Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post Reply
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by FE »

Goeie naand almal,

Ek weet nie of almal hier mee sukkel nie, maar ek is op soek na 'n nuwe goeie jag, skiet en veld warm baadjie. Ek het laas jaar my bosbaadjie deur die droogskoonmakers verloor. Wat kan julle aanbeveel en het iemand dalk self een van die sniper ultra parkas?

Wag om van julle te hoor.
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by vlakvark1 »

Ek het n Ridgeline camo baadjie wat baie sakke het en genoeg warm is vir koue winters aande.  Net n bietjie te warm gedurende die dag.  Ek het hom gekoop by Afgri.
Last edited by vlakvark1 on Fri Jul 06, 2012 7:49 pm, edited 1 time in total.
vlakvark en bosvark Bvk
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Sako75 »

Ek hou van die baadjies en voer van tyd tot tyd vir my in.

http://www.fjallraven.com/outdoor-equipment/jackets/
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Jakkalsgat »

Ed

Ek jag met 'n baadjie uit USA, Carhartt is die maak. Hulle is gewoonlik so 100 USD kyk of iemand nie vir jou een kan saambring nie. Myne is groen maar jy kry dit in verskillende kleure, sover ek weet camo ook.

[img width=560 height=420]http://i1156.photobucket.com/albums/p57 ... pyp201.jpg[/img]

Verskoon ek lyk bietjie bedompig maar die oggend toe ek moet ry uit Bloem daag die een klient oorbedien op en plaas 350km van Bloem so was maar moeilik ek het hom die aand teruggekry was toe weer geswaai en hy en iemand tel stry op oor hulle mekaar se ma's vloek en weier om in dieselfde huis te saap se hy wil in die bakkie slaap. Ek besluit hy slaap nie met sy dronkg-t in my bakkie nie, is bang hy sluk uit, laat hom toe agterin slaap met -9 grade daai nag.

Die baadjie is bietjie swaar maar met die temperature moet ek warm jas he.

Groete
Jaco
Last edited by Jakkalsgat on Sat Apr 21, 2012 7:40 pm, edited 1 time in total.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by wlm »

Pasop Jaco
Die model gaan oorval word met aanbiedinge om "rugged outdoor gear" te adverteer. ;D ;D
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by grumpy »

Sniper camo se parker baadjie. Baie lekker warm.

Jakkalsgat of grapgat ;D Ek het net so baadjie en het ek dink R 180-00 betaal vir hom. Net so warm maar my parker baadjie is die warmste! ;D

Grumpy >:(
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Jakkalsgat »

Grompot

My pa is sterker as jou pa ;D ;D

Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by FE »

Dankie vir al die raad,

Ek het 'n parka verloor soos reeds gese, maar in bloem kry ek nie! Het op internet een bestel, duitse baadjie toe hy by my kom is hy nie gevoer nie :( :( en hier by ons is dit of warm of koud soos Jakkalsgat weet. Dink parka's is baie sterker as die goed wat jy in die winkel kry!
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Jakkalsgat »

Ed

In welkom is 'n winkel Park wholesalers wat al hierdie parkas en ander baadjies verkoop, as ek weer daai kant toe gaan sal ek vir jou saambring, anders moet ons sommer Chrystler vol maak en paar manne saamvat, ons maak sommer dag van dit.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by grumpy »

Jakalsgat, jou pa is miskien sterker as myne maar ek kan meer eet as jy want ek het n groooot pens!!!!! ;D

My baadjie is net so warm maar my vrou het my die parker gekoop vir Kersfees!!

Gromgat >:(
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Jakkalsgat »

Grumpy

My vrou het vir my tikmasjien gekoop!

Ek en jy hijack deesdae al die posts ek dink ons moet Gapgat vs Grompot post begin ;D ;D

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by grumpy »

Ha ha ha!!! ;D

Ja sorry ek hijack die post!

Die baadjies is darem lekker.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Jakkalsgat »

Grumps

Nie jy nie ons.

Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
FE
Hero Member
Hero Member
Posts: 566
Joined: Sat Jul 02, 2011 10:21 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by FE »

Dankie Jakkals,

Ek gee glad nie om nie, laaik dit daar ons nog met mekaar kan gat vat so nou en dan!! Ek kry raad en hulp en sommer oefen ek my maag spiere ook nog tussen in  ;D ;D ;D grumpy hoop net nie jy is so bang as jou vrou nag diens werk dan slaap jy by die buurvrou nie ;D ;D

Jakkals dankie dit sal gaaf wees sal jou laat weet dan reel ons so iets. Ons kan dalk met meer as 'n paar baadjies huis toe kom, wie weet!! ;D
Born to hunt, but forced to work!
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Francois Marais »

Manne

Bestel al my warm klere van die company.....

http://www.fntpost.com/Categories/Footwear+Clothing/

Gebruik ook maar die CARHARTT maak, het twee baadjies en n stel bib overalls....hierdie een....

http://www.fntpost.com/Products/Bibs+Co ... b+Overalls

en hierdie twee, dink nie daar is iets in ons land wat hiermee kan vergelyk nie, dis in n klas op hul eie.....vra ma vir Taffie.....

http://www.fntpost.com/Products/Coats,+ ... ional+Coat
http://www.fntpost.com/Products/Coats,+ ... ional+Coat

Ek het alles in swart gekry.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by tafjak »

Francois

Ja, lyk my die Carhartt is maar die goete. Het so Baadjie(duck quilted) en 'n bib . Nog 'n bib oppad en die goeters hou 'n ou nogal warm, kan net die ryp afskud.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Makenda Sales

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Makenda Sales »

Hi Piet,

Jy het nie dalk hulle kontak besonderhede nie?
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Musgrave »

.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Nadia »

I'm selling Belgium Military Parka, Olive Drab for R450 (R50 discount for forum members)
Postage at own expense
DISCOUNT if bought in bulk f  10 or more.

Color: Army green
Material: 70% of dress material / cotton. 30% of 70% of lining / cotton polyester
Size: S, M & L
Length / approximately 98cm length of a kimono sleeve / approximately 63cm
Width of the shoulders / approximately 50cm width of the body / approximately 57cm
Production country: Belgium
Specifications:
Front pocket *4
Inner pocket *1
It is with food / draw cord
It is with inside body part / draw cord
Total lining collar food is packable

Combat cold! Rugged, dependable and long-wearing.

    Cotton-blend material
    Button front
    Cinch waist with drawstring liner
    4 front flap-closure cargo pockets
    Button cuffs
    Epaulets
    Zip-in collar hidden hood
    Inner chest pocket. Machine wash / tumble dry. Imported.

Sizes: Small, Medium & Large

Feel free to share this with your family & friends: http://hopeonline.co.za/belgium-parkas-2/
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Nadia on Fri May 04, 2012 1:32 pm, edited 1 time in total.
JHS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sat Apr 14, 2012 3:24 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by JHS »

  Naand almal                                                                                                                                      Ek het seker een van die warmste baaidjies wat ek nog tee gekom het dit word gemaak deur first ascent weet nie presies wats die baaidjies se naam nie maar die baaidjie is I dons baaidjie so jy kan dink hoe warm hy is. Sy materiaal is nou maar net om die dons binne te hou steig maar ligte materiaal so hy kan maar hak en skeur ma as jy net iets oor die baaidjie trek dat hy nie hak nie is dit I great baaidjie regtig. Baie warm
Andre Hepburn
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Fri May 25, 2012 1:23 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Andre Hepburn »

Naand manne


Moet saamstem met die ouens wat 'n carhartt het. Het 3 van hulle en 'n stel bibs. Dink nie daar kom iets naby dit nie. As julle ouens ken in Amerika  laat weet hulle jy soek 'n Carhartt. Redelik oral beskikbaar.


Dis maar net my 2c ;D

Groete
270 Win  (ou staatmaker)

338-06 Mauser

12 boor Beretta Semi Automaties (in wording)

357 Arminius revolver
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Johnnie De Wet »

Nadia wrote:
Sizes: Small, Medium & Large

Feel free to share this with your family & friends: http://hopeonline.co.za/belgium-parkas-2/
Nadia, hoekom hou jy nie nommers aan vir die normale Suid Afrikaans mans nie? Ons arms is mos bietjie langer as a gewone Large?
Johnnie
kobuslandman
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun May 27, 2012 12:36 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by kobuslandman »

Nadia

Het jy nog vooraad van die parkas?

Groete

Kobus
.22LR BRNO
.270 win Custom Musgrave
12 BR Baikal
User avatar
Nadia
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 282
Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm

Re: Warm baadjie vir jag en skiet doeleindes?

Post by Nadia »

kobuslandman wrote: Nadia

Het jy nog vooraad van die parkas?

Groete

Kobus
Hello Kobus

Al die parkas is op hierdie stadium uitverkoop. Sal jou op hoogte hou as my idee of plan 'n sukses is.

Groete
Nadia
Post Reply