patroon punt keuse!?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
patroon punt keuse!?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: patroon punt keuse!?
Harris
Ek het sleg ondervinding vn Barnes-X, daarom dan ook my keuse.
Mooi loop
Francois
Ek het sleg ondervinding vn Barnes-X, daarom dan ook my keuse.
Mooi loop
Francois
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: patroon punt keuse!?
ek het die volgende gebruik-
gs custom-goed,maar ek sukkel om hulle lekker te laat groepeer in my gun.
fail safe- hierdie outjies is soos klip,kort teminste 2700ft/s om oop te maak
barnes x- werk goed en maak altyd mooi oop! kry konstant onder 20mm groeperings in my 9.3x62.
gs custom-goed,maar ek sukkel om hulle lekker te laat groepeer in my gun.
fail safe- hierdie outjies is soos klip,kort teminste 2700ft/s om oop te maak
barnes x- werk goed en maak altyd mooi oop! kry konstant onder 20mm groeperings in my 9.3x62.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: patroon punt keuse!?
Die B-x'e is my keuse maar so tyd terug vir die .243 Spartan Frontier gekoop toe ek nie X'e kon kry, hulle het ook baie goed gedoen.
Christo
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: patroon punt keuse!?
Kies net die Barnes oor ek al met hulle geskiet het. Het selfs op 2500fps oopgemaak met my 30-06.
-
Danie Lombard .243
Re: patroon punt keuse!?
Naand manne.
My toets met mono punte.
Wat ek nou hier gaan skryf is eg en waar. As jy/jul dit nie wil glo nie, is dit dan maar so. Ek en Yolandi het die toets saam gedoen. Ek was so verstom oor wat ek gesien het. Ek moes my kop gebruik het en dit op video kamera geneem het.
Ek het by 'n omie vriend van my in Pta 'n pakkie Barnes round nose flat base 250gr .30 kal monolitiese punte persent gekry. Daar was om en 30 oor in die pakkie. Dit was 'n pakkie met 50 punte in. Hy het dit gekoop by die kruitvat. Die punte het net soos solids gelyk met 'n kelin gatjie voor in die middel van die round nose. Ek en Yolandi het die goed beloer en bekyk en gewonder of mens met die goed sal kan jag, hoe gaan dit penetreer ens. Die gaatjie voor was baie vlak, seker so 1,5mm. Wat maak die gaatjie, wonder ek. In my stoor het ek 'n hele klomp ou telefoon boeke aangehou om punte en penetrasie toetse te doen. Ek wou die punt toets in my .300 Win Mag. Uit ondervinding weet ek dat 'n patroon (LOOD JAG PUNTE) nie sommer deur 3 of 4 nat telefoon boeke skiet nie. Het toe 6 in die sement dam gegooi dat hul leker nat word. Maak toe die 6 aanmekaar vas met bind draad en nou gaan ons die punt skiet. Kan nie die lading onthou nie, dit was S365. Ek onthou nog ek het in die donker rond getas met die hoeveelheid kruit, die punt was swaar. 250gr. Skiet toe die skoot. Loer die boeke, skoot dwars deur al 6. Ek en Yol was erg nuuskierig oor die punt. Ek wou hom stop en sien wat bly oor. Nog boeke gaan haal en nat gemaak, geskiet ens. Die patroon het aanhou deur gaan deur die boeke. GLO MY NOU, en het 32 boeke gehad, almal was nat en met bind draad van aanmekaar,op ge line. Ek het 20 meter van die boeke af geskiet en die partroon het steeds deur hul gegaan. Ek het naderhand die hond se kombers en alerhande ander materiaal stof voor die boeke geplaas, en steeds het die patroon deur gegaan. Ek kon die stof sien agter die wetpak wat ons gemaak het.
Daardie spesifieke patrone was net te hard en te erg. Het vir Yol gese as ons 'n dinosuar of so iet moet jag, dan is dit die punt vir die job. Geen patroon wat ek al getoets het kon so diep penetreer nie. Die goed was net te rof...
Nou, as jy wat hier bo gelees het dit nie wil glo nie, laat dit maar so wees. Ek gaan beslis nie huil daaroor nie. Feite is feite.
Het tans 180gr barnes x mono's vir my .300 Win Mag wat ek gebruik as ek iets wat duur kos moet gaan ver skiet, want ek wil nie betaal vir 'n ding wat ek nie kan eet nie, en kwes vleis proe maar oor sleg.
Barnes punte is sterk. Hul is beslis nie vriendelik op lope of jou geld sak nie.
Danie

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: patroon punt keuse!?
GS Custom werk mooi in my 303 Brit
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: patroon punt keuse!?
danie
het jy nog van die punte dat jy vir ons n foto kan post? eks verbaas dat daai punt gestabiliseer het! het op die barness site gekyk en kon hulle nie kry en ook nie op die net of by enige( kruitvat ingesluit) kry nie. het jy enige ander info op die punte?
het jy nog van die punte dat jy vir ons n foto kan post? eks verbaas dat daai punt gestabiliseer het! het op die barness site gekyk en kon hulle nie kry en ook nie op die net of by enige( kruitvat ingesluit) kry nie. het jy enige ander info op die punte?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Danie Lombard .243
Re: patroon punt keuse!?
Hallo Harris.
Nee, ek het nie meer van daai punte nie. Het hul ook nie getoets vir groepeer nie, net penetrasie. Het besluit die punte is on jagbaar.
Daai punte moet oud wees. Ek kan nie die prys op hul onthou nie, maar hul was godkoop in vergeleke met vandag se pryse. Hul was in 'n swart plastiek pakkie (boksie) met 'n donker oranje plakker met die BARNES insignia daar op. Ek het ook al rond gevra oor die punte en kon niks wys word nie. Ek is spyt ek het nie meer van hul oor nie, of die pakkie gebere nie.
Dit was in 2003 wat ek die goed getoets het. Hul was min in die pakkie, en ek was nuuskierig oor die goed. Die moontlikheid bestaan dat dit 'n ander maak punt was wat die omie in die pakkie gesit het, maar die pakkie het gese 250gr. En dit is wat binne was.
Ek het een in die bank skroef vas geknyp en met 'n grinder gesny om te loer wat binne aangaan. Dit was soliede koper.
Nes 'n kind het ek 'n ander een by ge dam met die vier pond hammer, en hom ge meor op sy punt. Nee wat, ek moes slaan om die ronde snoet plat te kry.
220 gr sierra pro hunter en 220 gr pmp stabiliseer baie goed in my .300 Win Mag. Ek dink die 250 gr sou ook stabiel geloop het.
Ek se weer, dit klink soos 'n wolhaar storie, maar dit is en het ge penetreer net soos ek gese het. Deur al my 32 boeke.
Wat vir my en Yolandi opvallend was is dat die skoot die voorste boek in die middel getref het en hoog bo by die laaste boek uit is. Het dit dalk iets met die patroon spin te doen??????

Grappie, ek kan dink dat jy niks van daai punt kon opspoor nie, die punte kan nie gebruik word nie. Dalk word dit nie meer gemaak nie.
Dit is veels te gevaarlik om met die goed te jag.
Onthou jul hoe kon 'n R1 deur 'n boom skiet daar in die bos? Dit is maar 'n 143gr skerp punt met 'n lood kern.

klink vir my amper of daai solids was. onthou n 168gr barnes is so lank soos n 200gr soft point so jou mono's is baie langer! dankie vir die info! nogal interessant!
groete
nico
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43