Beste scope vir R9000
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Beste scope vir R9000
Hi manne
n Vriend van my is opsoek na scope vir sy nuwe Tikka T3 hunter .270. Hy gaan dit gebruik vir algemene jag en wil in die aand ook kan skiet. Vergroting moet min 14 wees en voor min 50 lens. Wat stel julle manne voor vir R9000 budget.
Ek het n Leupold VX3 4.5 - 15 x 50 LR op my Tikka en hy hou baie van daai scope, maar dit het n dun kruishaar wat nie beste opsie vir die nagjag gaan wees nie. Ek het ook in jagboeke gesien Lynx het n LX2 2,5 -15 x 50 scope wat baie nice lyk, maar weet nie hoe goed hul is nie.
Enige ander make is ook welkom en ek luister graag wat julle aanbeveel
Groete
Danie

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Beste scope vir R9000
Nikko Stirling Gameking 4-16x50 IR 
Last edited by LUAN on Fri Aug 17, 2012 2:29 pm, edited 1 time in total.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Beste scope vir R9000
Rudolph!
Last edited by G-force on Fri Aug 17, 2012 2:34 pm, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Beste scope vir R9000
Danie moet die minimum vergroting 14 wees?Danie01 wrote: Vergroting moet min 14 wees en voor min 50 lens. Wat stel julle manne voor vir R9000 budget.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Beste scope vir R9000
Carl ek dink ek dalk verkeerd gestel
Hy wil graag sy minimum, maksimum vergroting van die teleskoop 14 h?, bv 4,5 - 14 x 50, kan enige iets groter ook wees en daar is nie n minimum, minium vergroting nie. haha praat nou lekker deurmekaar ma hoop jy verstaan wat ek bedoel?
Groete
Danie
Hy wil graag sy minimum, maksimum vergroting van die teleskoop 14 h?, bv 4,5 - 14 x 50, kan enige iets groter ook wees en daar is nie n minimum, minium vergroting nie. haha praat nou lekker deurmekaar ma hoop jy verstaan wat ek bedoel?
Groete
Danie
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Beste scope vir R9000
Ek geniet my Zeiss baie, maar daar is nie iets in sy prysklas nie. Ek dink die nikons is baie goeie waarde vir geld en jy SAL goeie opvolg diens kry. Ek was al by hulle diens sentrum , die dametjies is pragtig... en vriendelik.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Beste scope vir R9000
Ek so bietjie op net gesoek en dinge lyk soos volg:
Leupold VX-R 4-12 x 50 Fire dot teen R8280
Leupold VX3 4,5 -14 x 50 LR met Boone & Crocket kruishaar teen R9900
Lynx LX2 2,5 - 15 x 50 teen R8395
Zeiss Durelytt 3 -12 x 50 teen plus minus R9000, weet nie presiese prys nie
Die man s? tot 12x vergroting sal ook werk. Enige raad welkom manne

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Beste scope vir R9000
Kyk bietjie hierna.
http://www.iwarehouse.co.za/index.php?page=shop.product_details&flypage=flypage.tp-ecommerce.tpl&product_id=17313&category_id=1809&option=com_virtuemart&Itemid=1

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Beste scope vir R9000
Danie
Ek het Leupold VX3 4.5-14x50 SF scopes op meeste van my wapens met die Varment Hunters Reticle Die Boone & Crocket lyk ook goed het hom self nog nie gebruik nie. Ek het onlangs 'n VXR 4-12x40 gekoop en is baie tevrede met hom ek het hier vir 'n 40mm voor lens gegaan omdat die .375 nie nagdiens sal doen nie.
Leupold se waarborg
Ek het Leupold VX3 4.5-14x50 SF scopes op meeste van my wapens met die Varment Hunters Reticle Die Boone & Crocket lyk ook goed het hom self nog nie gebruik nie. Ek het onlangs 'n VXR 4-12x40 gekoop en is baie tevrede met hom ek het hier vir 'n 40mm voor lens gegaan omdat die .375 nie nagdiens sal doen nie.
Leupold se waarborg

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Beste scope vir R9000
Jo ek dog S&O het die beste prys op die oukie wat van die een
http://www.iwarehouse.co.za/index.php?p ... virtuemart
http://www.iwarehouse.co.za/index.php?p ... virtuemart
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Beste scope vir R9000
Daai scopes lyk ook lekker, maar lyk my die man se kop staan Leupold toe.
Waar gaan ek die beste pryse kry vir die
Leupold VX3 4,5 -14 x 50 LR met Boone & Crocket kruishaar
en die VX-R 4-12 x 50?
Werk die Varmint hunter kruishaar ook goed in die aand of is hy te dun?
Waar gaan ek die beste pryse kry vir die
Leupold VX3 4,5 -14 x 50 LR met Boone & Crocket kruishaar
en die VX-R 4-12 x 50?
Werk die Varmint hunter kruishaar ook goed in die aand of is hy te dun?
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Beste scope vir R9000
Danie die varmint hunter werk vir my goed in die aand maar almal se oe is nou nie dieselfde nie ek dink hy is selfde as die Boon & Crocket Moet ook by se ek skiet nie baie in die nag nie maar die paar keer wat ek hom in die nag gebruik het het hy mooi gewerk vir my

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Beste scope vir R9000
Danie
Die VX1 enVX2 het nou 'n groot opgradeering gehad en hulle kos nog steets die selfde
Dalk ook 'n opsie om na te kyk
Ek sal nou vir jou post oor die VX1 en 2

[img width=349 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... ld1001.jpg[/img]
[img width=349 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... ld2001.jpg[/img]
[img width=349 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... ld3001.jpg[/img]
[img width=349 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... ld4001.jpg[/img]
[img width=349 height=480]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... ld5001.jpg[/img]

Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Beste scope vir R9000
Danie
PM gestuur
PM gestuur
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 506
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Beste scope vir R9000
Hello Danie
Laat jou vriend na die meota teleskope ook kyk dit uitskende waarde vir geld en as hy in die nag ook wil skiet sal hy nie vout maak met meopta nie.
Groete
Laat jou vriend na die meota teleskope ook kyk dit uitskende waarde vir geld en as hy in die nag ook wil skiet sal hy nie vout maak met meopta nie.
Groete
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Beste scope vir R9000
Sjoe daai Zeiss sal ek vat! Maar ek dink dis die Conqest nie Duralytt.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Beste scope vir R9000
Danie
Julle kan maar gerus kyk na n MEOPTA.
Groete
Sakkie van Heerden
Julle kan maar gerus kyk na n MEOPTA.
Groete
Sakkie van Heerden
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1596
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Beste scope vir R9000
Dankie julle vir al die terugvoer.
Ja ek nie seker of dit die conqest of duralyt is nie,,maar dit die een watmdie manne hier op forum van praat.
Watter reeks van meopta is die beter reeks, is daar veskillendes, ek sal eers so bietjie moet inligting soek op net, ken hul nie so goed nie.
Watter reeks van die burris is die beter reeks? Sien baie ouens is gelukkig met hulle.
Groete en geniet laaste van naweek verder
Ja ek nie seker of dit die conqest of duralyt is nie,,maar dit die een watmdie manne hier op forum van praat.
Watter reeks van meopta is die beter reeks, is daar veskillendes, ek sal eers so bietjie moet inligting soek op net, ken hul nie so goed nie.
Watter reeks van die burris is die beter reeks? Sien baie ouens is gelukkig met hulle.
Groete en geniet laaste van naweek verder
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 506
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: Beste scope vir R9000
Danie die meostar is beste jy kan maar so een kry sal nie spyt wees nie.
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Beste scope vir R9000
Danie01
Ek het die post bietjie laat gesien, maar ek het vir my .243 'n 6-24x50 target dot Sightron S111 gekoop. Ek het baie negatiewe kritiek van ander manne gekry omdat ek met 'n target dot wil nagskiet. Wel dit werk vir my. Ek skiet bitter lekker met daai TD. Die glase is baie helder en ek kan die gaatjies op n springbok teiken op 300m sien as ons skietdae het by ons plaaslike SA jag tak.
Ek weet Ludwig het vir hom die 8-32x50 Sightron gekoop. Jy kan hom dalk pm en hoor wat is sy ervaring. Ek het myne by Koot van Huntonline.co.za gekoop.
Mooiloop
PJ

Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.