Kan iemand my GROOT asseblief help!?
Ek is opsoek na n geleentheid om n bosvark of twee to gaan jag. Verkieslik in die Waterberg of in Mpumalanga. Ek sal betaal ook as ek ek moet (solank dit nie n arm of twee kos nie).
Bosvark jag
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Bosvark jag
Life's a journey, enjoy the ride!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Bosvark jag
jou beste bet is The box H. hy adverteer in al die magnums. sy nr is 0723729065 en sy naam is hilton sanders. ek jag self-maar het n paar manne klaar op geline (gerhard ek het nie van jou vergeet nie!!) die baits loop net stadig met al die kos wat beskikbaar is met al die reen. as my situasie verander sal ek laat weet.
groete
nico harris
groete
nico harris
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Bosvark jag
Nico,Harris30-06 wrote: jou beste bet is The box H. hy adverteer in al die magnums. sy nr is 0723729065 en sy naam is hilton sanders. ek jag self-maar het n paar manne klaar op geline (gerhard ek het nie van jou vergeet nie!!) die baits loop net stadig met al die kos wat beskikbaar is met al die reen. as my situasie verander sal ek laat weet.
groete
nico harris
Moenie stress nie ek weet. Dis nie beste tyd nou om hulle op voer vas te hou nie.
Ek is die naweek oop as jy lus is om bobejane rond te jaag
Ek het baie van Hilton en bosvarke gehoor...
Het hy nie die bosvark dvd gemaak nie?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2474
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Bosvark jag
hy het gehelp. dit was hy en clive curtis. een van my vriende het by hilton gewerk en hy se dat daar was n hoofstuk oor honde vir die dvd maar vir een of ander rede kon hulle hom nie op sit nie. ek is vrydag en saterdag tot middag ete oop as jy wil kom gerhard!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
