Wat dink julle?
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Wat dink julle?
By my neef se skoonpa in die Oos kaap word daar nag vir nag lammers gevang. Lammers almal jonger as n week. Neus en kakebeen word gevreet dan word daar ook aan die ribbes gekou. Daar was nog nooit geroep nie. Hulle het gestraand gaan probeer en met jakkals alleen begin. Geen antwoord gekry nie. Wat dink julle is die skuldige? Jakkals teef met kleintjies? Daar is ook draaijakkalse en groukatte. Het ongelukig geen foto's nie.
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wat dink julle?
halo visstok,ek dink nie dis rooijakkals nie want hy sal nie die melkpens los nie.ek sal vir n draaijakkals gaan veral omdat jy se hy vang sulke klein lammers,dit kan dalk groukat ook wees ma ek bly by draai,hulle maak groot skade onder klein lammers by ons.n bederfde rooimeerkat vreet ook die neus maar slegs by pasgebore lammers.as jy weer roep begin met kos,en as n draaijakkals of groukat eerste kom skiet hom.ekt dieselfde probleem gehad en net in die kamp langsaan geroep van waar gevang word.groukat het na 5min ingekom
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Wat dink julle?
Onthou net dat daar 'n R10 000. 00 boete op draai jakkalse is. Jy hoef ook net vir 3 dae jou lammers te beskerm teen 'n vos, en hy sal altyd eerste in kom op kos roepe al is hy nie die skulduge is nie. Sy tande en lyf groote forseer hom om amper uitsluitlik van muise en insekte te lewe, dus aas hy graag op ander se vangste, en omdat hy so klein is, moet hy eerste daar wees, anders verloor hy. Onthou die mens het die lammergeier so te se uitgerooi (heel verkeerdelik) oor dieselfde tipe wanindrukke rakende sy kos.
Se maar net
Se maar net
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Wat dink julle?
Kry maar fotos vd lammers wat gevang is...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wat dink julle?
sorry mac,maar ek kan nie met jou saamstem nie,hier by my is honderde draaijakkalse en hulle vang verseker klein lammers
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Wat dink julle?
Draai vang verseker swak lammers
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Wat dink julle?
Lees weer wat ek gese het, en se dan vir my waar ek gese het hulle vang nie. Wat ek wel gese het is jy hoef nie lank jou lammers teen hom op te pas nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wat dink julle?
dis reg mac,maar het jy nie gese dis wanindrukke nie?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Wat dink julle?
Die "wanindruk" waarna ek verwys het is die stelling dat hy ook jakkals is, en moet maar val as hy eerste inkom. As jy die vorige post nagaan se hy uitdruklik "skiet die eerste een wat inkom". As 'n lam oud genoeg is om agter die ma in te hardloop, word hulle maar wynig gevang deur 'n vos. Met 'n bietjie moeite kan verliesse tot 'n minimum beperk word, en die vos kan dan aangaan met sy goeie werk in die veld. Ek het huidiglik 50 ooie wat lam in 'n ou land wat toegespan is, en die vossies pla nie daar nie. As hulle daarvandaan verskuif word dan weet ek wat vreet is nie 'n vos nie.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wat dink julle?
dit gaan vir my bietjie moeilik wees om n paar duisend ooie toe te maak in n kampie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Wat dink julle?
Skiet maar alles.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Wat dink julle?
'n Vriend van my het 'n ruk terug 2 draaie geskiet. 'n buurman het foto geneem en dit vir natuurbewaring gaan wys.
hy het sy wapens verloor...
hy het sy wapens verloor...
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Wat dink julle?
Ek dink mens moet besef dit gaan nie net oor doodmaak nie maar om jou vee te beskerm en kraal en al die slim groen voorstelle is net eenvoudig nie prakties moontlik nie.Net soos wat jou lieflinghond kan skaapvang en dan maar moet gaan is dit so met ander goed ook.
Het gister op 'n grysmuishond in my kraal afgekom wat 'n lammetjie se ooglid en tong afgevreet het en nou gaan hy maar gaan-vir die wat dink dis verkeerd s? ek reguit ---kom vat jy daai lammetjie en maak hom dood!
Het gister op 'n grysmuishond in my kraal afgekom wat 'n lammetjie se ooglid en tong afgevreet het en nou gaan hy maar gaan-vir die wat dink dis verkeerd s? ek reguit ---kom vat jy daai lammetjie en maak hom dood!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Wat dink julle?
Oom Pine
Net soos jy daar se kry jy dit in ons mensdom maar ook dink maar nou net aan.......
Beretta
Net soos jy daar se kry jy dit in ons mensdom maar ook dink maar nou net aan.......
Beretta
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Wat dink julle?
Visstok, hoeveel lammers word in 'n aand gevang?
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wat dink julle?
My vermoede was ook Draaijakkals. Ek roep hul gereel in hier by my maar los hul want hul maak nie skade hier nie, mielie boere. Ekt al gesien as hy naby roeper rond snuffel en ek speel n jakkals roep, dat hy spore maak. Dink dis wat gebeur het daar. Toe hulle met jakkals roep begin het vossie verdwyn. Ek weet mens mag nie die vosse skiet nie, maar as hy skade maak, SSS! Dankie vir jul insette!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Wat dink julle?
Alex
Kon julle al iets uitvind rondom hierdie probleem?
Skolla
Kon julle al iets uitvind rondom hierdie probleem?
Skolla
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Wat dink julle?
Oom Skolla, ek het nog nie kans gehaat om self af te gaan en gaan kyk nie. My neef het ook nie laat weet van nog verliese nie. Ek dink die lammers is nou dalk te groot vir vossie, daarom dink ek tog dat die vosse verantwoordlik was vir die skade.
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Wat dink julle?
Daai neuse wat afgevreet word en die punte van die ribbes wat afgevreet word is tipies van die rooijakkals hierdie tyd van die jaar. Dit is in die meeste gevalle ook 'n teef wat soog. Die neus en die punte van die ribbes (brisket) is baie ryk aan Kalsium. Die tewe soek gewoonlik hierdie Kalsium wanneer sy soog.
Groete
Martin Marais
Groete
Martin Marais

