Lisensies
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Ouens, ek wil net weer melding maak hier van Kaptein Nortier by Gauteng Noord, en sy span se toegewydheid en berydwilligheid om te help. Hy het alle navrae wat ek het, met kort kragtige antwoorde beantwoord, al het ek dalk partykeer te veel gepla.
Baie Dankie Kaptein Nortier!!!
Baie Dankie Kaptein Nortier!!!
Last edited by BRNO (Pierre) on Wed Jul 25, 2012 12:19 pm, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
-
Fanie
Re: Lisensies
Vinnige vragie -
Vir wie rig ons 'n skrywe wat Kapt Nortier in 'n posisie sal bring vir 'n bevordering. Enige iemand wat soveel meer doen as wat hy hoef te doen verdien om vergoed te word daarvoor. En hopelik sal dit ander motiveer om ook sy voorbeeld te volg.
Op 'crime stop' op die Tv het hulle mos gese hulle wil he die poelieste se beeld by die publiek verbeter en 'n vertrouens posisie skep. Ek kan nie aan 'n beter voorbeeld dink nie.

- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
My 270 aansoek ingegee 28 Junie vandag 27 Julie is die applikasie finaliseer 
Nie so vinnig soos die .22 maar kan nie moan nie lyk my ons is terug na die dae van die goeie 6 weke.
Nie so vinnig soos die .22 maar kan nie moan nie lyk my ons is terug na die dae van die goeie 6 weke.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
HELP ASB!
Manne ek sit met n probleem wat my erg die m@#r in maak!
Ek bly in Kathu en my lisensie kaartjie le al van 6Julie af by Kimberly (provinsiaal) en kom nie by Kathu uit nie!!
Ek het die vrou (DPO) in Kathu gevra n week terug wanneer kan ek hom verwag en sy het reguit vir my gese "wel ek is nie lis om Kimberley toe te ry nie so ons moet maar wag tot iemand weer daardie kant toe gaan"!!! Ek mag ook nie self die kaartjie gaan haal nie, ek het gevra!
Die vrou is NOOIT by die werk nie so mens kan ook nie met haar iets gaan reel nie!!
Kan iemand my nie raad gee wat om te doen nie? Ag nee man dit kan mos nie so werk nie!!
Asb manne! Gee biki raad!
Groete
Herman

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Lisensies
Herman. ek het nie vir jou antwoord nie, maar aan die lig van twee drade die afgelope week geskep op die froum van hoe swak die SAPS is, verbaas dit my nie dat die vrou se houding so absoluut op to shit is nie.
Dan wil ek byvoeg dat dit so jammer is, aangesien hier in Pta sentraal soveel mense is, wat absoluut hulle ruggrate breek om die proses te bespoedig, en hier verwys ek na Kapt Nortier en sy kantoor. Hy hanteer Gauteng noord sover ek weet.
Ek het nie raad nie, behalwe wat almal vir jou gaan se om haar naam aan haar bevelvoerder te stuur ens.
Ek het gister my lisensie kaartjie opgetel by Garsfontein pol stasie. Op die dag 2 maande! Dit is hoe dit moet werk.
Ek is regtig jammer dat dit daar met julle so swak gaan.

- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies
Herman, ek ervaar ook die frustrasie dat, alhoewel hulle papierwerk vinnig gedoen word, daar heeltyd gewag moet word vir 'n voertuig om beskikbaar te wees! Die tyd tussen die DFR, Prov en CFR neem die langste. Het gister weer met CFR gepraat oor my aansoek en hul s? hul wag angstig vir aansoeke om vanaf die land te arriveer aangesien hul op datum is!
Nou ek verstaan dat die polisie seker hul voertuie eerstens vir hul hoofdoel moet gebruik, maar dat ons in 2012 nog moet sukkel met handpos maak my klaar. Alles is mos op dieselfde stelsel?
Hoe moeilik is die volgende?
Verwerk die oorspronklikes plaasik.
Scan alles in op die stelsel en bevestig die oorspronklikheid daarvan.
Verwerk dit verder by Prov en CFR.
Sit weer terug op dieselfde stelsel en DFR sien dit dadelik.
Print die kaartjie (of bewys van goedkeuring).
Bel by wetsgehoorsame burger wat sy hard-verdiende (na-belaste) geldjies spandeer op wettige praktyke.
Oorhandig die kaartjie met 'n glimlag en weet jy het jou salaris verdien.
So maklik soos dit.

bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Lisensies
Ek het my aansoek in die eerste week van Julie ingedoen, hy is binne 1 week weg by die DFO in Pofadder. Die stelsel wys nou nog die heeltyd dat hy by Kimberly le. Weet julle manne dalk hoe lank die Provinsiaal na PTA gewoonlik neem?
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: Lisensies
aansoek in 20 Julie vandag geweer gaan afhaal presies 2 1/2 weke gewag
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Lisensies
Lyk my dinge bly darem HALF op spoed daar, hoop net dit hou so aanYalair wrote: aansoek in 20 Julie vandag geweer gaan afhaal presies 2 1/2 weke gewag
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Lisensies
Dis net Noord kaap wat hulle sokkies moet optrek!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Fanie
Re: Lisensies
Ek weet die paar mense wat lisensies kry is opgewonde daaroor, maar OPPAS ! Ek begin die indruk te kry dat net 'n paar mense vinnig lisensies kry om die indruk te skep die lisensie aansoeke "werk", die res sleep steeds agterna. Neem in ag dat maar iets soos 3 tot 5% mense wapens het, dit moet >40% wees om "gesond" te wees.
My pel het in twee weke sy aansoek ingedien en het al sy lisensie gekry. Ongelukkig hoor ek steeds van baie ander wat al weer maande wag.
My aansoeke is nou in week 2 en ek het nog niks gehoor nie en dan hoor ek ook nou dat hulle angstig wag vir aansoeke.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
My aansoek is nou al 2 weke by die CFR en hulle verstaan duidelik nie hoe heuk my gat nie 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Ek het my kompetincy die 22/06/2012 in gehandig.Dit is nou al twee weeke dat iemant in Gauteng suid net die goedkeuring moet doen of wat ook al.My licensie aansoek is n week na die kompetincy in gehandig.Hoelank gaan ek nog wag of is ek te greetig.
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Vandag weer gebel 27ste Julie goedgekeur nou wag ek vir die lisensie kaartjie self hulle se normaalweg 2 weke 
Last edited by Frederik on Thu Aug 09, 2012 8:09 am, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Frederik, jy bel te min mater !!!!

Rupert,
Competency vat tussen 2 en 3 maande, weet nie hoe lank jou lisensie gaan vat nie..
Rupert,
Competency vat tussen 2 en 3 maande, weet nie hoe lank jou lisensie gaan vat nie..
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Als is klaar gedoen,Klaar deur die vingerafdruk afdeeling en als.Dit sit nou by die raad vir goedkeuring al vir twee weke.Ek verstaan nie dat dit so lank kan vat nie.Ek moet seeker maar rustig wag soos die res.DWB wrote: Frederik, jy bel te min mater !!!!![]()
![]()
Rupert,
Competency vat tussen 2 en 3 maande, weet nie hoe lank jou lisensie gaan vat nie..
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Hehehehe, Rupert, is jy seker jy het hulle nie iets gegee om oor te wonder nie?
Bel maar daagliks, die goed verander soms oornag!!!!
Ons het al snaakse goed sien gebeur!
Bel maar daagliks, die goed verander soms oornag!!!!
Ons het al snaakse goed sien gebeur!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies
Rupert, my competency 16 April ingedien in 23 Julie oproep van plaaslike DFR gekry om te kom afhaal. Bietjie meer as 3 maande.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Bex,
Van waar is jy? Ek ge maar vir ou van Wyk opdraande!
Groetnis
Van waar is jy? Ek ge maar vir ou van Wyk opdraande!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Lisensies
Ek is op klein Pella , ek bel hom gereeld, hy was vandag weg vir n skiet kursus.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Lekker man, ons boer so tussen Kliprand en Pofadder.
Mooi loop
Mooi loop
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Het vandag gehoor dat my kompetincy goeg gekeur is.7 weeke is seeker nie telank gewag nie.Ek hoor die licensie vat darem gouer.DWB wrote: Frederik, jy bel te min mater !!!!![]()
![]()
Rupert,
Competency vat tussen 2 en 3 maande, weet nie hoe lank jou lisensie gaan vat nie..
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Nee jy kan GLADNIE kla nie!
My Lisensie aansoek is al 5 weke in... ek hoop vir binne die volgende 2 weke.... Maar mens weet nooit...
My Lisensie aansoek is al 5 weke in... ek hoop vir binne die volgende 2 weke.... Maar mens weet nooit...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Lisensies
Bel die man hy werk met die oos kaap se aansoeke.Sy naam is Willie hy gaan uit sy pad om te help al val jy nie onder sy area. 012 353 6129.Ek moet se hy het my baie gehelp.cassie_calvinia wrote: noord kaap is diep treurig! ek sukkel my vrek
CZ 550 LUX 30.06
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177
Howa 1500 6.5 x55
Gamo CFX .177