Ek was hierdie naweek baie trots met my vroutjie se eerste bok!
Na baie tyd op die skietbaan en papierbokke skiet was sy reg vir die jagveld.
Ons het na lank gesoek 'n rammetjie gekry wat so 50m van ons af gestaan het en sy het hom 'n mooi bladskoot geskiet. Hy het 40m gehardloop en neergeslaan.
Al wat ek kan se is dat 'n .243 koe?ltjie nie gaaf op 'n blad is op so kort afstand nie.
Trotse man
- Ruhan
- Full Member

- Posts: 232
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:28 pm
Trotse man
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.243 Winchester Mod 70 Coyote light
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
.308 Musgrave Varminter
9,3x62mm Musgrave Field Delux
- Geno
- Administrator

- Posts: 13663
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Trotse man
Baie baie geluk. Ons het ook so twee weke terug dieselfde ervaring gehad, nou is ek my geweer kwyt. Pasop!
Veiligheid eerste manne!
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Trotse man
PierePierre van der Merwe wrote: Baie baie geluk. Ons het ook so twee weke terug dieselfde ervaring gehad, nou is ek my geweer kwyt. Pasop!
moenie kla nie, nou kan jy mos nog een koop!
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Trotse man
Baie geluk
Ek het self die naweek die vooreg gehad om saam mamma te gaan jag vir haar eerste bok. Mag daar nog baie wees
Mooiloop
Marc
Ek het self die naweek die vooreg gehad om saam mamma te gaan jag vir haar eerste bok. Mag daar nog baie wees
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Trotse man
Baie mooi en baie geluk!
Dis lekker as 'n man se vrou belangstel en deel het aan sy stokperdjie!
Geniet dit lekker saam in die jagveld!
Groete
Dis lekker as 'n man se vrou belangstel en deel het aan sy stokperdjie!
Geniet dit lekker saam in die jagveld!
Groete
Aim small, miss small
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Re: Trotse man
Baie geluk aan jou vrou dit bly maar lekker as jou vrou saam in die veld is my vrou en dogter het die naweek wat verby is elk hul 2de springbok geskiet
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Trotse man
Baie geluk aan jou en jou beter helfte Ruhan. 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD