Herlaai data 223 Remington
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Hallo almal
Ek gaan kans vat hier en hoop iemand kan dalk help. Ek wil mbv QL vir iemand vra om ladings vir my 223 Zastava uit te werk. Ding is ek het geen ladings om te skiet of idee waar om te begin nie, is maar versigtig. Ludwig het gese man moet ten minste 2 ladings en spoed ook gee om te help met QL.
Die geweer: Zastava met 20" loop, 1-12" groefdraai. (ek vermoed die loop as dalk nie meer op sy beste nie) kry nie met 52 Hornady GR BTHP Match koeels en s321 beter as duim op 100m nie.
PMP doppe, H2O 30.8 gr.
Tpl wat net net nie die lande raak nie van 57.7 mm. (die 52gr hornady se tpl is 56.88mm).
Koeel wat ek wil skiet is Nosler 50gr varmint oranje tip.
Slagdoppie is cci br4.
Die loop het seker omtrent 1200 mil fmj's deur hom plus nog heelwat ander rondtes ook. Ek weet dit is nie die beste geweer nie, maar al wat ek daardie tyd kon bekostig. Die is my bakkie geweer maar is redelik afgeskeep toe die Z6 en die 22.250Tikka gekoop is. Dus wil ek die 223 weer aan die gang kry en sommer kyk of ek nie tussen die en die 22.250 met een koeel kan wegkom nie.
Huidige lading vir 52gr Hornady is 24gr S321. ( spoed is ongeveer 3050 fps).
Nou het ek baie gese, ek hoor graag of iemand kan help.
Baie dankie en se asb as ek te min info gegee het.
Kalahari

- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Herlaai data 223 Remington
Goeie dag manne
Jammer ek val net hier in. Het onlang nuwe lading vir 223 gelaai. 36gn Barns Varmit grenades 25gn 335 teen 3400 fps, twit 1 in 12, 22" loop. Maak mooi op rjakals en bobejaan. Werk goed vir culling, groepeer 10mm op 100m. Kan seker beter groep kry met meer tyd.
Lekke speel
Henno

I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Pibull
Probeer s321 en 40 gr vmax werk lekker in my 223.
Beretta
Probeer s321 en 40 gr vmax werk lekker in my 223.
Beretta
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Herlaai data 223 Remington
Hi Beretta
Ek het al s321 gelaai ma sukkel met die kruit dit wil nie lekke skaal nie. Ek hou van s321 is 'n lekke warm kruit. Ma ek kry net nie "consistence" uit dit uit nie. Ek het nog blik sal 40gn laai en kyk. Dankie, wil net weet hoe kry jy dit akuraat geskaal. My tor wil afval as ek nie goeie groepeering kry nie. Weet meeste van die tyd is dit ma "pilot error" Ma het dit nou onder die knie.
Dankie vir die raad,
Henno
Ek het al s321 gelaai ma sukkel met die kruit dit wil nie lekke skaal nie. Ek hou van s321 is 'n lekke warm kruit. Ma ek kry net nie "consistence" uit dit uit nie. Ek het nog blik sal 40gn laai en kyk. Dankie, wil net weet hoe kry jy dit akuraat geskaal. My tor wil afval as ek nie goeie groepeering kry nie. Weet meeste van die tyd is dit ma "pilot error" Ma het dit nou onder die knie.
Dankie vir die raad,
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Pitbull
Ek gebruik n Harrel powder measure en n elektroniese skaal en dit werk goed vir my.

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Manne, het so bietjie met 222 saamgewerk en 'n lading gekry vir my 223
40gr Varmageddon
waterkap is 30.9gr
Lading is 28.4gr S321
TPL is 53mm (juis so kort dat die koeeltjie so bietjie dieper seat)
Spoed is 3800vps
het ook gespeel met 40gr GSC, selfde doppe
22gr S265
Spoed is 3800fps
22.5gr S265 spoed is 4050vps
23gr S265 spoed is 4300vps
Nog geen tekens van druk nie, en dit ismet die sagte Federal primers gedoen. Slot maak nog maklik oop. Primers mooi rond, geen kratering ens.

ek soek nog wapens...
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Herlaai data 223 Remington
Middag Henk
Ek hou van daai 4300fps dit klink goed. Ek gaan hom definitief 'n proef loopie doen met hom. Wil net hoor is s265 selfde tipe kruit as s335 of meer 'n s321. Ek ken nie die s265 kruit nie. Hoekom ek vra is die s335 wat ek nou laai is 25gn max wat ek in die dop kry. En jy praat van 23gn teen 4300fps wat ek na soek.
Henno
Ek hou van daai 4300fps dit klink goed. Ek gaan hom definitief 'n proef loopie doen met hom. Wil net hoor is s265 selfde tipe kruit as s335 of meer 'n s321. Ek ken nie die s265 kruit nie. Hoekom ek vra is die s335 wat ek nou laai is 25gn max wat ek in die dop kry. En jy praat van 23gn teen 4300fps wat ek na soek.
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Eish dit is goed
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Henno, kyk net wat is jou waterkap van doppe eers. My doppe het redelik groot waterkap (groot kamer).
Verder is S265 meer 'n handwapen kruit, so hy brand vinniger as S321 ens, maar stadiger as MP200 ens.
Ek laai 28.4gr S321 en dan seat ek nog diep in my dop in.
Watse doppe het jy?
Groete
Henk
Verder is S265 meer 'n handwapen kruit, so hy brand vinniger as S321 ens, maar stadiger as MP200 ens.
Ek laai 28.4gr S321 en dan seat ek nog diep in my dop in.
Watse doppe het jy?
Groete
Henk
ek soek nog wapens...
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Herlaai data 223 Remington
Henk,
Ek het op die oomblik net win,doppe wat ek gebruik, ma wil graag Lapua doppe gebruik. Ek dink die Lapua doppe kan 'n verskil maak.

Last edited by Pitbull on Fri Aug 17, 2012 6:22 pm, edited 1 time in total.
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Wat se die manne met QL van die lading Luwig
Beretta
Beretta
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: Herlaai data 223 Remington
Arnold goeie dag,
jou 223 se kolf het jy dit laat pasmaak en by wie,ek hou daarvan,stel belang on n 223 in n howa te kry,my Weirauch het dieslefde "blou gelamineerde" kolf,dis mooi.

.22LR/410 3" , 12Br Single , 12Br Double ML , 357Magn , 45ACP , 303Br , 300WM , 375H&H , .416 Ruger (in planning ) , .50Cal ML Inline
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Daai is 'n boyds kolf uit USA. Hulle sal jou nou seker so R1650 uitwerk as jy hom self inbring.
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am
Re: Herlaai data 223 Remington
Dankie,is die kolf klaar "gefinish" of is daar nog werk aan hom?
.22LR/410 3" , 12Br Single , 12Br Double ML , 357Magn , 45ACP , 303Br , 300WM , 375H&H , .416 Ruger (in planning ) , .50Cal ML Inline
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Die gegewens verskaf wil nie lekker met QL saamloop nie. Wat wel waar is dat GS 3800vps as maksimum spoed noem en dit is by maksimum druk ook (QL). Die verhoging van spoed van 500vps vir slegs 1 grein is buitensporig - moet wees in orde van 120-150vps. Ek wil graag weet hoe die chrony opgestel was.SV MAD (Henk) wrote: Manne, het so bietjie met 222 saamgewerk en 'n lading gekry vir my 223
40gr Varmageddon
waterkap is 30.9gr
Lading is 28.4gr S321
TPL is 53mm (juis so kort dat die koeeltjie so bietjie dieper seat)
Spoed is 3800vps
het ook gespeel met 40gr GSC, selfde doppe
22gr S265
Spoed is 3800fps
22.5gr S265 spoed is 4050vps
23gr S265 spoed is 4300vps
Nog geen tekens van druk nie, en dit ismet die sagte Federal primers gedoen. Slot maak nog maklik oop. Primers mooi rond, geen kratering ens.
Die 40gr Barnes Varm se berekende spoed is ook meer as 300vps laer as dit wat verkry is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
di chrony was 5m van di loop opgestel, met doe koeeltjie wat so 5cm oor di sensors gegaan het. El het juis eers probeer uitwerk op QL, maar dit het nie gewerk nie. Daarom dat ek maar per gewig glaai het en gekyk het vir n slot wat swaar oopmaak en primers wat plat is of uitgeskop is as druk tekens. Onthou weereens dat QL net n guideline is.tripodmvr wrote:Die gegewens verskaf wil nie lekker met QL saamloop nie. Wat wel waar is dat GS 3800vps as maksimum spoed noem en dit is by maksimum druk ook (QL). Die verhoging van spoed van 500vps vir slegs 1 grein is buitensporig - moet wees in orde van 120-150vps. Ek wil graag weet hoe die chrony opgestel was.SV MAD (Henk) wrote: Manne, het so bietjie met 222 saamgewerk en 'n lading gekry vir my 223
40gr Varmageddon
waterkap is 30.9gr
Lading is 28.4gr S321
TPL is 53mm (juis so kort dat die koeeltjie so bietjie dieper seat)
Spoed is 3800vps
het ook gespeel met 40gr GSC, selfde doppe
22gr S265
Spoed is 3800fps
22.5gr S265 spoed is 4050vps
23gr S265 spoed is 4300vps
Nog geen tekens van druk nie, en dit ismet die sagte Federal primers gedoen. Slot maak nog maklik oop. Primers mooi rond, geen kratering ens.
Die 40gr Barnes Varm se berekende spoed is ook meer as 300vps laer as dit wat verkry is.
ek soek nog wapens...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Ek het sov?r gevind dat QL darem binne 150vps is, maar 500 begin wild klink. Druk is ek egter baie versigtig voor en hier is ek geneig om QL te gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Dis juis ook hoekom ek QL gebruik het, maar dit het nie so lekker gewerk nie. Dis hoekom ek maar liewerste sagter primers gebruik het en gekyk het vir ENIGE druk.
Die rede hoekom die GSC so vinnig skiet is dat daar omtrent niks druk is om sy dryfbande te graveer nie, so al die druk wat op dit sou tgemors gewees het is nou omgesit in spoed
Die rede hoekom die GSC so vinnig skiet is dat daar omtrent niks druk is om sy dryfbande te graveer nie, so al die druk wat op dit sou tgemors gewees het is nou omgesit in spoed
ek soek nog wapens...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Gaan loer op gscustom.co.za na hul aanbevelings.SV MAD (Henk) wrote: Dis juis ook hoekom ek QL gebruik het, maar dit het nie so lekker gewerk nie. Dis hoekom ek maar liewerste sagter primers gebruik het en gekyk het vir ENIGE druk.
Die rede hoekom die GSC so vinnig skiet is dat daar omtrent niks druk is om sy dryfbande te graveer nie, so al die druk wat op dit sou tgemors gewees het is nou omgesit in spoed
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Het geloer en onthou, dit is ook maar net aanbevelings
Ek het dit nou weer gekyk en die aanbeveling is as volg op die GS customs website
20gr S265 met 40gr HV
Dopvul is 99% met 100% verbranding
Druk is 5512 PSI
Spoed is 3800fps
As ek dit so lees, het daardie dop
1) nie baie groot waterkap nie, en dat as daar 20gr kruit in is, hy 99% al vol is
2) die 99% vol dop maak dat druk redelik hoog is
3) spoed van 3800fps op 20gr. DWS dat daar 500fps is oor 3gr kruit, wat dit ongeveer 166fps/gr kruit gee
Die doppe wat ek geskiet het het redelik groot water kap, met die 23gr S263 in was die dopvul maar in die orde van 85-87%. Verbranding is ook 99.94, wat so naby aan 100 is as wat dammit 'n vloekwoord is.
Die groter dop (en spasie), maak dat die druk "minder" is, as dit die regte term daarvoor is
Dus kan ek nie sien hoekom jy dit nie kan glo nie. Dit was presien so gelaai en geskiet oor 'n chrony. Nie net 1 skoot nie, maar 3 skote elk. Weereens se ek dat QL nie met die kan werk nie, mens moet kyk na wanneer mens druk tekens begin kry ens.

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Herlaai data 223 Remington
As n man druk tekens op jou dop kry dan was daar al lankal druk......
Hahaha ek dink jy speel so bietjie met die leeu se knaters,maar dis maar net my beskye mening. As jou spoed met 250fps toeneem met n kruit vermeerdering van .5 gryn dan klink dit my bietjie kwaai

Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
Plant
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Tue Mar 15, 2011 6:10 pm
Re: Herlaai data 223 Remington
Goeie dag manne.
Hier is n' lading wat baie mooi werk in die Howa.
Nosler se 55gr Varmag - Skiet lekker goedkoop R190/100 by S&O
Nosler doppe
S&B Primer
25.0 gr S321
TPL 58.20 mm
Ek het nog nie die spoed oor die chrony nie, maar drie skote sny op 100m.
Groete.