Nou by Ops, baie dinge gesien en leer...nou die vraag,waarom kan jy nie jak met lam of skaap klanke inbring nie?
Dalk leer hulle dan ook daar is lood naby lammers of ooie en bly self weg..
Ek luister graag
Cheers
Lam of skaapklank..??
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Lam of skaapklank..??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Lam of skaapklank..??
Hallo Cob
'n lam en skaap werk, dit is net dat haas en wildsbokkie klanke beter werk. Om die jakkals daar te kry gebruik die sagste vleis (haas) want hy weet die ander roofdiere soos kaapse vos gaan ook vir dit en hy moet vinnig daar uitkom voor die lekker vleis weg is.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter