kameeljag Namibe

Post Reply
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

kameeljag Namibe

Post by morne smith »

Goeiedag Almal

Ek wil graag volgende jaar in die skoolvakansie 'n kameelperd gaan jag.
Het julle miskien vir my 'n aanduiding waarvoor die outjies verkoop daar in julle mooi land Bul, Koei dit maak nie saak nie.

Ek sal verkieslik in die Windhoek area wil skiet met die geweer. Met die boog sal 'n bonus wees. Die vleis kan bly op die plaas.

Laat weet gerus

Dankie
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
Zack Benade

Re: kameeljag Namibe

Post by Zack Benade »

Kontak vir Francois Marias.  Hy is een van die moderators.
Jy kan hom ook PM
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: kameeljag Namibe

Post by Ralph »

Kontak vir Mario Junius +264813217660.
Shoot more, shoot more often!
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: kameeljag Namibe

Post by morne smith »

Dankie Menere ek maak so
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
Post Reply