Middag menere
So ek hy my toetsie gaan doen en skiete geskiet vir my haelgeweer "competence". Die SAPS 517 vorm is ingevul. Wat het ek nog nodig? Hoeveel kopiee van my ID en wat van ander die "competencies" wat ek reeds het, tel dit punte? Moet ek kopiee daarvan saamvat?
Ek hoor graag van julle
Dankie
Wat het ek nodig vir "competence" ?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Wat het ek nodig vir "competence" ?
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- DEE
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:43 am
Re: Wat het ek nodig vir "competence" ?
2 Gewaarmerkte afskrifte van ID
2 Kleur ID Fotos
R70
2 Kleur ID Fotos
R70
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Wat het ek nodig vir "competence" ?
Dankie DEE
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550

