Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Riek Smit
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat Aug 04, 2012 9:28 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Riek Smit »

Hi ek is Riek
Woon op Christiana.
Vriende met James en Meester.
Groot vark en jakkals jagter.
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5149
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Magies manne maar julle sluit lekker aan 8) 8) 8) 8)

Met sulke manne kan ons mos 'n volk bou.

Daar is hoop vir die land 8) 8) 8)

Welkom almal van julle en geniet dit.

Peet
Work to live, don"t live to work
PRIMER
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sun Jul 29, 2012 2:36 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PRIMER »

Goeie dag aan almal, Marius Blom hier uit die Suid Kaap. Het so n ruk gelede aangesluit en probeer om myself voor te stel, maar het niks teruggekry nie. Nog nie so lekker vaardig met al die knoppe nie, hoop hy gaan hierdie keer deur. Herlaai, skiet op die baan en jag is my groot belangstelling. Het nog nie alles op die forum gelees nie, maar dit is baie interresant wat alles gedek word. Hoop om n bydrae te kan maak hier op die forum.
Groetnis
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5149
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pvdw »

Het nog nie alles op die forum gelees nie,
Primer moet dit tog asb nie probeer nie. Jy sal jou werk moet los om dit reg te kry ;D ;D

Welkom hier en geniet dit.

Peet
Work to live, don"t live to work
MEESTER
Newbie
Newbie
Posts: 13
Joined: Tue Oct 26, 2010 12:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by MEESTER »

Riek wolkom Hierdie is baie baie en goeie inligting raad en vriende wat jy nou by aangesluit het . Geniet dit
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne! Hoop julle geniet dit hier saam ons!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
HermanF
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Aug 13, 2012 2:48 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by HermanF »

Hello almal.

Herman Fourie van Johannesburg hier. Ek hoor net goeie dinge van die forum en het besluit dis tyd om aantesluit.

Stel baie belang in jag met die geweer en boog en hoop om baie van julle te leer.

Groete.
User avatar
Andre42
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Aug 15, 2012 10:01 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Andre42 »

Halo almal

Ek is Andre du Plessis , ek kom van Burgersdorp in die Oos Kaap. Ek hou van jag , het vimy self n spitfire gekoop . Skiet maar jakkalse op ons eie plaas as ek af het....

lyk of dit kan leker wees op die Forum
Howa 223
Sako 22-250
Sako 270
Sako 7mm Rem Mag
Winchester Pre 64 300 Win Mag
Winchester 375 H&H
Beretta semi auto 12 Br haelroer
BoogJagter111p
Full Member
Full Member
Posts: 191
Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by BoogJagter111p »

Baie welkom Herman en Andre, hoop julle geniet dit hier saam met ons!!

Groete
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom manne

Geniet dit hier op die Forum, hier is baie legendes op die Forum wat vriendelik en behulpsaam is.

Lekker speel

Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
visstok
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by visstok »

Welkom aan al die nuwe manne! Hoop julle geniet dit hier saam ons!

Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
User avatar
Krokedil
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Wed Aug 29, 2012 7:20 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Krokedil »

Dag se
Ek is Hendrik hier van die bosveld af en geniet ook die jag geriewe van onse mooie land.
EK is n boog, geweer en muzzleloader jagter. EK is n Ph en het toegewiede jagters status. EK herlaai ook  my eie patrone.
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Francois Briedenhann »

Welkom al die nuwe manne!

Groete FB
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Hendrik

Geniet dit hier,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
HJ Prinsloo
Newbie
Newbie
Posts: 34
Joined: Wed Aug 29, 2012 2:33 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by HJ Prinsloo »

Halo almal.
Ek is HJ Prinsloo en het sopas aangesluit op die forum en is nog te jonk om my eie wapens te besit en al die lekker dinge wat daarmee gepaart gaan.
Ek het u hartsbegeerte na gewere en herlaai 3 kalibers van m Pa, 30-06 musgrave, 270 win en 223 sako.
Ek gaan binnekort my bevoegdheids lesensie doen sodat ek 'n .375 cogswell & harrison H&H op my eie naam kan sit.
Ek wil graag leer om meer langafstand skote meer akkuraat te kan skiet.
Ek sal baie graag meer wil leer van die meer ervare lede en dit toepas met dit wat ek kan.
Groetnis.
;D;D;D
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Hj

Lekke kuier hier, jy is op die regte plek.

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Nimrod83
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Aug 10, 2012 4:01 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Nimrod83 »

Goeie Dag

Ek is Piet Marais van Somerset-Oos. Het n groot diep liefde vir die natuur en jag.....en die plek sit my net in my "happy place". Lekker om te lees en sien wat ander mense s
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Piet

Geniet dit hier,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Gunstock Carving By Cindy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 83
Joined: Mon Sep 03, 2012 12:44 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gunstock Carving By Cindy »

Halo,

My naam is Cindy en ek doen houdsnee werk op geweerkolwe. Ek jag ook self en my pa is 'n geweersmid so ek het met jag en skiet groot geword!

Sal binnekort vir julle mooi gekerfde kolwe fotos oplaai,

Groette,

Cindy
Cindy
Sel: 0721897595
http://www.gunstockcarvingbycindy.com/
Armageddon Geweersmede en Wapen Handelaars
Musgrave .243
.22 Magnum
Whalter PPK 7,65
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by James Wilson »

Welkom Cindy. hier is reeds n paar van  jou fotos dit lyk uitstekend
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by GERT vd M »

Cindy, baie welkom hier en ek kyk uit vir daai fotos
              Groetnis
                  Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Cindy

Geniet dit hier saam met ons,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Benbrand
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Wed Sep 05, 2012 8:09 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Benbrand »

More almal

My naam is Gerhard en ek is van Weltevredenpark in Johannesburg.
Ek is verslaaf aan jag en gewere en herlaai en jag en jag..... Het ek jag genoem?
Ek het tans 'n BRNO .22, Sako Forester .308 asook 'n Mauser 9.3x62 op my naam. Ek herlaai nou al vir die afgelope 8 maande en geniet dit ERG baie!!

Sien uit na die kennis en ervaring wat hier gedeel word en ek wardeer die feit dat daar altyd iemand is wat bereid is om te help!

Groetnis
.22 BRNO Mod 2
.308 Sako Forester Full stock
9.3x62 Oberndorf Mauser
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Pitbull »

Welkom Gerhard

Geniet dit hier op die Forum, en ons almal leer lekke hier.

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Marc »

Baie welkom al die nuwelinge

Glo julle gaan dit geniet hier sam ons  ;)

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply