Shot Maker te koop
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Shot Maker te koop
Ek het n shot maker nog in die boks te koop om hael te maak R2750.00 posgeld ingesluit. Kontak vir Dewald 0833250934 met spaar nozzels
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Shot Maker te koop
Beretta
Watter size korrels gooi jou shot maker? Kan jy 'n foto van hom opsit???
Robert
Watter size korrels gooi jou shot maker? Kan jy 'n foto van hom opsit???
Robert
Oorwining deur opleiding
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Shot Maker te koop
Hi Robert
Die nozel se groote is 4, 6, 7 & 8. Hy vat 2 op 'n slag. Ek gebruik myne al +-20 jaar, maak net nommer 7's. Skiet kompeterend klei duiwe. Ek kan ongelukkig nie vir jou 'n foto plaas nie omdat ek nie weet hoe nie.
Groete Beretta

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Shot Maker te koop
Beretta
Ek sal graag no 7's by jou wil koop. Waar is jy en koste
Christo
Ek sal graag no 7's by jou wil koop. Waar is jy en koste
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.