bevoegdheid
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
bevoegdheid
naand manne,hoop iemand kan my raad gee asb.ekt paar jaar terug my bevoegdheid gedoen vir handwapen,jaggeweer en haelgeweer.my kaartjie het gekom en op hom staan;firearm,rifle and shotgun.toe ek my eerste pistool wil koop se die polisie vir my eks nie bevoeg vir n handwapen nie,daar moet handgun op die kaart staan en nie firearm nie.ek doen toe aansoek vir n nuwe kaart want dis mos hulle fout.dis nou n jaar later en die stasie kan my geen antwoorde gee nie.wat nou 
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: bevoegdheid
Al wat ek kan se is sterkte dit is n verdomde skande dat mens se tyd en geld so gemors moet word en niemand wil eers so min as se ek is jammer nie. Skande man skande. Maar nou ja ons is mos net haas manne en nie burgers van die land nie.
Beretta
Beretta
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2341
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: bevoegdheid
Dagse Johan,
Die polisie stasie is veronderstel om daar vir jou die bevoegtheid te kan uitdruk maar as hulle eers die fout moet regstel gaan dit n pyn wees.Skree maar as jy raad kort
Groete
Kobus
Die polisie stasie is veronderstel om daar vir jou die bevoegtheid te kan uitdruk maar as hulle eers die fout moet regstel gaan dit n pyn wees.Skree maar as jy raad kort
Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: bevoegdheid
Daar is nie meer kaarte vir dit nie net n print out.As jy aansoek doen vra net die DFO om n printout saam die aansoek intesit.Hopelik staan daar handwapen op die sisteem en nie firearm nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: bevoegdheid
los dit so firearm dek alles jy is bevoeg vir enige iets wat lood gooi
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: bevoegdheid
Ek ket my bevoegdheid so paar jaar terug gedoen slegs vir jaggeweer. Dit is nou 5jaar later en die kaartjie s? hy verval nou. Maar vir jaggeweer is dit mos veronderstel om langer te wees. My lisensies het nog paar jaar oor. Moet ek dit gaan hernu of nie. Die opleidings sentrums s? ek moet dit hernu. Die polisie s? nee dit is nie nodig nie. Nou wat nou?
243Win,RSA aksie
308 Remington VLS
Glock19
Kalibrgun Cricket
308 Remington VLS
Glock19
Kalibrgun Cricket
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: bevoegdheid
Jou bevoegdheid vir n sekere tipe wapen BLY geldig solank jy n geldige lisensie het wat onder daai tipe wapen val.Yogi wrote: Ek ket my bevoegdheid so paar jaar terug gedoen slegs vir jaggeweer. Dit is nou 5jaar later en die kaartjie s? hy verval nou. Maar vir jaggeweer is dit mos veronderstel om langer te wees. My lisensies het nog paar jaar oor. Moet ek dit gaan hernu of nie. Die opleidings sentrums s? ek moet dit hernu. Die polisie s? nee dit is nie nodig nie. Nou wat nou?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: bevoegdheid
Klient van my ook soortgelyke probleem gehad en ek het gister dit met die grootkoppe by die NVR uitgeklaar. Dit is soos G-force s?, jou bevoegdheid bly geldig vir solank as wat jy 'n geldige lisensie vir daardie wapen het, maw as jy elke keer jou lisensie hernu, bly jou bevoegdheid geldig, jy hoef dit nie ook te hernu nie.G-force wrote:Jou bevoegdheid vir n sekere tipe wapen BLY geldig solank jy n geldige lisensie het wat onder daai tipe wapen val.Yogi wrote: Ek ket my bevoegdheid so paar jaar terug gedoen slegs vir jaggeweer. Dit is nou 5jaar later en die kaartjie s? hy verval nou. Maar vir jaggeweer is dit mos veronderstel om langer te wees. My lisensies het nog paar jaar oor. Moet ek dit gaan hernu of nie. Die opleidings sentrums s? ek moet dit hernu. Die polisie s? nee dit is nie nodig nie. Nou wat nou?
Groete
Aim small, miss small
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: bevoegdheid
g-force ek dink nie die spul hier by ons weet wie of wat n dfo is nie.hoe lyk julle kaartjies indien julle het,se dit firearm of handgun?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: bevoegdheid
Baie danki almal,nou bietjie meer gerus.
243Win,RSA aksie
308 Remington VLS
Glock19
Kalibrgun Cricket
308 Remington VLS
Glock19
Kalibrgun Cricket
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: bevoegdheid
Myne se handgun.johans wrote: g-force ek dink nie die spul hier by ons weet wie of wat n dfo is nie.hoe lyk julle kaartjies indien julle het,se dit firearm of handgun?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: bevoegdheid
ekt toe nou vandag my printout gekry vir handgun.my bevoegdheid is al desember goedgekeur maar die kaartjie is nog nie hier nie.ek sien vandag my bevoegdheid verval 20ste van die maand.my geweerlisensies verval 2018,die boy by die stasie se my bevoegdheidskaartjie sal ook tot 2018 geldig wees al staan daar hy verval nou,is dit waar?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: bevoegdheid
Dis korrek.johans wrote: ekt toe nou vandag my printout gekry vir handgun.my bevoegdheid is al desember goedgekeur maar die kaartjie is nog nie hier nie.ek sien vandag my bevoegdheid verval 20ste van die maand.my geweerlisensies verval 2018,die boy by die stasie se my bevoegdheidskaartjie sal ook tot 2018 geldig wees al staan daar hy verval nou,is dit waar?
Die eerste bevoegdheidslisensies was net vir 5 jaar geldig, maar dis intussen verander sodat dit geldig is so lank as wat jy 'n lisensie vir daardie klas vuurwapen het.
Ek is laasweek deur die proses.
Het aansoek gedoen vir nuwe 30-06 se lisensie (hulle het nooit my bevoegdheidssertifikaat/kaartjie vir my gestuur toe ek in 2007 nuwe lisensies gekry het nie) en hulle het ingebel na die persoon met die nodige bevoegdheid hier in die Kaap. Sy het dit op die stelsel verander en ek het daar en dan 'n uitdruk van my nuwe bevoegdheidsertifikaat gekry. Gestempel en alles.
Hulle het dan ook aan my verduidelik dat dit geldig bly solank ek geldige lisensies vir handwapens en gewere het.
Sterkte.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: bevoegdheid
dankie jacko,was net bang hulle het weer n verskuilde agenda om vir my later te se eks nie meer bevoeg nie.ek verstaan nie hoe die bevoegdheid voor die lisensie kan verval nie,en hoekom verval n bevoegdheid,dis so goed na tien jaar se ek vir n dokter hys nou nie meer bevoeg om een te wees nie,asjy die kursus voltooi het is jy mos kla bevoeg.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: bevoegdheid
My bevoegheid is op die 4de September gedoen Pta het my gese dat hulle nie meer die bevoegdheid op n kaartjie gaan doen nie en dat ek na die stasie moet gaan waar ek my aansoek in gehandig het en hulle sal dit vir my print.Ek het dit gedoen en nou sit ek met n bevoegheid sertifikaat wat lyk of my dogter van 12 jaar dit kon doen.Teminste sit hulle die S.A.P.S stempel op.Dit word glo so gedoen om die proses vinniger te maak.johans wrote: ekt toe nou vandag my printout gekry vir handgun.my bevoegdheid is al desember goedgekeur maar die kaartjie is nog nie hier nie.ek sien vandag my bevoegdheid verval 20ste van die maand.my geweerlisensies verval 2018,die boy by die stasie se my bevoegdheidskaartjie sal ook tot 2018 geldig wees al staan daar hy verval nou,is dit waar?
(Jammer my kind ek het nie bedoel jy werk so swak soos die staat nie.)
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: bevoegdheid
Verdomde piesangrepubliek, kan ook nie die stelsels en reels wat hulle maak by bly nie en verander dinge soos hulle voort ploeter.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
