Lisensies
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
In watter area is jy?
Hel ek begin nou ongelukkig raak want my gat heuk!!!!
En party mense by die CFR is net plein blerrie nie lus vir hul werk nie...
Hel ek begin nou ongelukkig raak want my gat heuk!!!!
En party mense by die CFR is net plein blerrie nie lus vir hul werk nie...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Ek het vandag gesien hoe swak die diens nou uintlik is by die NFC PTA.Ons bel nou al die afgelope twee maande Pta om te hoor hoe ver my friend se kompetincy aansoek al is en word die heel tyd vertel dat die ding nog by K.R.S is vir vinnger afdrukke.Met n helse gesukkel kry ek die K.R.S se kontak nommer en word toe vertel dat N.F.C is beesig om nonsens te praat want K.R.S vat net twee dae om n mens se vinnger afdrukke te verifiheer dan stuur hulle n verslag terug na N.F.C toe om die aansoek te voltooi of af tekeur.Die beste is die dame by K.R.S se dat hulle het nie werk op die oomblik niemaar wag dat N.F.C vir hulle werk moet stuur.Nou sit ons met n ding die een blameer die ander.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
-
Fanie
Re: Lisensies
Ek het nou UITEINDELIK gehoor my liksense is goedgekeur (moerse groot vergunning), nou wag ek vir die kaartjies om gedruk te word.
Dit het meer as nege en 'n half jaar geneem, my vinger afdrukke is vyf keer getoets die laaste jaar (asof hulle seker was hulle sal iets kry), honderde e-poste, honderde oproepe, rondryery, kriminele rekords, die eerste wapen is sederdien aan iemand anders wat nie eers 'n adres of foon nommer het nie gelisensieer en en en. Van poeliesmanne wat vir my se hulle hoef my nie te se waarom my lisensie(s) nie uitgereik gaan word nie tot my kriminele rekord wat so geheimsinnig is dat ek self nie mag weet wat ek (seker in 'n vorige lewe) gedoen het nie tot ondersoeke van politieke partye waarom daar lede van die publiek is wat "ongelukkig" is en nie gediens word nie.
Ek het dit selfs op 'n stadium oorweeg om afskrifte van my vinger afderukke in pakke by die poelies stasies te gaan sit sodat hulle dit tog net het want elke keer as ek daar kom wil hulle eers vinger afdrukke vat.
Hierdie lisensieering stelsel is waarskynlik die siekste (en kwaadaardigste en traagste) in die hele wereld en die een wat die meeste regte misken. Jy moet tot motiveer dat jy aan die lewe wil bly en waarom jy jou reg op lewe wil beskerm. Vir nege jaar moes ek nou al verskeie kere cowboys en kroeks met die gemors speel wat dink dis hulle reg om ons te kom besoek in die nag wat voorvalle insluit waar die poelieste weier om in my jaart te kom oor hulle te skyt bang is vir die gewapende spul, maar ontwapende ek moet dit hanteer, honde wat vergiftig is, poeliesmanne wat nie eers kan lees of skryf nie en en en. Ek wil daai regter wat almal vir ongelisensieerde wapens vir 10 jaar in die tronk gooi kry dat hy die situasies by mense kom hanteer. Wat 'n f siek spul !

- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: Lisensies
Nou gaan jy daai vuurwapen eers geniet!!!!!!!!!!!!!!!! toemaar ons verstaan wat jy deurmaak maar NEGE EN N HALF jaar is bietjie baie rof
GROETNIS
GERT
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
My aansoek is uiteindelik in vir consideration!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Manne lyk my sommige plekke in SA Sukkel, vroulief het aansoek gedoen vir bevoegtheid asook n lisensieaansoek op 11 Junie en 13 Julie is bevoegtheid goedgekeur en 13 Aug is lisensie goedgekeur.Haar lisensie is in haar hande op 16 Augustus, twee maande en 10 dae vir beide.Dink nie dit is te sleg nie
Groetnis
Groetnis
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Baie bly vir julle manne wat so mooi vinnig gehelp word!! As ek sulke goed lees raak ek net agresief soos hoe ek hier sukkel!
Geniet die lisensies!!
Geniet die lisensies!!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Nuutste nuus wat ek vanoggend by my DFO gekry het! Lisensie is nogsteeds nie geprint nadat hy weg geraak het nie! Kimberly (provinsiaal) se printer het gebreuk so als word nou weer in Pretoria geprint! Pretoria het laas week kaartjies gestuur na provinsiaal toe maar almal was blykbaar foutief gewees so dit was weer terug gestuur!
Die vrou by my polisie stasie s? sy kan nou niks meer doen nie , ek moet maar net wag en sy kan my sommer nou al s? dit is nie nodig vir my om 2 keer n week te kom nie want dit gaan nog lank vat! So sterkte vir almal in die Noord-Kaap!! Ek is nou net mooi raad op!
Kan iemand my asb s? hoe werk die bergins permit! Ek weet die reels wat saam hom gaan dat jy nie die wapen kan gebruik nie maar dan kan ek tenminste die wapen al gaan haal! Hoe lank wag mens vir so permit min of meer en moet hy ook geprint word van een of ander plek af wat se printer ook stukkend is?
Groete
Herman

- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Lisensies
Kerels
Nou net sms gekry .22 is goedgekeur nou net die wag vir kaartjie.
Gaan printout kry en kyk of ek geweer winkel kan sweettalk
Reggie
Nou net sms gekry .22 is goedgekeur nou net die wag vir kaartjie.
Gaan printout kry en kyk of ek geweer winkel kan sweettalk
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Dit werk om net te bel en bietjie vuur onder hulle te maak.Ek het al die storie vertel van my friend se kompetincy wat so lank vat.Gister bel ek mos wie leef en beef en vra wat die probleem is dat dinge so lank vat.Toe gebeer die onvoorspelbaar my friend word gebel en hulle vertel hom dat die vinnger afdruk departement het sy goed nou klaar gedoen en sy kompitincy sal teen Frydag uitgesorteer wees. Ons kla nie is net verbaas.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Lisensies
Ma se lisensie 27 Junie ingegee, Maandag 20 Augustus hier. Probleem is egter die geweer moes op my en haar naam wees, nou van myne afgehaal
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Herman, gaan na jou DFO toe en vra vir 'n tydelike lisensie op grond daarvan dat jou hoof lisensie reeds goedgekeur is!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
DWB,
Ek het onthou jy het dit vir my gese en het so vanoggend die vrou gevra! Haar antwoord was sy kan dit nie doen nie maar net n printout gee!
Ek het onthou jy het dit vir my gese en het so vanoggend die vrou gevra! Haar antwoord was sy kan dit nie doen nie maar net n printout gee!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Fanie
Re: Lisensies
Wat van as jy die printout na die poelies stasie toe neem en die stasie bevelvoerder magtig dit as 'n tydelike lisensie ?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Herman, as jy desperaat is doen dan aansoek vir 'n tydelike lisensie met die printout aangeheg.
My 9.3 se aansoek is by consideration en sodra hy deur is gaan ek die tydelike lisensie by my DFO optel....
My 9.3 se aansoek is by consideration en sodra hy deur is gaan ek die tydelike lisensie by my DFO optel....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Lisensies
ok nou glo ek dat ek my lisensie het hy is veilig in my kluis saam met die geweer
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lisensies
Korreksie ek sien gister die invoice van betaling vir lisensie aansoek was die 30ste Julie en 17 Augustus die sms gekry so dit was net 18 dae! 
Last edited by LUAN on Fri Aug 24, 2012 9:46 am, edited 1 time in total.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Lisensies
Vandag vier nuwe lisesnie kaartjies gekry!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: Lisensies
Ingehandig 12 Junie
Goedgekeur 16 Julie
Kaartjie geprint 18 Julie
............. Wag steeds vir kkaartjie niemand weet waar dit is nie.........
Goedgekeur 16 Julie
Kaartjie geprint 18 Julie
............. Wag steeds vir kkaartjie niemand weet waar dit is nie.........
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
SS,
Ek sit met die selfde storie!
Groete
Herman
Ek sit met die selfde storie!
Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
OK my .270 se lisensie het tot 'n einde gekom hier volg die besonderhede.
Aansoek ingehandig 28 Junie 2012
Goedgekeur 27 Julie 2012
Kaartjie gedruk 15 Augustus 2012
Vandag gaan ek na my DFO nee my kaartjie is nie daar nie let wel 7:45 am
10 am kry sms ja my kaartjie is nou eweskielik daar nou moet ek weer soontoe
Maar ek het hom nou Presies 2 maande. Nie so vinnig soos die .22 nie maar seker maar ok die langste was die kaartjie druk.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Jis Fredrik, geluk man!
Ek het op die selde dag as jy vir my 243 aansoek gedoen. Ek sal maar vandag bel en hoor. Ek sal maar nie te veel verwag nie!
Groetnis
Ek het op die selde dag as jy vir my 243 aansoek gedoen. Ek sal maar vandag bel en hoor. Ek sal maar nie te veel verwag nie!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
44 Magnum.
Ingehandig by DFO 2 Jul
In vir oorweging 10 Jul
Goedgekeur op 27 Aug (na ek 'n "enquiry" geskep het die oggend vroeg). Wil so al voorkom asof hy al lankal goedgekeur is, maar niemand het die sisteem opgedateer nie
Nou hopelik my kaartjie kry...

ek soek nog wapens...
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Lisensies
Manne
Miskien kan julle my n bietjie raad gee. Ek het die kontak nommers vir die CFR probeer vir Limpopo, toe ek die beampte vra vir die "status" van my aansoek sit hy my deur na 'n algemene navraag nommer toe, die antwoord wat ek daar kry is dat die aansoek deur die CFR ontvang is, hulle kan nie vir my se waar in die sisteem dit is nie, hoe maak ek nou?

And as thy days, so shall thy strength be
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Swede,
Hulle moet vir jou s?:
1 - Received By CFR
2 - Preparation for Consideration
3 - Consideration
Wanneer het jy hom ingehandig?
Ek is al lus om 'n adres in Pretoria te kry, want die manne sin gaan 3 weke....