Het die ideale oplossing gekry net jammer die winter staan nou einde se kant toe. Dalk n paar bestel vir volgende jaar.
Eerste stel is effe duur maar die tweede stel sal mooi loop.
http://www.cabelas.com/product/Clothing ... rPage%3D48
http://www.cabelas.com/product/Clothing ... 721676.uts
Voete wat vries, Hoe gamaak?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Voete wat vries, Hoe gamaak?
Last edited by BLOK on Thu Aug 23, 2012 4:21 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Fanie
Re: Voete wat vries, Hoe gamaak?
Nee herder Blok, daai moffie goed lyk darrem vreeslik ! Sal dit nie makliker wees om gumboots te kry en kookwater in te gooi nie...
Buitendien, daai rooi punte gaan nie die jakkalse laat dink dis vleis wat hulle kan eet nie, hulle gaan dink dis iets wat reeds van vrotpootjie gevrek het
Buitendien, daai rooi punte gaan nie die jakkalse laat dink dis vleis wat hulle kan eet nie, hulle gaan dink dis iets wat reeds van vrotpootjie gevrek het
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Voete wat vries, Hoe gamaak?
Fanie wrote: Nee herder Blok, daai moffie goed lyk darrem vreeslik ! Sal dit nie makliker wees om gumboots te kry en kookwater in te gooi nie...
Buitendien, daai rooi punte gaan nie die jakkalse laat dink dis vleis wat hulle kan eet nie, hulle gaan dink dis iets wat reeds van vrotpootjie gevrek het![]()
Fanie, Fanie, Fanie
Hahaha daai is kouse wat jy in jou gumboots kan sit en ek glo as jy sou wou kan hulle seker vir jou, jou kookwater redelik warm hou vir n laat koffie. Maar gelukkag hou ek nie van koffie drink nie.
Ludwig
Skuus hier is die ander een
http://www.cabelas.com/product/Clothing ... 721676.uts
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Fanie
Re: Voete wat vries, Hoe gamaak?
Ja nee die sagte mannetjies van vandag darrem. Ek sien die motorfiets outjies het ook nou handvatseltjies en sitplekkies wat eers warm gemaak moet word voor die outjies kan ry. Seker bang hy kry koue op die koek of iets.Ludwig wrote: Fanie, daai is eintlik sokkies. Jy sal nog 'n tipe skoen of boot bo-oor aantrek.
Toe ek julle ouderdom was....
Last edited by Fanie on Thu Aug 23, 2012 4:23 pm, edited 1 time in total.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Voete wat vries, Hoe gamaak?
Die Muck Boots het beslus n groot verskil gemaak die winter.
Ek sal maar moet bele in n stel wat nie insultated is vir die somer se nat gedoude gras.
Die insulated stel begin al klaar my voete te warm maak in die aande...
Ek sal maar moet bele in n stel wat nie insultated is vir die somer se nat gedoude gras.
Die insulated stel begin al klaar my voete te warm maak in die aande...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Voete wat vries, Hoe gamaak?
Ek glo daai sokkies sal mooi werk vir die manne wat in die winter in waders klim en in die koue water gaan staan en eende jag.
Vra vir Remington hoe koud dit kan raak.
Maar glo dis eerder ontwikkel vir temprature in Noordelike Halfront se winters nie ons matige Afrika winters nie...
Vra vir Remington hoe koud dit kan raak.
Maar glo dis eerder ontwikkel vir temprature in Noordelike Halfront se winters nie ons matige Afrika winters nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Fanie
Re: Voete wat vries, Hoe gamaak?
Daar kan ek beslis die motorfiets handsloene aanbeveel, effens dikkerig maar verseker warm. Ons het daar in die kalaharie -7oC geslaan met die wind wat waai. Die dun varkleer hanskoentjies wat die koperasie verkoop vries saam met jou vingers aan enige stuk yster vas.
Die ou heks het jare terug vir my een van hierdie vesel tipe slaapsakke gekoop. Dit is ongelooflik dat jy nie koud kry in daai goed nie. Hulle is vernderstel om koel in die somer te wees en warm in die winter, werk ongelooflik goed. Nou ek weet nie wat julle ouens doen tydens die jakals jagtery deur nie, maar as ek my voete en my agterent wil warm hou sal ek verseker eerder in daai slaapsak sit !

Ludwig nee, as jy die girl wat jy lift wil voel moet jy die handskoen uittrek. Op motorfietse is nie die plek om enige iets te begin nie, glo my maar. Ek het drie skoetertjies op my tyd gehad, die llaste een het 0 tot oor 100 gedoen onder 2 sek, en ek het hom verkoop oor ek myself nie wou verongeluk nie. Vandag se fietse is natuurlik vinniger, daar's geen einde nie.
My ma wou natuurlik weet wat se meisie dink ek nou gaan saam met my op daai vreeslike ding ry... en die antwoord was alryd die regte tipe
Ek het nog nooit daardie taktiese handskoene gesien nie, maar dit klink reg dat hulle ergenomies gemaak is om die sneller te kan voel. Ek dink ons is soms te tegnies, dit kos al is dit gerieflik, maar wat het ons voorheen gedoen ? (Ja, ons het koud gekry
)
Dit lyk of ons weer 'n baie koue winter siklus binnegaan (na die sg globale verwarming fiasko) en ek dink ons kan maar begin warmer dink. Volgende jaar kry Messina dalk ook al sneeu.

- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: Voete wat vries, Hoe gamaak?
Kyk wat kry ek http://www.stormrider.co.za/productorders.htm
Die laaste s?.
Daai gloves gaan dalk nie werk nie, maar daai inner sole dalk.
Die laaste s?.
Daai gloves gaan dalk nie werk nie, maar daai inner sole dalk.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Voete wat vries, Hoe gamaak?
Waar koop julle manne die freezer suits?