Boyds Kolf
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Boyds Kolf
Manne kan enige iemand vir my raad gee asb!!! Ons het my kolf bestel en wag nou al 18 dae.Weet iemand of daar dalk n probleem le iewers?
Groete FB
Groete FB
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Boyds Kolf
Soek met usps se tracking nommer of dalk was daar nie voorraad nie
-
the kid
- Sr. Member

- Posts: 283
- Joined: Sun Nov 27, 2011 10:29 pm
Re: Boyds Kolf
Het hulle vir jou 'n Tracking no. gegee? Gewoonlik sodra die kolf in S.A kom gee die poskantoor hom 'n "local" tracking no. Jy moet SAPO kontak, dan gee hulle vir jou "n no om te bel. gee vir daai mense die internasionale tracking no. dan sal hulle vir jou die nuwe no. kan gee. Toe ek my kolf bestel het, het ek ook begin worry na so 15 dae want die no. wat Boyds my gegee het het gewys "left USA" maar nooit dat hy in SA aangekom het nie. Toe ek uiteindelik die Local tracking no by SAPO kry toe le die kolf a 7 dae by my local poskantoor, sonder dat hulle my laat weet.
As daar 'n probleem is...... is dit 10 teen 1 aan ons kant.
As daar 'n probleem is...... is dit 10 teen 1 aan ons kant.
Glock 19, Ruger m77 mkii ss 30-06, BSA .22, 12g ss, Lee Enfield.303, Ruger m77 mkii VT 25-06, Savage LRP .260 rem, Krico.222, Beretta 12g semi auto, Sako 6mm PPC, Zoli 20 GA.
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Boyds Kolf
Baie dankie kan enige iemand help met n kontak nomer om te bel?
Groete FB
Groete FB
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1179
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: Boyds Kolf
FB skakel 0860111502 en vra vir hulle om vir jou die nuwe local tracking nommer te gee.
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Boyds Kolf
Francios,
As ek die storie hier is Kathu so kyk is jou kolf seker al b die poskantoor maar hulle laat weet jou nie!!
As ek die storie hier is Kathu so kyk is jou kolf seker al b die poskantoor maar hulle laat weet jou nie!!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Zack Benade
Re: Boyds Kolf
Hi
Ek het nou net self die 0860111502 no probeer. Hulle was vinnig om my nuwe II tracking nommer te gee maar het ook in dieselfde asem ges? dit vat 3-4 dae van Jhb na Bfn.
Ek wag ook in spanning.
Groete
Zack

- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Boyds Kolf
Francois
Ek het 21 dae gewag vir my kolf van Boyds en ek is naby Port Elizabeth.
Groete
Kerneels
Ek het 21 dae gewag vir my kolf van Boyds en ek is naby Port Elizabeth.
Groete
Kerneels
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Boyds Kolf
Manne ek het te vinnig gepraat!Nounet word ek latweet my kolf is hieso!!!!!!!!!!!!!
Dankie viri raad!
Dankie viri raad!
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Boyds Kolf
Net soos ek ges? het...!!! Kan mens net kwaad maak!!!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boyds Kolf
Hallo Manne
Ek gebruik sommer www.parceltrack.co.za
Sit daai US tracking nommer in die eerste lyn of by die poskantoor se tracking en jy kan sien waar jou pakkie is as hy al in SA gescan is.
Die site het ook sommer 'n klomp ander maatskappye se tracking dienste op.

Goeie nuus manne
My kolf is by die poskantoor.

Ek het die kolf die 31/07/2012 bestel by Boyds en gaan hom more haal.
In totaal van Boyds to in Bloem in 11 dae.
Cheers
Zack
My kolf is by die poskantoor.
Ek het die kolf die 31/07/2012 bestel by Boyds en gaan hom more haal.
In totaal van Boyds to in Bloem in 11 dae.
Cheers
Zack
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boyds Kolf
Sjoe, dan vat myne lank wat ek 29/7 bestel het 
hy sal darem seker more by die poskantoor wees en dan kan ek hom volgende week gaan optel.
hy sal darem seker more by die poskantoor wees en dan kan ek hom volgende week gaan optel.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boyds Kolf
Nee, die tracking word mooi opgedateer en hy is vandag by Kaap se Customs weg na my poskantoor.
Ek wag vir 'n rooi Varmint Thumbole vir my 243 Howa varminter wat ek ook vandag gekry het
Ek wag vir 'n rooi Varmint Thumbole vir my 243 Howa varminter wat ek ook vandag gekry het
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: Boyds Kolf
Arnold ek dog jy se die HOWA is jou lightie sin....nou praat jy weer van joune 
Baie geluk, geniet hom!
Baie geluk, geniet hom!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boyds Kolf
ja ja, al is hy 3 sal hy my mooi laat vetstaan dit is syne.
-
Zack Benade
Re: Boyds Kolf
Hallo Arnold
Ek het myne Saterdag by die poskantoor gaan haal. Die koste was R301.
Die kolf pas soos 'n handskoen. Ek is 110% verby tevrede met die kolf. Die vakmanskap is van baie hoe gehalte. Dis die eerste kolf wat klaar ge inlet was.

- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 557
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Boyds Kolf
Hi Zack! Vir wtse aksie en loop dikte was joune en watter styl het jy bestel?
Loop reguit op jou lewenspad, anders struikel jy dalk oor die rommel wat langsaan le.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boyds Kolf
Ek kan nie onthou dat ek laas so baie geld vir die poskantoor moes gee nie, maar ten minste is hy nou in my kluis ...
Howa Varminter met 'n Varmint Thumbhole kolf van Boyds ... totale koste van die kolf was nou so by die R1650
[img width=560]http://db.tt/8i0VC9Se[/img]
Howa Varminter met 'n Varmint Thumbhole kolf van Boyds ... totale koste van die kolf was nou so by die R1650
[img width=560]http://db.tt/8i0VC9Se[/img]
-
Zack Benade
Re: Boyds Kolf
Arnold
Baie geluk----hy lyk mooi man.
Rooi bly mooi
Tokelos
Ek het 'n Remington 270 ADL met 'n std loop. Ek het 'n pepper Varmint Thumbhole. My 6Br se ander kolf is ook dieselfde.
Baie geluk----hy lyk mooi man.
Tokelos
Ek het 'n Remington 270 ADL met 'n std loop. Ek het 'n pepper Varmint Thumbhole. My 6Br se ander kolf is ook dieselfde.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Boyds Kolf
Ja my 260 se kolf is ook presies dieselfde, net weer in pepper laminate 
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Boyds Kolf
Dagse,
Ek het gestraand bietjie na die Boyds kolwe beloer, Dit lyk Baie mooi en die prys, wat kan mens se, is amper te goed om waar te wees!
Ek gan defnetief vir my een kry vir my P14 303 EPPS! Sou baie graag 'n thumphole kolf wou he ma daar is nie vir hulle nie, ma die kolwe met daai wangstuk sal baie lekker werk!
http://www.boydsgunstocks.com/Sporteriz ... -s/150.htm
Nou net om te besluit of die Nutmeg laminate of die Walnut....
Ek sien mens moet die laaste afwerkings self doen, hoe baie werk is dit? En is dit moeilik om te fit? Hoeveel kos dit om te glassbed?
Groete,
Petrie

" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Boyds Kolf
Hi Arnold
Your Howa looks really great in that stock!
I was also planning to get a 243 varminter but the dealer had no stock, new stock only arriving late December according to them, bought the standard hogue instead, now just waiting for the licence. I plan to replace the hogue with the feather weight thumbhole from Boyds. I have just one question, is it really just a matter of dropping the barrelled action in the stock and you're away, no additinal inletting etc.

And as thy days, so shall thy strength be