Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Aan al die manne wat gaan deelneem aan die ops die naweek, wil ek graag sterkte se, en maak ons trots! Ry asb tog veilig, gebruik die wapens veilig, kuier veilig, en kom veilig terug met baie fotos en baie stories om te vertel.
Ooooohhhaaaaa!!!
Ooooohhhaaaaa!!!
Veiligheid eerste manne!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Dankie Pierre, Gaan ons beste gee. 
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Plesier Dawid. is jy darrem al in die land, hoe lank bly jy ens?Dawid wrote:
Dankie Pierre, Gaan ons beste gee.![]()
Veiligheid eerste manne!
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Pierre,
Land Woensdag oggend 08H30 en vlieg weer Maandag aand terug. Net n baie vinnige kuier.
Groetnis
Land Woensdag oggend 08H30 en vlieg weer Maandag aand terug. Net n baie vinnige kuier.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Thanks Pierre,
Dit gaan groot wees, kan self nie meer wag nie. Ek dink ons moet kyk of ons 'n post kan begin wat iemand kan update soos die naweek vorder, dan kan die nuuskierige manne sien hoe dit loop en hoe die score's lyk.
Groete,
C.J.

CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Ja nee mag die lood vlieg, hare waai en tande kners. Loop sort hulle uit manne, en veilig terugkom elkeen van julle 
Mooiloop
Marc
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Aan al die manne daar-ek hoop julle BOOL so 400!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Geniet dit.
Henry
Geniet dit.
Henry
-
stan man
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
mag dit n geseende ops wees.gaan groot of gaan huistoe. geniet dit en wees veilig.
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Dankie manne! Ons gaan Jaracal se naam hoog hou!!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Kap hulle manne, kap hulle
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Sterkte en voorspoed manne, ek sal in die gees saam wees met julle. Mag die jakkalse so uitgehonger wees dat selfs die heel slimstes sonder aarsel die roepers bestorm.
Ek hoop dat al die skietstoel operateurs FREEZER SUITS het, die koue front gaan amok maak.
Daar sal seker 'n paar gevriede jakkies wees.
Looi hulle.
ps: moet nie vergeet om dankie te se vir die voorreg wanneer julle klaar is nie.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Baie dankie Pierre
Geno en Jannie het tot en met 00h45 hier by my op Klerksdorp gekuier en ons ry nou-nou na Schweizer se rigting saam met Freek, Marno en span agt om daar by Taffie-hulle te gaan aansluit. Die manne is baie opgewonde en ons glo dat ons Skepper almal sal bewaar en Sy veilige hand oor almal sal hou. Ons sal julle op hoogte hou met die gebeure daar.
Groete Ian
Geno en Jannie het tot en met 00h45 hier by my op Klerksdorp gekuier en ons ry nou-nou na Schweizer se rigting saam met Freek, Marno en span agt om daar by Taffie-hulle te gaan aansluit. Die manne is baie opgewonde en ons glo dat ons Skepper almal sal bewaar en Sy veilige hand oor almal sal hou. Ons sal julle op hoogte hou met die gebeure daar.
Groete Ian
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Plesier. toe ek die post opgesit het, was die weer nog nie so groot faktor nie, maar nou wil ek sommer namens almal hier se, sterkte vir die koue ook.Ian wrote: Baie dankie Pierre
Geno en Jannie het tot en met 00h45 hier by my op Klerksdorp gekuier en ons ry nou-nou na Schweizer se rigting saam met Freek, Marno en span agt om daar by Taffie-hulle te gaan aansluit. Die manne is baie opgewonde en ons glo dat ons Skepper almal sal bewaar en Sy veilige hand oor almal sal hou. Ons sal julle op hoogte hou met die gebeure daar.
Groete Ian
Fotos en videos is verpligtend asb.
Baie sterkte en geniet!
Veiligheid eerste manne!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
mamba
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Mar 01, 2012 12:57 pm
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Ek gaan nie eers nie en ek is soos 'n stoot seuntjie op kersdag, Sterkte kerels!
Cecado 50; .22 Mossberg; 9mm CZ100; .44 Mag Ruger Super Blackhawk; .308 Win; En my Mathews bo
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
SENDING MIKE OSCAR OSCRA INDIA HOTEL UNIFROM INDIA LIMA:
Die manne kom van wyd en suid om aan te sluit.
APPELS manne welkom by die geleerde sir
swysersdorp sal nooit weer dieselfde kyk na n jakkals nie dit kan ek jou verseker.
Met dade groter as woorde sluit die duitswes manne by hul aan
Die skietstoele word gevoel en beloer op die dorpie gaan niemand sloer
Saal hom op ponie of perd --hy gaangery word tot laat in die nag
Al moet iemand se chopper start hy het 2 wolramme op jakklase op te tel
Ian maak die somme en vat oor an die kamp kommedant
quicloed se nie so nie maar ek se nou dit werk so in my geweer
Hoekom skiet jy vmax en nie bergers nie ,
Is daai aksie nie die heel beste wat ek al geskiet het nie
Swartwors of kwaadkat lynx wor deur geloer en gepas ---taipon taipy maak ook sy verskyning hier
En wragtig ek se jou niks kom by die zeis of daai smit en gebuig nie
van n splinternuwe 204 to by oom freek se sanna 303
Maar tog sweer die OUmanne by hulle 243 of hy nou ge uglyfiseer is al dan nie
Wit lorries is uit soos koekies in die weeshuis.
hoesmidekasie is nodig om te keer dat niemand awol
ruk aan die stoel en skut aan daai een
fx3 spitfire wie is die baas ---nee heelaas die scopio is nou die baas
hoeveel het jy als geskiet die jaar
Nee manne so word dit gedoen..
niemand moet mooihuil gebruik nie, gaan eerder vir rooi aleen
sit n fight op en die barman daag self op om te loer
katjak baklei is n treffer maar ek kry baie sukses met reaksie 4 en doedelsak 7 en kombo 2
Ai waar is DR jaracal homself -
Einde ten laaste VERPLIG TAFFIE OM DIE VOLKSLIED TE SING ----SY BELOFTES MOET HY NAKOM EN SIT DIT OP VIDEO
geniet julle trippie
Sien uit om julle uit die oggend slapie te kom hou.
Wie gaan die jakkalse tel daai goed vrot hier om die kamp.
Sal julle eerder bosvark chops eet as freddie se skaap ribbes?
NOU EERS WEER DIE GROOTSTE SKIET EN ROE EN JAG TIP ALIAS OOM LEEU SKIET RAAK...............

Shoot straight and tell the truth!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Strongs to all you men making the sacrifice to help others in need. May you have great success and keep the name of the Jackal hunter clean. May God be with you and keep you all safe
Good luck and God bless
Reggie
Good luck and God bless
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- louis slabbert towerwater
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun May 13, 2012 10:55 am
Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!
Sterkte manne. Geniet dit. Laat die jakke huil en maak ons trots