Aluminiun Mounts?

Post Reply
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Aluminiun Mounts?

Post by LUAN »

Ek het nou al baie gehoor van mounts en dat staal ringe beter is maar tog is daar baie bekende name wat aluminium mounts maak. Soos bv. die Burris xtr(extreme tactical) met 3 skroefies en hulle kos nogal.

So is aluminium mounts nie aanbeveelbaar of kan mens dit gebruik op jou algemene kalibers?
Last edited by LUAN on Fri Jul 27, 2012 8:44 am, edited 1 time in total.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Aluminiun Mounts?

Post by tripodmvr »

Ek kan nog dink dat die tipe ringe vir randslag en ligte skoppers (222, 223) sal doen. Ek sal bly by die staal vir groter kalibers.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1179
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Aluminiun Mounts?

Post by Lourens »

Vir die goed wat skop is daar net 1 pad, en dis staal ringe. My 50cal voorlaaier het so 3 jaar gelede binne 25 skote 'n stel alliminium ringe flenters geskop.
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Aluminiun Mounts?

Post by LoveHenties »

My  pa se .30-06 het Parker Hale aluminium ringe opgehad. Die laaste 2 koedoes was kwesskote wat eers die volgende dag gekry is. Dit het my pa laat ophou jag. Toe ek die geweer erf, laat ek nuwer Burris opsit by VLT. S? hulle daar ek moet vir Thor gaan, wat ek toe maar doen. Volgens hulle was die voorste ring gekraak.  Skiet heel goed nou.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Aluminiun Mounts?

Post by LUAN »

Tog is daar baie wat die tactical roete gaan met aluminium ringe op .308's vir langafstand skiet ens.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Aluminiun Mounts?

Post by Louis Kriel »

Die aluminium ringge op my Winchester .22  het R80 gekos.  Ek het hulle nou vervang met die goodkoopste staalringe by S&O vir R500! 
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3127
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Aluminiun Mounts?

Post by LUAN »

Ja dis nog n ding wat ek probeer verstaan is hoekom kos mounts baie? Hulle is mos net van n stuk staal gemaak hoe moeilik kan dit wees? Daars ringe van R1000+!!
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Aluminiun Mounts?

Post by LoveHenties »

*303* wrote: Ja dis nog n ding wat ek probeer verstaan is hoekom kos mounts baie? Hulle is mos net van n stuk staal gemaak hoe moeilik kan dit wees? Daars ringe van R1000+!!
Die staal is R2-00, om hulle te machine binne 0.001mm, die res...
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Post Reply