daar nie n 56 mm model wat groter vergroting het nie. Dit behoort tog die oplossing te wees.
Groetnis
Ek stem saam met Louis.
Piet is daar nie n 56 mm model wat groter vergroting het nie. Dit behoort tog die oplossing te wees.
Groetnis
yol bolsun
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Piet
As jy meer vergroting nodig het hoekom kyk jy nie na die 6-24X56 Meopta nie ? Kies die Plex die diamante op die Milldot is so groot dit is amper onbruikbaar .Ek het my 4-16 gister bestel en sal dit woensdagnag gebruik.Sal laat weet, ek is wel baie tevrede met die 3-12.
Raynie

Last edited by raychell on Sun Sep 02, 2012 11:00 am, edited 1 time in total.
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Piet
R12 000 is R2 000 plus duurder as wat die 4-16 in RSA kos.
Raynie
R12 000 is R2 000 plus duurder as wat die 4-16 in RSA kos.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Raychel, waar het ek gepraat van R12,000.00 ?
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Piet
Ek dink Raynie het maar net genoem dat die prys heelwat laer is as die R12 000 wat "The Kid" in die 2de reply genoem het.
Mooiloop
Ek dink Raynie het maar net genoem dat die prys heelwat laer is as die R12 000 wat "The Kid" in die 2de reply genoem het.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Jammer Piet
Ek verwys na die prys wat "the Kid" gepost het.Wat is die prys wat jy daar kan kry?
Raynie
Ek verwys na die prys wat "the Kid" gepost het.Wat is die prys wat jy daar kan kry?
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Raychell, ek weet nog nie, maar ek hoop dit gaan in die omgeweing van so R 6,000.00 wees. Ek kon een in Noorwee kry vir omtrent R 7,000.00 toe s? die winkeleienaar ek moet eerder in Prague kyk. Hy s? hulle is baie goedkoop daar. As dit nie die moeite werd is, los ek dit en koop eerder hier.
Wat s? julle, die 3 -12 x 56 of die 4 - 16 x 44 ?
Wat s? julle, die 3 -12 x 56 of die 4 - 16 x 44 ?
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Piet
Vir 'n toegeweide Jakkals geweer gaan vir die 3-12x56 hier in RSA so R7000.00 ek het die 4-16x44 vir my Dasher bestel want ek weet ek sal dit meer in die dag as nag gebruik.Ek sal wel die 4-16 woensdagaand op 'n paar koedoes toets en sal hom dan met die 3-12 vergelyk.
Raynie
Vir 'n toegeweide Jakkals geweer gaan vir die 3-12x56 hier in RSA so R7000.00 ek het die 4-16x44 vir my Dasher bestel want ek weet ek sal dit meer in die dag as nag gebruik.Ek sal wel die 4-16 woensdagaand op 'n paar koedoes toets en sal hom dan met die 3-12 vergelyk.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Raynie, ons vlieg Donderdag, so laat my vroeg Donderdag weet wat jou bevindinge is asb.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Meopta Meostar R1 4 - 14 x 44 ?
Piet
Ek sal eers Donderdag aand terug wees en sal dan kan antwoord.