Baie geluk manne, ek hoor dit was vet pret. Dis hoekom ek geen vrae vra nie, en s? ons moet doen wat ons doen.
Landbouweekblad 10 Aug 2012 bladsy 109.
Roofdiere, diewe kos boere R1.8 MILJARD n jaar.
1.4 Miljard roofdiere.
400 miljoen veediefstal.
O ja hulle gaan nou 1 miljoen vry-stel om inpak studies oor roofdiere te-doen, dan wonder ons nog hoekom is vleis so duur.
As ek gespaar bly, sal ek wat wil gee om die volgende een by-tewoon.
Dankie en mooi loop.
baie geluk!! ops mooihuil.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: baie geluk!! ops mooihuil.
Last edited by Arnold van Wyk on Thu Aug 16, 2012 5:37 am, edited 1 time in total.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako

