Verkyker harnas
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Verkyker harnas
More
Is daar enige iemand hier wat die harnas (bra) vir hulle verkykers gebruik? Watter kan jy aanbeveel en watter probleme tekortkominge moet mens voor uitkyk?

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Verkyker harnas
Carl
Ek gebruik die een en is baie tevrede met hom. Hulle maak dit wel bietjie moeilik as jy bekruip
http://fishingandoutdoors.co.nz/outdoor ... -case.html

Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Verkyker harnas
Ek het sommer plaaslik die een gekoop wat beskikbaar was en ondervind geen probleme daarmee nie.
Ek trek hom gewoonlik aan, voordat ek my baadjie aantrek en as ek bekruip, maak ek net die baadjie se zip bietjie groter oop, as ek moet leopard crawl, trek ek die zip toe en is die kamera nie in die pad nie!
'n ou moet maar net gereeld die bandjies bietjie stywer stel, hulle raak maar pap met tyd!
Groete

Last edited by Eugene on Wed Aug 08, 2012 11:18 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- gillie
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Verkyker harnas
Carl, ek gebruik sommer die Bushnell een, R150 elk. pasop vir die een met die rek bande, anders gaan jou verkyker heeltyd rondhop...
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Verkyker harnas
stem saam gebruik Bushnell bragillie wrote: Carl, ek gebruik sommer die Bushnell een, R150 elk. pasop vir die een met die rek bande, anders gaan jou verkyker heeltyd rondhop...
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Verkyker harnas
Carl,
Dis soos met baie goed in ons stokperdjies
Jy kry waarvoor jy betaal.
Byvoorbeeld...
Jy kan n 5wt Explorer travel kit stok gebruik vir vlieg hengel en hy sal die werk doen maar....
Nie so goed soos n 5wt TFO TiXR nie.
Ek het n paar van die goed koper harnasse gehaad maar toe ek oor gaan na n kwalitiet harnas was dit n wereld se verskil.
Jy vergeet jy dra n verkyker al is jy plat op jou maag in kort gras.
Kyk gerus na die een as voorbeeld.
http://www.badlandspacks.com/gear.php?u ... e=binocase

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Verkyker harnas
Dankie. Gerhard lyk my daai is die "Wiel vir Sannie", maar seker nie in SA beskikbaar. Het 'n vriend wat Amerika toe gaan in Sept.
Gillie, dis juis hoekom ek 'n verkyker bra soek want hulle wip te veel op en af.
Gillie, dis juis hoekom ek 'n verkyker bra soek want hulle wip te veel op en af.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Verkyker harnas
Ek het nie eers geweet mens kry verskillende tipes nie

Maar ek moet s?, myne wip nie op en af nie en ek gebruik myne vir boogjag ook, waar jy vir lang dele moet kruip.
Dalk is dit die stewige kussing onder hom...
Maar ek moet s?, myne wip nie op en af nie en ek gebruik myne vir boogjag ook, waar jy vir lang dele moet kruip.
Dalk is dit die stewige kussing onder hom...
Aim small, miss small
- gillie
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Verkyker harnas
Die Bushnell harnasse het net gewone webbing... kan seker maklik een maak ook as jy tyd hetCarls wrote: Dankie. Gerhard lyk my daai is die "Wiel vir Sannie", maar seker nie in SA beskikbaar. Het 'n vriend wat Amerika toe gaan in Sept.
Gillie, dis juis hoekom ek 'n verkyker bra soek want hulle wip te veel op en af.
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Verkyker harnas
Menere
EK gebruik die harnasse al vir n paar jaar en soook n paar van my vriende.
Die goedkoper modelle werk net so goed soos die duurder soort. TOT HUL REK SLAP RAAK.
Die duurder modelle wil my voorkom se rek is beter en hou langer (d.w.s. meer as een seisoen.)
My huidige harnas is n Vanguard wat ek gekoop het by Wildman( ek dink) in Graaf Reinet en die rek werk.
My vrou het ook daarna gekyk ense vir my die goedkoper modelle gebruik basies n goedkoop rek soos wat in broeke voorkom As jy dus koop kyk vir rek wat nie lyk asof dit horsontale strepies in het nie maar eerder lyk of die rek oormekaar kruis,
Frikkie

Cradock
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: Verkyker harnas
Het hierdie een by Safari en outdoor gekoop
Moet se nog gemaklikste en beste kwaliteit een wat ek nog gebruik het
http://www.butlercreek.com/products/del ... buddy.html
Moet se nog gemaklikste en beste kwaliteit een wat ek nog gebruik het
http://www.butlercreek.com/products/del ... buddy.html
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Re: Verkyker harnas
Leupold 
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- Kerneels S.
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am
Re: Verkyker harnas
Ek gebruik ook die Buttlercreek en hy is perfek. Ek myne al 6 jaar.
Groete
Kerneels
Groete
Kerneels
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Verkyker harnas
Hallo
Rustenburg het net 'n baie beperkte keuse gehad. Ek het toe op Ramrod besluit, rek lyk die beste en die prys was R105. Ek sal later uitkyk vir die beter $$ produkte.
Ek het dit die naweek getoets, baie ure in die veld en moet eerlik s? die goed is fantasties. Kannie glo ek het sonder dit oor die weg gekom. Verkyker bra is koning.
Dankie vir die advies en hulp.