Help groot asb
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Help groot asb
Ek mag dalk n klomp stuped vrae vrae so as ek dit dalk doen se vir my asb.
Julle sien my swaar bel my gister aand daar uit die boesman land uit om te se die jakalse mors nou regtag onder sy diere.
Nou die vraag is kan n mens jakalse skiet sonder die jakals roep wat almal van julle so baie oor praat.
Net so terloops ek dink nie daar is in die laaste 8 jaar geskiet op die plaas nie.

- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Help groot asb
Ek het so idee jy is op die regte plek, hier is manne wat al vergeet het wat ander nooit sal leer nie.
Sterkte, hoop julle looi hulle.
Sterkte, hoop julle looi hulle.
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Help groot asb
Dankie matewis ons gan ons besproebeer om hulle te looi. Ons ry midag 3uur plaastoe om te gan kyk wat ons kan doen.
Ek het gehoor jy moet n rooi lig gebruik om mee te skyn is dit waar ?
Ek haat nie jakalse nie ek hou net nie daarvan om te sien hoe hulle ander mense se geld opvreet nie.
Ek het gehoor jy moet n rooi lig gebruik om mee te skyn is dit waar ?
Ek haat nie jakalse nie ek hou net nie daarvan om te sien hoe hulle ander mense se geld opvreet nie.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Help groot asb
As julle in die nog rondry en lig, maak net seker die oge is van jakkalas en nie ander onskuldige gediertes wat jy nie mag of wou skiet nie...
Bring fotos
Cheers
Bring fotos
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Help groot asb
Cobb ek belowe ons sal doodseker maak voor ons die skoot skiet wil ook nie graag die onskuldage diere skiet nie. Sal fotos neem van wat ons geskiet het en sal dan fir julle kom vertel hoe dit gagaan het met ons
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Help groot asb
Pm vir Danie243 hier op die forum ek weet Jacques Botha het my al gese Danie doen veral die ry en skiet ding, miskien kan hy jou meer help.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Help groot asb
As julle kan, en dis nie gegewe nie, probeer met sononder om by drinkplekke te lig/wees mens kry hulle nogal gereeld daai tyd daar. Probleem is jy kan net op 1 of 2 plekke in daai tyd wees afhangend van die afstand tussen die plekke. Aangesien daar 8 jaar laas geskiet is, mag julle dalk net goed doen.
Bring foto's saam
Groete
Bring foto's saam
Groete
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Help groot asb
Baie dankie julle ek gan nou kyk of ek vir Danie243 kan pm om my te help.
Ek sal beslis sorg dat ek met sononder by die drink plek is ons is darm drie wat gan skiet en die 4 drink plekke wat daar is is so gelee dat ons nie mekaar in gevaar kan stel nie.
Ek se weer een baie dankie julle die raad word in die grysstof geberg.
Ek sal beslis sorg dat ek met sononder by die drink plek is ons is darm drie wat gan skiet en die 4 drink plekke wat daar is is so gelee dat ons nie mekaar in gevaar kan stel nie.
Ek se weer een baie dankie julle die raad word in die grysstof geberg.
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Help groot asb
So is ons toe vrydag hier weg en kom so net na 10uur op die plaas aan afgepak en n koppie moer wegeslaan en reg gemaak vir die nag.
Somer so in die eerste km wat ons met die lig ry kry ons die eerste een maar mens dit is ver en die ou gee jou nie kaans om op hom aante le nie. So deur die aand het ons nog twee gesien wat ons op kos skiet nuteloos om te se dit was altwee keer mis gewees. Hel ouens die goed gee jou nie tyd om mooi te kyk nie.
Sat deur die dag het ons net rondgery om te sien hoe die plek regtag lyk in die dag mense die net oooooop vlak en hier en daar so halfmas rantjie wat jy sien.
Sat aand en ons is reg vir die ding die weer het beter gedraai en dit reen nie meer nie so ons is vol hoop vir die aand. Maar teen 12uur het ons nog nege gesien en nie een kon bakkie ry nie. Ja ons het 12uur sat aand opgehou met ry daar was van die mane wat nog n draai gan ry het maar ek skiet nie op n sondag nie.
Dit was n baie leersame naweek gewees. Ek sal hom kry die volgende keer wat seker so oor twee weke gan wees.
Net so vir die intresandheid. Ons het 63 steenbokke gesien. 4 Duikers , so n paar springbokke, 14 bakoor jakalsies n klomp haas en twee rooikatte.
Jammer ouens ek kon nie vir julle n foto van n dooie jak bring nie maar volgende keer

Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Help groot asb
Rossouw
Die 2 katte? het hulle saam gery?
Smirre
Die 2 katte? het hulle saam gery?
Smirre
-
Rossouw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jul 19, 2012 7:43 am
Re: Help groot asb
Nee die twee katte het nie saam gery nie. Ons het hulle in die dag gekry die een het so op 570m gestaan en die ander een wou nie eers range nie.
ek het wel op die een geskiet was in lyn met hom gewees maar net oor hom. Sien ek kry nie baie kaans om te skiet nie so is maar taamlik uit oevening uit maar met die dat swaartjie hulle nou nader grond het gan ek baie meer skiet.
Ons het nou wel nie groot sukses gehaad nie maar op die twee buurplase het die maa
ne gekook. 6 katte en 9 of 10 jakke maar hulle het die roepgoed gehaad. Die roep ding is nou volgende op my lys van goed.

Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Help groot asb
Rossouw, get yourself a Foxpro spitfire, you will not be sorry, but the jakkies will and you will have a lot more passengers on the way home, those jakkies have obviously been hunted with bakkies before.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Help groot asb
Sorg net dat as jy n spitty koop jy die regte klanke kry en eers behoorlike opleiding kry. Wil amper vir jou se deur daai jakkalse met die lig mis te geskiet het is hulle nou klaar te slim.Wayne wrote: Rossouw, get yourself a Foxpro spitfire, you will not be sorry, but the jakkies will and you will have a lot more passengers on the way home, those jakkies have obviously been hunted with bakkies before.
As die goed eers slim is kan jy op jou kop staan jy gaan niks inkry nie. So kyk as daar n kursus in jou area is en woon hom by of kontal vir Heinrich hier op die forum hy sal jou met raad voorsien. Jacques Botha van Bloem bied ook kursusse aan so ook Taffie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Help groot asb
Rossouw waar in die Boesmanland boer jou mense.As dit nie te ver vanaf my is nie dan sal ek graag kom help om die jakkalse se kom skiet.
Groete
Blackie
Groete
Blackie
Gooi mielies
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
.308 Sako TRG, .243 Remmington, , .22 Brno model 2e
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Help groot asb
Ek wil ook weet waar in die boesmanland. Ons boer ook in die boesmanland tussen kliprand en pofadder.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet