Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Een stel op selde plek altwee aande.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Geen bakoorvossies gesien op AC se grond nie.
Goed, beter, 6millimeter!
- Louw15
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Tue Mar 22, 2011 5:29 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
3 gesien 2de aand span 18. Almal op 1 staanplek ingekom.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Vermoed 1 in twee nagte, maar kon nie 100% ID in lang gras. Weet Francois het op een staanplek gesien toe hy agterop was.
Louis
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
As ek reg kan onthou het ons 4 bakore gesien die tweede aand en niks die eerste aand.
Gelukkig het iemand nie gevra hoeveel draai jakke daar gesien is nie want die goed is vervuil.
Gelukkig het iemand nie gevra hoeveel draai jakke daar gesien is nie want die goed is vervuil.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Span 22 geen.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Niks gesien nie
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Span 5, geen Bakoor- maar baie Draaijakkalse en een Swartpootkat.
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Span 8 het 2 Bakore gesien en geen Draai jakke nie
Span 2 het +- 8 Bakore gesien en omtrent 15 draai jakkies
Span 2 het +- 8 Bakore gesien en omtrent 15 draai jakkies
As ek jou sien gaan jy val
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Span 4
Geen Bakore gesien in twee aande nie.
C.J.
Geen Bakore gesien in twee aande nie.
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Span 7 = 2 gesien op 4de staanplek (gestroopte mielieland), 10 min na jakkals by roeper geskiet is. Flip Fouche was by.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Span 16
Niks gesien nie
Niks gesien nie
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Oom Jas, wonder nou net geen bakore en geen uile, moet ek google vir die naaste specsaver se adress en hom aanstuur vir die oom.

Of dalk het die opservasie iets te doen met n rustage uitgeruste naweek.

Of dalk het die opservasie iets te doen met n rustage uitgeruste naweek.
As ek jou sien gaan jy val
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Ou Dawie
Ek Lees hom maar soos ek hom gesien het
Groete
JAS
Ek Lees hom maar soos ek hom gesien het
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
manne is ek verkeerd of is a draai jackals nie ander naam vir bak oor jakkals nie.
dis van wikipedia
Die draaijakkals (Otocyon megalotis), ook bekend as die bakoorjakkals (vanwe? sy groot ore), is 'n klein, skadelose dier wat in Oos- en Suid-Afrika voorkom. Dit is die enigste spesie in die genus Otocyon. Die naam "draaijakkels" dui op die dier se gewoonte om op sy spoor terug te draai. As gevolg van die draaijakkels se gebit, word dit soms ook as 'n selfstandige subfamilie beskou (Otocyoninae).
dis van wikipedia
Die draaijakkals (Otocyon megalotis), ook bekend as die bakoorjakkals (vanwe? sy groot ore), is 'n klein, skadelose dier wat in Oos- en Suid-Afrika voorkom. Dit is die enigste spesie in die genus Otocyon. Die naam "draaijakkels" dui op die dier se gewoonte om op sy spoor terug te draai. As gevolg van die draaijakkels se gebit, word dit soms ook as 'n selfstandige subfamilie beskou (Otocyoninae).
Last edited by green leader on Sat Aug 25, 2012 10:29 am, edited 1 time in total.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Green Leader, die onderwerp is al voorheen bespreek. In my omgewing is 'n draaijakkals, die Kaapse Vos of Silwer fox, beslis nie 'n bakoor nie. Ek dink wikipedia verwar die mense, maar dis seker maar die ding met streekstaal. Hier gaan wikipedia se draaijakkals-definisie egter nie tol nie. Ek dink die meeste jakkalsjagters verstaan die verskil tussen draaijakkalse en bakoor jakkalse.
Jaag 'n regte draaijakkals met 'n bakkie of hond, dan sal jy sien hoekom 'n draaijakkals, 'n draaijakkals is en nie 'n bakoor nie.
My opinie
Louis
Jaag 'n regte draaijakkals met 'n bakkie of hond, dan sal jy sien hoekom 'n draaijakkals, 'n draaijakkals is en nie 'n bakoor nie.
My opinie
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
dankie Oom Louis was bietjie deurmekaar met die wikipedia.
bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 837
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil
Hallo Taffie,
Ek en Jannie het nie bakore raakgeloop nie, tensy Jannie dit dalk net nie genoem het terwyl hy op die stoel was nie (Span 20).
Groete
Johan
Ek en Jannie het nie bakore raakgeloop nie, tensy Jannie dit dalk net nie genoem het terwyl hy op die stoel was nie (Span 20).
Groete
Johan
Where He leads me I shall follow!
