Lynx vs Nikon
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Lynx vs Nikon
Mnre
Ek is opsoek na n paar opinies
Ek wil graag n "compact" scope op my nuwe 9.3x62 sit
Ek het tans n keuse tussen die Nikon Monarch 2-8x32 en die Lynx 2-7x32 Prof
Enige kommentaar hieroor? 'n Vriend van my het destyds die 1-3x20 op sy 9.3 gesit maar ek is nie seker ek hou van die monotube ontwerp nie, en die maksimum van x3 vergroting mag dalk bietjie min wees as ek n 220gr laai vir die gemse in die kalahari
Ek luister graag
Henk

Last edited by Hilux01 on Wed Aug 22, 2012 7:51 pm, edited 1 time in total.
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lynx vs Nikon
Ek het 'n 2x7-32 op my 30-06 en dit is 'n wonderlike teleskoop vir die bos. Op 2x kan hy baie naby fokus en op 7x is hy genoeg vir redelike v?r skote. Ek dink albei van die glase kan werk - maak jy jou keuse volgens wat jy waarneem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Lynx vs Nikon
Ek gebruik tans 'n Leupold 3 - 9 x 40 op my 9.3 en was nog nie 'n dag spyt daaroor nie
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Lynx vs Nikon
Albei is goed. Ek het eers n Lynx gehad en die was mooi helder en nou het ek n Nikon en vir my is hy net daai bietjie meer helderder!
As ek moet kies sal ek Nikon vat vir die helderheid. Daar is niks fout met die Lynx nie!

As ek moet kies sal ek Nikon vat vir die helderheid. Daar is niks fout met die Lynx nie!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lynx vs Nikon
Ek luister ook graag wat se die ander manne, maar hou ook van die vergroting, aangesien jy hom dan op *3 in die bos gebruik, of dan vir die naby skote, en *9 vir die gemsies. Vriend van my het 6*40 op sy 9.3, en daai man skiet n hond uit n bos uit met sy geweer, vanaf Boshof, Douglas tot teen die Limpopo.Flip nel wrote: Ek gebruik tans 'n Leupold 3 - 9 x 40 op my 9.3 en was nog nie 'n dag spyt daaroor nie
Wat is die pryse van die twee make waarna jy kyk?
Last edited by BRNO (Pierre) on Thu Aug 23, 2012 6:39 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Lynx vs Nikon
Henk jy kan gerus kyk na die 3-9x38 Lynx ook.
Ek het nou al n paar op 9,3's en 375'e opgesit en hulle maak mooi.
Jannie
Ek het nou al n paar op 9,3's en 375'e opgesit en hulle maak mooi.
Jannie
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Lynx vs Nikon
Dankie manne
@Pierre die Nikon is redelik skaars maar ek kan een kry vir R3100 en die Lynx gaan vir so R2700
@Janjak ek het n Nikon 3-9 x 40 op my 303 en is baie gelukkig met die outjie, ek verkies egter een van die bogenoemde twee omdat dit n kompakte scope is (lengte = 278mm) teen oor die +/-340mm van die 3-9 vergrotings
Die 9.3 kom met n 22" loop en dit lyk net beter as die scope nie die geweer oordonder nie, die 1-3 x 20 is great en werk lekker met daai 1x vergroting, maar ek gaan waarskynlik 1 of 2 keer in my lewe gevaarlike wild jag, so ek kan reken ek gaan daai 7x of 8x vergroting meer geniet en meer gereeld gebruik
Groetnis

Last edited by Hilux01 on Thu Aug 23, 2012 8:15 am, edited 1 time in total.
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Lynx vs Nikon
Mnre,
Ek het ook al ervaar dat die Nikon meer helder is as die Lynx - n vriend en my broer het beide Lyn 3-9 x 38, en dis fantastiese produkte, maar die Nikon 3-9x40 om my 303 is net soveel meer helder

Janjak - dankie vir jou PM ek reken ons gaan nog baie gesels

-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Lynx vs Nikon
Nikon
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Lynx vs Nikon
Stefan764, hoekom sal jy se die Nikon? Weet jy werk elke dag met die goed en sal vir ons n goeie verduideliking kan gee, een van my vriende is nog opsoek na teleskope en oorweeg die Lynx LX2 of leupold VX3. Weet daardie twee is seker nie in dieselfde klas nie. Ek het net al baie gehoor van die goeie naverkope diens wat lynx gee, sal Nikon ook so sal kan doen?
Groete
Danie
Groete
Danie
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Lynx vs Nikon
@Danie01 ek het ook nog net goeie goed gehoor van beide Nikon en Lynx se na verkope diens, dis deels die rede hoekom ek die twee produkte so strek oorweeg - ek wil nie ander produkte sleg praat nie maar daar is van die beter naam produkte wat se diens vrot is en die laaste ding wat ek wil doen is 4 of meer maande sonder n scope sit
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6974
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lynx vs Nikon
Ek sal bloot vir die nikon gaan weens die addisionele 1X wat hy jou bied...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Lynx vs Nikon
Danie ( en DanieDanie01 wrote: Stefan764, hoekom sal jy se die Nikon? Weet jy werk elke dag met die goed en sal vir ons n goeie verduideliking kan gee, een van my vriende is nog opsoek na teleskope en oorweeg die Lynx LX2 of leupold VX3. Weet daardie twee is seker nie in dieselfde klas nie. Ek het net al baie gehoor van die goeie naverkope diens wat lynx gee, sal Nikon ook so sal kan doen?
Groete
Danie
Een rede: Hoeveelheid verkoop vs Hoeveelheid wat trugkom/probleme gee.
Hoor mooi, ek se nie die Lynx is n swak/minderwaardige/"inferior" produk nie, glad nie. Ek baseer net my antwoord op bogenoemde stelling. Lynx breek nie sommer nie, maar die Nikon klop hom loshande in hierdie afdeling. En ek glo ek kan so stelling maak aangesien ek in n jaar en n half amper 1400 Nikons verkoop het. As n klient by my staan kan hy enige van die twee scopes kies, sy keuse. Mens moet maar pasop vir n verkoopsman wat een produk probeer afmaak omdat hy hom nie op sy rak het nie. Die vraag was hier, Nikon vs Lynx en my antw is Nikon
Dan nog so laaste klein puntjie wat maar in my kop bly vassteek. Lynx = RSA, Nikon = WERELDWYD. Maar ja, dis seker maar net ek...
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Lynx vs Nikon
STEFAANS
Dankie vir jou terugvoer, ek het n belofte gemaak om niks slegs weer avn seker aparatuur te praat nie en ek doen ook nie.
Dit help direk uit die perd se bek te hoor..
Maar soos ek myself beloof het sal ek nie sleg praat van n seker stuk aparaat nie.
Maar ek mag se ek kies NIKON in die afdeling bo die ander genoemde aparaat..
Hoop julle kry die boodskap!
Groetnis
Jacques
Ek hou nou maar net eenmaal nie van daai amerikaanse tipe van katte nie

Shoot straight and tell the truth!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Lynx vs Nikon
Wat is Nikon se waarborg?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Lynx vs Nikon
Ten minste breek hulle snor hare nie, en as dit gebeur weet ons mos hoe vinnag is hulle diens.JACQUES BOTHA wrote: Ek hou nou maar net eenmaal nie van daai amerikaanse tipe van katte nie
Boesman
Ek weet nie wat die waarborg is nie maar koop hom by Safari en as hy probleme gee vat hom terug, hulle gooi hom in asdrom en voorsien n nuwe sommer so no probs. Dit is wat ek ook diens noem.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Lynx vs Nikon
Dankie BLOK 
Boesman die waarborg op die Nikons is 30jaar. En hulle het ook n dienssentrum in SA.
Boesman die waarborg op die Nikons is 30jaar. En hulle het ook n dienssentrum in SA.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Lynx vs Nikon
30 jaar!! Nee wat, dan kan ek maar so een koop, my eie waarborg is korter.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Lynx vs Nikon
Julle sal moet beginne komissie betaal. hahahaStefan764 wrote: Dankie BLOK![]()
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Lynx vs Nikon
Stefan764 wrote: Nikon
jy kan by elkeen se prys bykom neem ek aan??Danie Lombard .243 wrote: LYNX
Gaan gunshop toe, vat elkeen en stel sy fokus in op jou oog...
Vat verkoopsman saam buitentoe, hy hou vas, jy vat elkeen en kyk so 100-200 meter pad af en kyk met EERSTE OOGOPSLAG wat lyk die beste/wat werk die beste op jou oog/ helderste kruishaar, wat ookal jou kriteria is...loop til toe met daai een, betaal hom, gaan huistoe en drink 'n koue een...sit hom Saterdag as jy bietjie tyd het op jou geweer. Dis die maklikste manier om te kies...as jy verkyker koop, doen dit net so.(maar moet hom nie saterdag op jou geweer mount nie
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Lynx vs Nikon
Cobb
Daai was die plan, ek kry net nie beide in voorraad by een handelaar nie

Ek reken die antwoord wat ek hierbo kry is meestal wat ek verwag het, beide is goeie produkte, beide het goeie naverkope diens in SA en dat dit nou bloot n persoonlike besluit is.

Daai was die plan, ek kry net nie beide in voorraad by een handelaar nie
Ek reken die antwoord wat ek hierbo kry is meestal wat ek verwag het, beide is goeie produkte, beide het goeie naverkope diens in SA en dat dit nou bloot n persoonlike besluit is.
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Lynx vs Nikon
Henk,
dis maar altyd die geval as daat klomp ouens bymekaar is gaan jy menings verskille kry - dis n goeie ding...
gaan kyk na altwee en besluit dan.
My Lynx op my 243 AI het n paar jakkalse laat bakkie ry gisteraand so ek is baie tevrede -
"local is lekker" en as my seun 40 is dan kan hy hom steeds onder waarborg laat regmaak.
dis maar altyd die geval as daat klomp ouens bymekaar is gaan jy menings verskille kry - dis n goeie ding...
gaan kyk na altwee en besluit dan.
My Lynx op my 243 AI het n paar jakkalse laat bakkie ry gisteraand so ek is baie tevrede -
"local is lekker" en as my seun 40 is dan kan hy hom steeds onder waarborg laat regmaak.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Lynx vs Nikon
Ek ken gladnie die Nikons nie maar kan ook se dat ek heel tevrede is met my lynx lx 2.5 - 10 x 56 op my 243 AI. Hy het n hele paar jakkies en bokke al laat val, verstel positief. Hy al kwaai stamperige bakkie gery en ek bring steeds vleis vir die pot en hy gooi ook weer reg op die teiken. My leupold VX3 op my 7 x64 is wel duideliker as die lynx.
Groete
Danie
Groete
Danie