Doppe wat val in nag.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Doppe wat val in nag.
Iets wat my baie pla as ek jakkals skiet in die nag is as ek vinnag moet oorhaal en nog n skoot skiet. Omdat ek altyd die tweede jakkals so gou moontlik in die scope wil he en daar hou laat val ek amper altyd die doppie. Gewoonlik in die veld maar somtyds op die bak met n lekker geraas. Ek het ook al heelwat doppe so verloor in die nag wat ek nie weer in die lang gras kon kry nie.
Ek weet nie, wat doen die res van die manne hoe gaan jy te werk dat die klaar gevuurde doppie nie as hy uittrek weggegooi word of op die bak val nie.
Ek weet nie, wat doen die res van die manne hoe gaan jy te werk dat die klaar gevuurde doppie nie as hy uittrek weggegooi word of op die bak val nie.
Last edited by BLOK on Tue Jul 31, 2012 4:31 pm, edited 1 time in total.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Blok,
Ek het lekker groot hande.
Meeste van die tyd na die skoot geklap het sit ek my linker hand oor die scope voor ek die aksie werk en vang die dop met my linker hand en sit die dop in my overall sak.
As daar vinnig en baie geskiet word kry ek dit nie altyd reg nie en verloor dan maar so nou en dan n dop.
Gelukkig is die 222 doppe nie so duur soos die groter kalibers nie.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Doppe wat val in nag.
My 204 het n bras catcher op uit amerika bestel nog nooit n dop verloor nie
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Doppe wat val in nag.
remington wrote: My 204 het n bras catcher op uit amerika bestel nog nooit n dop verloor nie
Ek wonder sal mens nou so iets vir die Howa ook kan kry. Ek sal gaan google. As ek net weet hoe hy lyk bou ek hom dalk sommer self.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Blok ja ek dink jy kan maklik self maak jy kan kom kyk as jy wil
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Blok,
Google is your friend...
Frans se geweer cycle so bietjie vinniger as jou Howa...
Google is your friend...
Frans se geweer cycle so bietjie vinniger as jou Howa...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Gerhard wrote: Blok,
Google is your friend...
Frans se geweer cycle so bietjie vinniger as jou Howa...![]()
Jyt my nog nie gesien met daai 10 skoot 204 van my nie ek laat self die lood in die lug blu. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Frans se R15 klop n Howa toe oe elke dag.
Daai is nou n bakgat masjien wat hy het hoor.
Daai is nou n bakgat masjien wat hy het hoor.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Draai jou geweer 90 grade na onder terwyl jy oorhaal en die dop val by jou voete.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1611
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Doppe wat val in nag.
moelik om te glo ek het n vent geken wat n jag hond gehad het wat sy doppe vir hom opgetel het
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Daai kan werk....remington wrote: moelik om te glo ek het n vent geken wat n jag hond gehad het wat sy doppe vir hom opgetel het
Ek het n ou geken wat sy GSP gebruik het om sy pyle in die veld te soek.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Dan val hulle nogsteeds op die bak wat n geraas maak.3006 wrote: Draai jou geweer 90 grade na onder terwyl jy oorhaal en die dop val by jou voete.
Oom Rem
Het daai catchers gesearch, lyk nie te moeilik gaan sommer self een prakseer.
Dankie vir die raad.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Blokkie
Ek sit sommer 'n ou, lekker duk, harde vloermat in wat ek na size gesny het vir die vloer en kante van die bak (deel dit in twee met kepe om vir die stoel se monterings in die vloer voorsiening te maak) en skuif dit dan van die kante af binne toe en trap dit mooi netjies in die hoeke van die bak en kant vas. Hy kry sommer self na so rukkie se trap houding en pas dan sommer mooi. Dit help met die geraas van die doppe wat val en verder sal jy jou verbaas hoe baie dit vir die koue help. Komberse het gegly en het te maklik vervorm terwyl rubber weer te koud was en ook maar hard was as die doppe daarop val.
Groete
JAS

"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
-
Danie Lombard .243
Re: Doppe wat val in nag.
Ek het jare terug my Savage bolt se ejector spring en pin uitgehaal. Dus trek die extracter die dop uit die kamer uit maar die dop word nie uitgegooi nie. Ek jag al jare so en het gou gewoont geraak daaraan om die die doppie uit te haal. Dit gebeur blits vinnig, ek is al goed ingeoefen met die beweging en is gou gereed vir die volgende skoot.
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Blok,
Daai 204 is mos 'n Howa.... laat 'n smit die ejector spring so half krul afsny, mooi glad maak en weer insit...
Toets hom dan en as hy nog nie reg is nie, werk met nog so kwart krul....
Daai wat die doppie da uit die aksie uit vlie kom dan gou reg...
Hoop dit help..
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Doppe wat val in nag.
doppe is op die stadium die minste van my probleem,jakkals kom nie in nie en hy vang elke 2de aand 2 laamers
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Doppe wat val in nag.
Jou 2de skoot moet net klap voor die 1ste doppie land - dan soek jy daarna jou doppe met die flits!!!