kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
HOU HOM DAAI DIKTE
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
Cassie, net een vraag aan daai kenner.
Ek soek ook van daai papier wat ses weke lank aan 'n karoo bos in wind en weer gaan bly sit?!!!!!!!
As hy vir 23 jr op dieselfde plaas jag sal hy die plaas ken en die vlekkies sal hom ook goed ken.
Ek het nog nooit in my lewe 'n jakkals geskiet nie, maar daai kenner se woordeskat laat my twyfel aan sy bekwaamheid as jakkals jagter en of kenner.
Sy volgende blog gaan seker wees oor die geskiktheid van 'n "Lee-Metford" as jakkals kaliber.
TYD IS GELD VIR ALMAL!

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
ek gebruik ook nie n gps nie want ek ken my plaas goed,maar ek gebruik ook nie toiletpapier nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
Nou wat gebruik jy as jy klaar is, seker maar mieliestronk of kakiebossie. hehehejohans wrote: ,maar ek gebruik ook nie toiletpapier nie
Grap net.
Newat ek dink meeste van ons ken die man wat die skrywe gedoen het so ook al sy ander tierlantynkies, strekies en straalkies.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
Eerste keer wat ek van die ou en sy site hoor.Wat ek sien is dat hy n rooikat n "lynx" noem.
Dalk is caracal te lank om uit te tik.
Dalk is caracal te lank om uit te tik.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
Cassie, ek kan maar net my kop skud. ek gebruik n gps maar selde aangesien ek op n plase skiet wat ek goed ken. maar ek kan myself sonder moeite situasies indink waar n gps n moet is.
jammer ook dat die persoon glo dat boere "ou ooms" is wat niks weet van tegnelogie of aparate nie. in my bedryf is 95% van my kliente boere, en ek kan vir jou se dit is moete om by te bly met al die nuutste tegnologie wat hulle daagliks in hul boerdery gebruik. die domste ding wat jy in besigheid kan doen is om jou klient te onderskat.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
hy van ons laag james!
ek jag by my, en nog 3 andermense. so 9 plase. dis nioks om jou eoe plaas te ken nie. maar, as vlekkie jou antwoord, hoe ry jy tot daar? jy weet nie of jou pomp nou 1.2 of 1.8km van jou af is nie? of die klipbanke daar anderkant? ek leer nou my plaas ken, maar danksy 'n gps.
kannie sonder die ou nie.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
Dankie Cassie...
Ek het bietjie humor nodig gehaad op n Maandag oggend.
Ek het bietjie humor nodig gehaad op n Maandag oggend.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
More
Ek sien die man ene Gary Laubscher bied 'n kursus aan om jakke en "lynx" in te roep.
Ek het 'n mail gestuur en gevra hoeveel lynxe hy al in SA geskiet het.
Smirre
Ek sien die man ene Gary Laubscher bied 'n kursus aan om jakke en "lynx" in te roep.
Ek het 'n mail gestuur en gevra hoeveel lynxe hy al in SA geskiet het.
Smirre
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
Hmmm, wonder wie is RAMBO? Hy is 'n regte "GROEN" teiken. Hulle sal hom uit mekaar ruk.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
Manne voor almal nou op loop raak met wat die man gese het......Dis dalk dinge wat hy gese het voordat hy besef het hoe waardevol n GPS is aangesien hy op sy Website dit duidelik uitspel hoe bakgat die Garmin E Trex is wat hy gebruik.
Kom ons maak net eers seker deur n bietjie deur sy segoed te gaan......bietjie daar rondgevroetel en van die goed is baie ou nuus........Lekker Cowboy maar hy klink alraait.
Groetnis
Kom ons maak net eers seker deur n bietjie deur sy segoed te gaan......bietjie daar rondgevroetel en van die goed is baie ou nuus........Lekker Cowboy maar hy klink alraait.
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: kyk wat het ons mede jagter te se oor gps
Ek moet nogal met die ou saamstem, indien hy nie intelegent genoeg is om 'n GPS produktief aan te wend vir jakkalsjag nie, waarom een aanskaf? Help nie mens het 'n stuk gereedskap, maar weet nie hoe dit werk of waarvoor om dit te gebruik nie.
Ai tog!
Louis
Ai tog!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.