Miskien moet julle my sommer op Upington los.Louis102 wrote: (sal sommer met die soontoe ry daar by Upington die soetwyn optel) Dorslanders ken nie sulke klas koue nie, ons sal dood!
Ops Mooi Huil Reels en regulasies en reelings
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Ops Mooi Huil Reels en regulasies en reelings
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Ops Mooi Huil Reels en regulasies en reelings
Manne
yr.no se weervoorspelling wil net die beste gee vir die operasie en lyk of alles dood dollies gaan wees! Verligting aan my kant natuurlik en dink dat die gode ons genadig mag wees.
Die luggie is van mo^re so bietjie koelerig, maar gesond(sit met kortbroek).
Sal Maandag die plek aan almal PM/SMS, net om ongewenste toy-toy uit te skakel.
Wetlik is alles gereel en gereed! Die NatuurHoof van Noordwes is self teenwoordig vir die operasie.
Paar tips:
Veiligheid
Jakkals se klaskamer is 400meter windaf.
Geduld
Mooiloop

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Ops Mooi Huil Reels en regulasies en reelings
Taffie
Hoop jy is reg oor die weer, maar jy moet ook onthou kortbroekweer vir jou is lang onderbroekweer vir my.
Skolla, Louis, Francois.
Dit is beter as julle soetes op Upington kry. Dit smaak darem lekkerder as daai groen kiemdodende medisyne wat julle daar in Namibie
uitdeel. Mooi RY.
Ek , Biker, Britsman en Sakkie beplan om ook Wo middag daar te verskyn. Dan kans darem seker so om n vuurtjie en n vleisie kuier die aand.
Sien uit om almal weer te sien en ontmoet.
Groetnis

yol bolsun
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Ops Mooi Huil Reels en regulasies en reelings
M?re Taffie
Die feit dat 'n YSTERMAN soos jy met 'n kortbroek sit beteken vir ons weerlose mense net mooi niks en kan selfs bietjie misleidend wees.
Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
JF. SCHOEVERS
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm
Re: Ops Mooi Huil Reels en regulasies en reelings
Oom Jassie
Die weer voel vandag baie beter hier in die noord-weste vorige 2 dae was lekker koel..
Gister oggend -5 gekry hier in Klerksdorp.
Vandag is heel beter maar kortbroek dra ek nog nie...
So oom Taffie is n Ysterman met daai kortbroek...
Groete Jannie

6mm Dasher,
.30-06 Vektor,
As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.

sakkievanheerden
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jul 14, 2010 8:16 pm
Re: Ops Mooi Huil Reels en regulasies en reelings
Taffie is seker nog kaalvoet ook soos ek hom ken!!
Groete
Sakkie van Heerden
Groete
Sakkie van Heerden