TRAIL KAMERA
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: TRAIL KAMERA
Is die jakkals besig om, op die onderste foto, die bos te merk? Is dit normaal as dit so is?
Kan dit n aanduiding wees dat hy nie baie lank daar water drink?
Die fotos veroorsaak net meer vrae.
Lukas

Ambessa
Re: TRAIL KAMERA
Hallo LMB
Selfs nie 'n snuifspoortjie langs die dam opgetel nie? Of ook nie waar ta gesit het nie?
Ambessa
Mooi wat tegnologie kan doen.LMB wrote:...Kamera by 'n Krip opgestel... ...1 km daarvandaan 'n spoor gesien in 'n voetpad wat in die rigting beweeg... ...geen spoor by die krip kry nie. Het vandag die fotos gekry en nog steeds geen spoor opgemerk.
Selfs nie 'n snuifspoortjie langs die dam opgetel nie? Of ook nie waar ta gesit het nie?
Ambessa
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: TRAIL KAMERA
Lukas,
Goed om te sien dat die jakkie nie vir die trail/cam geskrik het nie, en weer terug gekom.
Wat het die trail/cam toe gekos in totaal?
Dankie vir die inligting so ver en hoe aan vertel van die ontwikkelende.
Seker nie onmoontlik nie. So 'n "Face Recognition software" wat gebruik is om die "soccer hooligans" te opspoor geduurende wedstyde , gekoppel aan 'n hael geweer, sal seker die joppie doen.
kyk biki:http://en.wikipedia.org/wiki/Facial_recognition_system
Ambessa,
ou Boet, spore is nie altyd so maklik te sien nie.Baie keer kyk ek waar die skaaphonde loop en die spore kan nie gesien word nie.
mooi loop,
ou brits

Christo,Christo wrote: ............................as daai kamera nou net met 'n roer toegerus was.......................
Seker nie onmoontlik nie. So 'n "Face Recognition software" wat gebruik is om die "soccer hooligans" te opspoor geduurende wedstyde , gekoppel aan 'n hael geweer, sal seker die joppie doen.
kyk biki:http://en.wikipedia.org/wiki/Facial_recognition_system
Ambessa,
ou Boet, spore is nie altyd so maklik te sien nie.Baie keer kyk ek waar die skaaphonde loop en die spore kan nie gesien word nie.
mooi loop,
ou brits
Last edited by britsman on Sat Jan 23, 2010 4:35 am, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: TRAIL KAMERA
Probeer gerus die volgenede ou in SA, ek het vir die lodge by hom kameras gekry.
CHRIS PEARSON
CAMERA TRAPS cc
Mobile: +27 (0) 83 560 0555
Fax: +27 (0) 86 618 1189
Web: www.cameratrap.co.za
CHRIS PEARSON
CAMERA TRAPS cc
Mobile: +27 (0) 83 560 0555
Fax: +27 (0) 86 618 1189
Web: www.cameratrap.co.za
Life's a journey, enjoy the ride!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: TRAIL KAMERA
Lukas
Baie interressante fotos. Ek sien op die tweede foto kyk hy mooi na watse ding die kamera nou eintlik is. Of so lyk dit vir my. Dink jy dit is dieselfde een wat die volgende oggend gekom het en toe gekyk het watse ding flits nou so.
Groete Freddie

yol bolsun
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: TRAIL KAMERA
Ambessa
Ek was vanoggend weer daar om die spore na te gaan.
Ons het aanvanklik spore gesien en 'n l?plek wat ons nie kon eien. Toe stel ek maar die tegnologie in.
Vanoggend het ek die spoor soos hy na die windpomp toe aangekom het gekry, maar nie by die windpomp. Onder die windpomp se bene is wit plekke soos die ou daar gesit het, nie een duidelike spoor nie.....
Ongeveer 1 meter weg van die bossie waar hy gestaan het kon ek weer 2 drukke kry, dis al. Veral by die bossie kan ek niks sien.
Ek het maar net weer besef hoekom ons so sukkel met die loopplekke. Waar hy water drink weer ek nou nog nie, daar is geen spore, dit is ook te hard daar.
Hy was laasnag weer daar, die kamera het net sy agterbeen gevang, so hy was bietjie haastig.

Freddie.
Ek is nie seker of dit dieselfde een is.
Daar is 'n paar interesanthede omtrent die fotos.
Die foto by die bossie, waar dit lyk of hy dit merk, is die aand vroeg geneem, die ander foto die oggend vroeg. Dit wil voorkom of die ou op pad uit was toe die foto geneem is die aand en hy toe die heel nag daar gebly het om die ding te bekyk. Daar is twee fotos in die toring geneem, elke een 'n bietjie nader.
'n Uur nadat die foto by die bossie geneem is, het 'n duiker sy neus in die selfde bos kom druk presies waar die jakkals gestaan het.

Hallo Britsman
Mooi loop.
Ambessa
Stem, maar nie eens 'n ou stofspoortjie nie? ;)britsman wrote:...ou Boet, spore is nie altyd so maklik te sien nie.Baie keer kyk ek waar die skaaphonde loop en die spore kan nie gesien word nie... ...ou brits
Mooi loop.
Ambessa
Last edited by Ambessa on Sat Jan 23, 2010 9:41 pm, edited 1 time in total.
-
Ambessa
Re: TRAIL KAMERA
Hallo LMB
Ambessa
Dankie. Die outjies is baie oorlams. Kon hy/sy dalk op 'n krip (rand of deksel) klim en l? om te drink?LMB wrote:...Ons het aanvanklik spore gesien en 'n l?plek wat ons nie kon eien. Toe stel ek maar die tegnologie in... ...die spoor soos hy na die windpomp toe aangekom het gekry, maar nie by die windpomp. Onder die windpomp se bene is wit plekke soos die ou daar gesit het, nie een duidelike spoor nie.....
Ambessa
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: TRAIL KAMERA
Ambessa
Dit is seker moontlik maar ek glo nie. Dit is baie hard by die krip, so daar wys die spore nie. Aan die linkerkant is `n watergat waar die krip oorloop waar ek vermoed hy drink, soos Niel Viljoen s?, maar dit is daar ook te hard, kan geen spore kry. Alhoewel die grond los is verder van die krip, word daar nie oral duidelike spore getrap.
Daar kom ook baie vo?ls en kleinwild wat die spore doodtrap of beskadig en die eiening van die spoor moeilik maak.
Hoe moeilik besef ek nou eers...

Britsman
Die koste was, Poskantoor R190 en R869 die prys plus posgeld. Die memory kaart moet nog bykom.
Groete

tafjak
Re: TRAIL KAMERA
Lukas
Ek dink jakkalse merk hul drinkplekke kwaai en het al gesien(eie jakkalse) dat hulle selfs die vreetplek erg merk. Die waterbak in hul kampie word deeglik gemerk.
Ek dink jakkalse merk hul drinkplekke kwaai en het al gesien(eie jakkalse) dat hulle selfs die vreetplek erg merk. Die waterbak in hul kampie word deeglik gemerk.
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: TRAIL KAMERA
Taffie
Lyk my jy is reg. Die jong reun het hom toe Donderdag nag daar by die bossie verneuk..........
Lukas
Lyk my jy is reg. Die jong reun het hom toe Donderdag nag daar by die bossie verneuk..........
Lukas
-
Ambessa
Re: TRAIL KAMERA
Hallo LMB
Ambessa
En toe... sy gewig?LMB wrote:...Die jong reun het hom toe Donderdag nag daar by die bossie verneuk..........
Ambessa
Last edited by Ambessa on Sat Jan 30, 2010 11:16 am, edited 1 time in total.
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: TRAIL KAMERA
Nee, moet mou nie `n goeie storie met feite bederf nie...
Lukas
Lukas
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: TRAIL KAMERA
6 kg, eers gou vanoggend kans gehad om te weeg.Ambessa wrote: ...oopsie...
Ambessa
Lukas
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: TRAIL KAMERA
Freddie
En verbasend vinnig.
Ek wonder net hoe gou dit sal wees dat hul sal agterkom dat hy by die "wit lig" moet hul wegbly. As daar twee was en net die een is gevang dan sal jy hom verseker nie weer by die kamers in die hande kry. Dalk sal die een met infrarooi dan weer werk.

Mooi en ook op die gewiggie van die jong reun...
Ambessa
Lyk my kry sal jy hom kry.LMB wrote:...sal agterkom dat hy by die "wit lig" moet hul wegbly... ...Dalk sal die een met infrarooi dan weer werk.
Mooi en ook op die gewiggie van die jong reun...
Ambessa
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: TRAIL KAMERA
Ek sukkel met my Moultrie se batterye. Dit hou net `n week met die gewone D batterye.
Iemand het iewers genoem dat hy die sonpaneel gebruik as kragbron. Ek wil graag weet wat die sonpaneel battery se volts is wat na die kamera gaan. Dit is nou op die modelle na 2007 wat die 6 D selle vat. Volgens Moultrie kan jy geen ander kragbron gebruik as net die sonpaneel of d batterye.
Dit kan tog nie wees. Enige battery behoort te werk, die vraag is net of dit 9volt of 12 volt moet wees. Ek het gelees van manne wat 12 volt opgesit het, en hulle het nie meer hul kameras nie.

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: TRAIL KAMERA
Lukas
Watse soort batterye gebruik jy?? Ek werk net met Duracell batterye, hulle gee my tot n maand.
My moultrie's wat met sonpeneel werk is die model wat met n 6volt droesel werk, jy koppel die sonpaneel saam met die battery, twee blink penne buite aan kas waar crock clamps opknip.
Hoop dit help.
Mooi loop
Francois
Watse soort batterye gebruik jy?? Ek werk net met Duracell batterye, hulle gee my tot n maand.
My moultrie's wat met sonpeneel werk is die model wat met n 6volt droesel werk, jy koppel die sonpaneel saam met die battery, twee blink penne buite aan kas waar crock clamps opknip.
Hoop dit help.
Mooi loop
Francois
-
LMB
- Sr. Member

- Posts: 309
- Joined: Sat Jan 03, 2009 4:59 pm
Re: TRAIL KAMERA
Francois
Dit is nie Duracell nie. EEN of ander gold goeters. Ek sal moet soek vir beter batterye, maar sal moet kyk na ander opsies, want dit lyk my gaan `n paar rand kos aan batterye op die lang duur. Moultrie is ook nie baie behulpsaam nie.
Ek het alweer `n "fotogeniese brakkie", hierdie keer gaan dit seker moeiliker wees, daar loop duikers en koedoes ens.

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: TRAIL KAMERA
Lukas,
As hulle so gou klaar raak, kry vir jou herlaaibare batterye, 2400 tot 2700mah, as jy hulle gebuik kos dit maar net een maal, ek bebruik 2 stelle vir die roeper, werk soos 'n bom.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.