Bosvark gelukkie
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Bosvark gelukkie
Na ek twee in einde april met die 222 by die mielie lande geskiet het terwyl ek jakkalse geroep en geskiet het het ek nog n scope bracket by Boera bestel om die light force op die 3006 te kan sit sou dit nodig raak om dalk n jakkals te skiet maar ook met die doel sou ek weer bosvarke raak loop in die nag die 3006 reg is vir aksie.
Eerste staan plek skiet ek n jakkals beweeg na 2de staan plek en daar gebeur niks. Ons besluit om op te pak en stadig terug huis toe te ry.
Kom een rant en die volgende oomblik vang die bakkie se ligte 3 bosvarke wat teen rant uit hardloop.
Ek slaan ankers en is uit die deur uit en gryp die 3006 op doe agterste sit plek. Die gestoei om die lig op te koppel en op die scope te kry voel soos n ewigheid.
Kry die lig op die eerste vark wat draf ek vergeet om die scope af te draai na 12x en deur diem16x vergroting lyk dit maar deurmekaar.
Ek lead die vark en die skoot klap mooi.
Ek herlaai en swing na die volgende vark maar skiet agter hom vas. Kry weer skoot en hy klap mooi.
Die boer spring agter die stuur wiel in ons ry teen die rant uit terwyl ek nog patrone in die magsyn druk. Op die rand stop ek hom en sog het gaan vas steek so 80m en sy kry ook n kop skoot.
So woerts warts dop 3 bosvarke om...
Wat n wonderlike land het ons tog...
Eerste een was n jong beer
[img width=560 height=306]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... ec725b.jpg[/img]
Tweede een n mooi beer
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... e005ae.jpg[/img]
[img width=560 height=414]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 773e61.jpg[/img]
Die sog was baie baie vet
[img width=560 height=400]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 34904f.jpg[/img]
Ek sal wraggies verslaaf kan raak aan die aksie en vinnig skiet

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Bosvark gelukkie
Mooi Gerhard. Geluk.
Dit bly maar lekker om hulle te jag
Dit bly maar lekker om hulle te jag
vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark gelukkie
Baie geluk jou wetter wat my wakker maak met sulke fotos 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvark gelukkie
Vlakkie,vlakvark1 wrote: Mooi Gerhard. Geluk.
Dit bly maar lekker om hulle te jag
Dit was seker nie n jag nie in die ware sin van die woord nie.
Het hulle per toeval raak gery met die ligte.
Ek wil hulle nog steeds met die boog op voer plek jag net jammer Dullies is te ver om voer plek te maak.
Of soos julle met die 303 in die mielies. My KD gaan binne kort bestel word vir my 303.
Ek gaan by n pel in Wartburg gaan kuier wat die varke met die honde jag. (moet net eers bietjie fiks raak voor daai oefening)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Bosvark gelukkie
Nee nee nee nee wanneer gaan ek so gelukkie kan optel

My eerste bosvarkie moet nog val baie geluk weereens.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Bosvark gelukkie
Gerhard
Ja baie ouens sal s? dit is nie jag nie maar vir my is dit bosvarkJAG want jy kan hulle nie eintlik op n ander manier kry nie omdat hulle
so sku is en in die nag rondbeweeg
Of jy hom nou met die bakkie opspoor of by voerplek voorl? of tussen mielies raakloop of met honde op n hoop bymekaar jaag en dan skiet dit bly bosvarkjag
As jy die kaans kry doen dit weer. Dit bly lekker
Ja baie ouens sal s? dit is nie jag nie maar vir my is dit bosvarkJAG want jy kan hulle nie eintlik op n ander manier kry nie omdat hulle
so sku is en in die nag rondbeweeg
Of jy hom nou met die bakkie opspoor of by voerplek voorl? of tussen mielies raakloop of met honde op n hoop bymekaar jaag en dan skiet dit bly bosvarkjag
As jy die kaans kry doen dit weer. Dit bly lekker
vlakvark en bosvark Bvk
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvark gelukkie
Verseker...vlakvark1 wrote: Gerhard

As ek hulle kry en het iets om mee te skiet klap die skote!!!
Vet bonus is dat die vleis so lekker is...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Bosvark gelukkie
Mooi gedoen!!!
Ja nee kyk daar is min dinge wat die adrenalien laat pomp soos as jy die varke gewaar en als is nie reg nie. Gryp gun ,soek lig, ammo maar pappie as die gun blaf en daai koeel klap so mooi doef klank!!!!
Man dis n lekker gevoel!!!
Gerhard hoe ver sal jy met die boog gemaklik voel? Ek dink my voerplek is ietwat ver, maar jy verstaan mos pyle gooi...
Kyk ek kan nie wag nie! Volgende week is mos juis weer varkmaan!

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvark gelukkie
Kyk daai klap daar voor is n mooi klank...Rasmus wrote: Mooi gedoen!!!
Ja nee kyk daar is min dinge wat die adrenalien laat pomp soos as jy die varke gewaar en als is nie reg nie. Gryp gun ,soek lig, ammo maar pappie as die gun blaf en daai koeel klap so mooi doef klank!!!!
Man dis n lekker gevoel!!!
Gerhard hoe ver sal jy met die boog gemaklik voel? Ek dink my voerplek is ietwat ver, maar jy verstaan mos pyle gooi...
Kyk ek kan nie wag nie! Volgende week is mos juis weer varkmaan!
Dit kan jy maar weer se.
30 yards as alles reg is en ek gemaklik is met di skoot...
Maar ek dink jou voorsit plek is bietjie verder as dit.
Met die boog moet jy hom n sitter skiet anders verloor jy hom...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Bosvark gelukkie
Ek sit ook elkeaand en kyk hoe word die maan groter dat ek n draai kan maak in die landeRasmus wrote:
Kyk ek kan nie wag nie! Volgende week is mos juis weer varkmaan!
vlakvark en bosvark Bvk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark gelukkie
Ja ek sien ook die varkmaan begin aankom.
Hoop ook om dalk volgende week vir die eerste keer op ons nuwe voerplek te skiet.
Gerhard, jy het 'n dik pel hier in Piet Retief ook waar jy hulle saam die honde kan jag..... Jy weet mos!!!
Hoop ook om dalk volgende week vir die eerste keer op ons nuwe voerplek te skiet.
Gerhard, jy het 'n dik pel hier in Piet Retief ook waar jy hulle saam die honde kan jag..... Jy weet mos!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvark gelukkie
Dink eerder n groot pel...DWB wrote:
Gerhard, jy het 'n dik pel hier in Piet Retief ook waar jy hulle saam die honde kan jag..... Jy weet mos!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Bosvark gelukkie
Hehehe